Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 14 of 14 FirstFirst ... 4121314
Results 131 to 132 of 132

Thread: Son Paneel stelsels

  1. #131

    Batterye en systeeme

    Hier is nou n lekker web blad wat redelik inligting tegnies aangee.

    Met die ewige soeke na energie

    http://www.openelectrical.org/wiki/i...Battery_Sizing

  2. #132

    Slegte weer en weerlig afleiers

    Yip die sesteem werk lekker, met die nuwe omskakeling van series paneele tot op maksimum toelaatbaar vir 150 volt charge controller.

    Met die slegte of sekerlik lekker reent weer het ek die sesteem begin toets op redelike stroom.

    Kan tot 40 amp 135 volt uit die paneele trek. So ja dit is baie belangrik om series koppelings op die sonpaneele te doen om die hoogste moontlike spanning volts uit hulle te trek. Die parallele koppeling werk tans so

    5 paneele in series positief op negatief maw 5 x 24 volt teoreties gee ons dan 120 volt wanneer die son skaars skyn in dik wolke en die radieasie is laag trek jy nogsteeds n paar amps uit die stelsel

    Weerlig afleiers is baie belangrik, soveel moontlik penne inslaan op die negatiewe kant as wat moontlik is ek het ook n nat area ontwikkel om die grand en onmiddelike area waar die penne is so nat en klam te hou. Vir die beste sover.

    N kennis van ons se paneele was nie geaard nie asook nie die sesteem nie en die eerste ordentlike weerlig storm het daardie sesteem vernietig.

    Die paneele is nog werkend asook die batterye maar die inverter asook charge controller is kaput.
    Last edited by Nov16; 12-29-2016 at 07:10 PM.

+ Reply to Thread
Page 14 of 14 FirstFirst ... 4121314

Tags for this Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •