Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 12 of 12

Thread: Winter

  1. #11

    Aletta se ouma

    Quote Originally Posted by Aletta View Post
    die weerburo het n redelik matig en effens nat winter voorspel. Sover is die winter maar sag en daaroor gaan ek nie kla nie. Verlede jaar was koud genoeg.
    Lees toevallig die een raak van die diere wat weet wanneer daar genoeg kos kan wees, nou ja my kinders word ook meer dit is nou die spikkel hoender van die veld asook patryse hulle het vragtag nog kleinkies by hulle die net grooter as n kuiken ,n paar is nou al weg maar daar is wel een grooter tarentaal en die se kind is baie jonk. So lyk asof die natuur weet.. Ons het ook n duiker in die tuin en die het ook n lam. Nogal vreemd om dit te sien die tyd van die jaar.

  2. #12
    As Olifante weet Tsunami's is oppad, en berge toe hardloop OMDAT HUL WEET hier kom groot moeilikheid, dan kan die plantjie ook weet wat om te doen, asook die Gemsbok.
    Die goeie reens hierdie jaar, veroorsaak dat plant en dier so bietjie meer "braaf" optree, en so bietjie meer waag hierdie jaar, en waarom nie?. Kyk na die mier, hy weet wanneer reens kom en bou sy mure hoog op, selfs teen boomstamme op, om sy eiers te beskerm.
    God se skepping weet eintlik meer as wat ons besef, en dit maak God GROTER en GROTER vir my, en dis lekker om te sien. Die skepping van God sien geleenthede raak wat buite ons denke voorkom...

+ Reply to Thread
Page 2 of 2 FirstFirst 12

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •