Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 3 of 14 FirstFirst 1234513 ... LastLast
Results 21 to 30 of 139

Thread: Son Paneel stelsels

  1. #21

    Rat verhouding

    Die verhouding is 25 teen 1

    Soos my som en idea werk is groot rat draai en keer kleinkie draai 25

    Op 3 meter is daar 500 gram nodig om wrywing te oorkom en 120 grade draai te maak so idea was of is nogsteeds 3 x 3 meter leme wat medium winds spoed kan handhaaf

    Op die groot wiel wil ek nog n clutch inbou wat horisontaal aangedryf gaan word wat vir my teen n lae windspoed omventeling versonderstel te gee, alles is nog in wording. Het ligte aluminium profiel gebruik vir rugraat van lem dan 110 mm pvc pyp in kwarte op gesny oor die lengte vir 3 meter lem
    So ja die 3 skroewe of propellers kan werk, ons het wel verskriklike dwars winde asook ruk winde gelee onder mariepskop winde mak snaakse draai hier by ons. So idee is vir n vertikaale lem stelsel wt die meeeste wind moet van dan sal die 3 meter lemme net 60 grade met windrigting kan beweeeg, juis vir die bepaalde windrigting vanaf die sykant van die berg. So die konvensioneele stelsel wat 360 grade kan draai om sy as gaan seerkry as ons sie sterk winde moet trotseee, my buurman het n klein seabreeze systeem op n 3 meter mas met 700 mm skroewe en die dingetjie laatwaai maar kan nie baie stroom opwek nie,
    Die charge controller wt ek wil gebruik is morningstar 500 volt teen 60 ampere
    Ek beog om minimum van 1000 watt te kry.
    Last edited by Nov16; 08-01-2015 at 10:04 PM.

  2. #22
    * 6 meter deursnee rotor gaan jou 4 kW "shaft power" gee in 'n 10 m/s wind en 20 kW in 15 m/s wind maar dan moet die blade 'n behoorlike "airfoil" h soos 'n vliegtuig se vlerk en nie PVC pyp.
    Die windlaaier moet dus 'n meganisme h om die blades te "pitch" uit die wind uit sodat sy spoed kan afneem met toename in windspoed sodat hy nie homself en die generator vernietig.
    Daar is 'n klomp maniere om dit te doen, ek maak gebruik van die gewig van die stert om die roter uit die wind te "tweet" (verander die wind se invalshoek op die roter) en sodoende sy rpm te beperk.
    Myne het al 'n paar redelike lawwe winde (daai wat jou van jou voete af wil waai) trotseer.
    Teen 1500 rpm generator spoed moet jou roter dus teen 'n maks spoed van 60 rpm draai. (om by die generator aan te pas). Om dit reg te kry sal jy jou "airfoil" so moet uitwerk dat hy 'n lae "tip speed ratio" het asook dat die blades kan " pitch " op 60 rpm . Lae TSR blades het 'n brer "chord" en dus 'n swaarder roter. Lae TSR blade sal dan ook makliker start.
    Sou jou roter bv teen 120 rpm draai gaan daai gen teen 3000 rpm , draai dubbel die gen se ontwerp spoed.
    Die generator wat ek maak is 'n lae spoed generator so my roter kom direk op die generator. Dus kan ek my roter toelaat om tot so 800 rpm te draai (ho TSR), dan kan hy lekker wats uitskop. Die gen moet dan ook so ontwerp wees dat hy dan nie die spoele kaiings brand nie.
    Die roter is die belangrikste deel van 'n windlaaier, dit is immers die engine van die windlaaier.
    Die darius tipe roters (regop lemme) het 'n baie lae effektiwiteit en die wind sleur op hulle word hoog (neig om jou toring om te waai) met die toename in windspoed .
    Clutchses en goeters, liewers nie.
    N paar windlaaier feite
    Krag in die wind.
    P = 1/2 x rho x A x V^3
    Rho = wind digtheid
    A = roter "swept" area (m^2)
    V = wind spoed (m/s)
    Hiervan kan windlaaier s so 30 tot 35 % ontrek.
    Wanneer die windspoed verdubbel vermeerder die krag in die wind agtvoudig.
    Wanneer jou roter deursnee verdubbel vermeerder die "swept" area viervoudig.

  3. #23

    Dankie

    Dankie sal bietjie verder moet krap in die grys stof as wat ek gedink het,

    Terloops het vandag die sonpaneel stelsel getoets tot op 75 amp dc 3 uure lank die batterye gaan nou oor na float charge so dat hulle n bietjie kan rus

    N vraag het jy dalk al die waterstof konsep op n binne brand engine getoets?

    Ek begin solank komponente bymekaarmaak

  4. #24
    Jip het al so dingetjie gemaak maar met die idee om staal te sny. So het ek 'n paar goed agter gekom, waterstof is baaaaie dun, hy kruip wa hy wil en ontbrand maklik en blitsig. So ek het maar die dingetjie eers daar in rak gebre.

    Of jy gaan wen daarmee in 'n kar engine? Seker 'n bietjie ha ha veral op 'n Ford engine wat nie sy brandstof volledig ontbrand nie (grappie). Die waterstof steek alles aan die brand wat nie wil brand nie. Maar ek hoor daar is manne wat s die waterstof brand gate in die pistons.

  5. #25

    Wankel engine

    Gedink om die engine met waterstof en stoom op tejaag wat n lekker flywheel spin , seker maar n mal idea as die ding los kom sal n voor ploeg wat ons mielies in kan plant, tiepe van hybrid engine. Ons mag mos speel met ideas?

    Ooo terloops n vriend van my wil dalk van sy windpomp onslae raak en ja meskien het ek dan die ses meter plus gedrog vir groot krag maak

  6. #26
    Nov 16. Wat se panele gebruik jy ? Ek gebruik Sun Power X21 Series 305w. Nog net 4 panele op en hulle laai nie meer soos hulle het nie. Ek dink daar is iets fout met my koppeling. Ek het dit een aand gou na werk gekoppel so redelik afgerammel. Gaan hulle more aand afhaal en kyk wat daar aangaan. Ek het Outback 3kw invertor en het toets op my hele stelsel gedoen om presies te weet hoe alles saam werk. My charge controller is Flexmax 80 Amp charger. Die outback produkte is baie duur , maar werk goed en is programeerbaar wat my goed pas! Ek trek daai invertor 4,8kw vir 25 minute sonder 'n probleem. Hy kan peaks hanteer van 9 kw en sit nie af nie, ek wou hom nie rerig meer druk nie, maar as daar drama is doen hy een van twee dinge afhangende hoe jy hom opgestel het. Hy kan in protection ingaan en van self afsit as hy te warm word of hy kan switch na die mains toe en op hou om te invert totdat die load minder is, en daarna weer begin, hy het 'n transfer switch in wat transfer na die mains toe in 30ms.

    Wat se monitering gebruik jy vir jou stelsel en hoe bepaal jy die state of charge van jou batterye ? Ek het narada 170ah batterye wat ge gradeer is teen C10. Ook redelik duur maar werk goed.

    Wat is jou float en absorb voltage settings ? Jy hardloop omtrent 'n krag stasie daar by jou. Ek gaan in die toekoms net so 12KW nodig he om te stoor waarmee ek alles baie gemaklik sal kan werk. Het jare terug al beplan en al my toestelle in die huis is A++ rated. Wat intresant is mens kan ook nie te groot invertor insit, want die invertors is nie baie effektief op lae loads nie dan verloor jy meer krag as wat jy sou verloor teen 50% plus load.

    Sal jy bietjie kan uitbrei op jou stelsel in detail. Ek gebruik 'n Outback mate 3 vir my monitering

  7. #27

    Renosola paneele

    Ek het redilike nvorsing oor die paneele gedoen in die kaap provinsie hardloop van die renosolars vir 12 jaar sonder min mooite

    My paneele is 20 x 250 watt 24 volt paneele hulle is in paare van 5 gekoppel vir series om vir jou 135 volt dc te gee hoe her die volts hoe minder loss is dar in die draad wat ek gebruik dit is oor 15 meter afstand dikte is 35 cub mm

    Ek het aanvanklik ook n charge probleem ondervind met series en parallel alles was gekoppel vir 65 vdc teen 60 amps met die nuwe omskakeling van 135 vd series van 5 paneele so daar is effektief 4 stelle van 5 paneel

    5 in series dan die groep in parallel, vandag met die toets het ek 127 vdc teen 72 amps gelaai en gebruik op die sesteem trek ek op idle so 16 amp per uur indie aand gedurende die dag as pompe en yskas en watook al aan is trek ht so 45 amp so die stelsel is met timers opgestel sodat na 3 uur dit moet oorskakel na float charge wat 57,8 volt dc is ek kan nog net nie sesteem kry om oorteskakel na abosrbsion sgarge nie dit moet teen 52 volt dc vir minstens 6 uure gedoen word nou ja die dag het net vanaf 10 uur in die oggend tot met 4 uur genoegsame exstra energie.

    Dit is die hoof rede waar voor ek die ekstra krag bron so effektiew moontlik wil aanpas om daardie oorskakeling tekry loodsuur batterye hou van lang charge periodes my batterye is msolar

  8. #28

    M solar

    Het te veel mense gesien met ogeblaaste batterye en rooi gesigte juis omdat hulle nie n battery verstaan nie, nie dat ek n battery onvtwerper is of bofin nie maar n battery moet so stadig as moontlik geload word maw so min moontlik uit hom vat as wat jy kan so daar kom die sak geld dan nou in

    Beste battery gebruik is om batterye in series gekoppel te hou maw soos my stelsel funksioneer is dit 2 volt selle in series vir 6 volt die 6 volt agt van hulle vir 48 vdc

    Batterye in parallel hou nie lank nie daar is altyd een wat swaar trek, wat ek wel gevind het enja klink na n stoooorie maar dit is waar, as jy parallel gebruik ontkopel die batterye elke 3 maande en herranskik die paare sodat hulle nie bloot gestel word aan over current teveel stroom ot te min stroom toestande nie. My voorige batterye so omgedraai en op die dag van waarbor verval het net een batterye nie sy spesifikasies gedoen nie, ek het die heele stelsel oor gedoen en na nog n jaar nou jaar ses loop die 101 A deepcycles nog mooi

  9. #29

    State of charge

    I'm Ek sal die een moet edit en save web bly my afgooi

    State of charge meet ek teen tyd

    Weer voor begin web is lekker aan en af soos eskom die laaste paar maande

    State of charge meet ek teen tyd,

    Som werk so 25% is 12 000 watt uure

    Ons het net 15 uure wat on nie die son effektief kan gebruik nie
    My sesteem gebruik 16 amp per uur oor die tydperk
    So loop die totaal 15 uure x 16 amps per uur x 48 volt stelsel
    Ag gerond na die hooste moontlikheid is die 12 000 watts
    Dit moet so gou moontlik vervang word in die beste beskikbaare tyd.
    Besikbaare tyd vanaf 9 uur tot met 16h00 hier trek die sesteem die voordeel met baie sonpaneele
    Charge teen 127 vdc tot en met 72 amps
    Dit is logaritmies ek wil eendg n toestel aanskaf redelik duur maar dit help, die stelsel meet teen tyd en hou n logg waar jy terug in tyd gaan en kyk wat gebruik was en hoe goed jou sesteem gelaai het
    Last edited by Nov16; 08-02-2015 at 08:56 PM.

  10. #30

    State of charge deel 1

    As ek teen na 17hoo 52 volts op die batterye het is ek heel tevrede

    Met tyd elke uur meet ek die discharge so teen 6 of 7 uur in die aand kyk ek na die daal van die batterye oor die 2 uure

    As die stelsel mooi loop dan val dit so teen 500 mv per 2 uure

    So teen die volgende oggen 6 of 7 maak ek n besluit gaan ek die sesteem help met eskom of nie as ek baie naby aan 48,2 staan skakel ek eskom aan wat die sesteem op charge teen 25 amp per uur, net genoeg as die son mooi begin vat aan die sonpaneele teen 9 skakel die sesteem af en sonkrag loop dan goed. Met die tiepe moniteering het ek 698 units gebruik vanaf eskom vir die laaste maand van junie moet byvoeg die 698 eenhede sluit krag gebruik in van n enkel persoon wat daar lewe-- ketel kook yskas en wasgoed die normaal
    Last edited by Nov16; 08-02-2015 at 09:04 PM.

+ Reply to Thread
Page 3 of 14 FirstFirst 1234513 ... LastLast

Tags for this Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •