Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 2 of 14 FirstFirst 1234 12 ... LastLast
Results 11 to 20 of 132

Thread: Son Paneel stelsels

  1. #11
    Click image for larger version. 

Name:	Windvreter 2_edit.jpg 
Views:	41 
Size:	32.3 KB 
ID:	2014. My eerste poging om 'n windlaaier te bou sal ek nou s op plaasvlak werkswinkel toerusting.

  2. #12
    Quote Originally Posted by 510 View Post
    Ek wil voorstel dat ons op die forum menu 'n afdeling skep vir drade wat handel oor alternatiewe energie en tegnologie en goed soos Tom se patats en planne vir watersuiwer en so aan. Dan is al die goed net lekker bymekaar vir as mens vinnig iets wil seker maak.
    Ek stem, maar die moderators is baie besig en lees stadig

  3. #13

    Windlaaier

    Hans gee ons bietjie meer detail, ek is self besig met myne hy draai net effens swaar,. Die permanente magneete is baie sterk in die ding wat ek vanaf vsa bestel het. Ek reken ek het so drie meter lemme nodig om die aanvangs wrywing te oorkom. Ek wil die stelsel n hybrid maak

    Horisontaal lemme wat seker spoed opdraai en dan vat die vertikaale lemme oor teen hre spoed

    Ek plaas n foto van die krag maker

    8 ampere per fase teen 1000 rpm dit is sy spec , maar ons weet die manne gee altyd teveel vet by as hulle iets verkoop.

    Ek het die ratte met hand begin opwen dan stoot die storie 100 vac uit op een fase, wil die res nog meet net nie myself in n kool verbrand met die toets nie

  4. #14
    Daai generators wat jy moet op rat werk nie in klein windlaaier s nie. Die roter begin eers krag uitsit wanneer hy draai so hy kry nie weg gespring met 'n las op hom en buitendien vat daai rat stelsel 'n klomp energie. Ek maak my generator self. Dit is wat hul noem 'n Axial flux alternator. Ek maak gebruik van 'n klomp niodium magnete. Die outjie start in 'n 2 m / s wind en begin laai op so 150 rpm. Op die oomblik laat tweet ek hom op so 6 amp. Ek skat so 600 rpm. 1000 rpm is ma redelik woes vir 'n windlaaier met 'n rotor van meer as twee meter

  5. #15

    Magneete

    Stuur asb die verspryder van magnete se kontak details nou is ek eers weer aan die dink, het al amper genoeg spandeer op n groot self bou generator wat nog nie draai nie, enigste oplossing is om n klein engin op hom te monteer wat die heele storie kan laat spin

    Ek stuur n foto van die storie

  6. #16

    48 v 1500 rpm

    So s die ebay mense

    My friend het dieselfde model op n waterwiel en hy maak baie krag genoeg vir strykwerk yskas, self sweiswerk die heele huis op water krag enigste probleem geen water geen krag, toe moes hy ook sonkrag opstel vir 365 dag 24/7

    Sy aanvanklik tekort is die batterye die is die gel type en hulle hou nie langer as 5 jaar ander probleem is parallel koppeling van batterye die stroom word baie en batterye hou nie daarvan nie.

    My sesteem gee 450 amp per uur vir die 18 uure sonder son is die gelyk aan 25 amp per uur ek gebruik net so 11 amp per uur met drie yskaste + ligte van 25 watt + n vroe se goedies wat sy in oggend nodig het vir regmaak voor werk.

    Die sesteem volspoed getoets op lekkersonskyn dag, water pomp met boorgat + ketelkook vir koffie + tuimel dror vir 30 min met al die yskaste aan op max temperatuur vir koudmaak, en ja hy balanseer mooi uit.
    Die sesteem is so opgestel dat na 14hoo uur begin hy n float charge om batterye so vol as moontlik tekry vir aand se gebruik

    Die kompleet sesteem hardloop so teen 45 % van sy kapasiteit
    Last edited by Nov16; 08-01-2015 at 05:44 PM.

  7. #17

    Pmg

    Permanent magnet generator

    Drie fase permanent magneet krag opwekker
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	image.jpg 
Views:	35 
Size:	176.1 KB 
ID:	2015  

  8. #18
    Die plek verkoop magnete vir windlaaier s. Ek het myne jare terug ingevoer van China. MAGNETS_ ALL MAGNETS are best sourced from SABEL MAGNETICS.Leading suppliers of Magnets and Gaussmeters in Southern Africa..html
    Last edited by Hans; 08-01-2015 at 07:43 PM.

  9. #19

  10. #20
    Wat is die deursnee van die roter wat jy op daai generator stelsel gesit het, wat is die generator se uitset op die 1500 rpm en wat is die rat verhouding

+ Reply to Thread
Page 2 of 14 FirstFirst 123412 ... LastLast

Tags for this Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •