Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 11 of 13 FirstFirst ... 910111213 LastLast
Results 101 to 110 of 122

Thread: Amerikaanse Verkiesing

  • Thread Tools
  • Rate This Thread
  • Display
  1. #101
    #93 Jy is doodreg maar jy is ook op die rant van ’n groot fout. Ons wil altyd die mens terug spoor tot by Adam en Eva en dit is ’n fout wanneer jy glo dat die Bybel die waarheid is. Alles het by die vloed begin waar Noag, Sem Gam en Jafet weer die mensdom van vooraf moes bou.

    Noag het na die vloed nog 350 jaar geleef en hy kon ook nog kinders gehad het. Die vloek van Gam is vandag die vloek van die swartmense en wat interessant is, is dat daardie vloek wat op hulle rus, gebreek word die dag wanneer hulle tot bekering kom en skynbaar ook wanneer hulle met een van die ander rasse kruisteel.

    Die swart man vandag het 200 keer meer sweetgaatjies as wat ons het. Hy het ’n ekstra dyspier en in totaal is daar 75 eienskappe wat hulle het wat ons nie het nie. Dit beteken niks meer as net die feit dat die genepoel van die mens teen Noag se tyd nog so sterk was dat ouers kinders by hulle dogters kon hê.

    Lot is ’n goeie voorbeeld. Sy nageslag wat uit sy eie dogters gebore is, is vandag die Moabiete en die Ammoniete wat in Jordanië en Sirië woon. Die genepoel het maar eers teen daardie tyd so bietjie begin verswak en dit was uit daardie sterk gene wat die verskillende rasse gevorm is.

    Ons kan nooit sê dat enige mens wat in verskillende rasse is, enigsins familie van ’n dier is nie. Daar is iets wat die meeste van ons in die Bybel mis lees. God praat van die swartmense maar Hy verwys anders na hulle. Hy praat van die nasie met die blink velle. Hy praat ook an ons in die Bybel en Hy sê ons is die nasie wat almal hiet en gebied, wat ook die waarheid is.

    Hy het ons saam hier aan die Suidpunt gesit en Hy het ons met ’n doel hier saam gesit. Die Boesmans / Hottentotte was hier maar die swart nasies het saam met ons hier aangekom. Ons van die Suide af en hulle van die Noorde af. Toe die Britse Cecil Rhodes deur die ou Zimbabwe getrek het, was daardie land tegnies nog ontvolk.

    Ons land word ook in die Bybel beskryf en selfs ons Bosveld word in die Bybel genoem. Dit word selfs gesê dat ons landjie eendag die enigste ware aanbidders sal huisves en dat ons saam met die swart mense eendag ’n invloed in die res van die wêreld sal hê.

    Die politiek en die mense wat die politiek bestuur, het hulle eie agendas en ons land gaan binnekort in sekere dele begin brand.



    Tog moet ons nie veralgemeen nie. Ons moet nie glo dat alle swart mense ons wil dood hê nie. Ons moet die teendeel glo en daarvolgens leef.

    Ons het ’n lig om uit te dra maar ons het ook ’n verantwoordelikheid om die lig te beskerm sodat dit nie deur ons vyande uitgeblus word nie.

  2. #102
    Unregistered
    Guest
    Lukas

    Selfs voor en ná die vloed, is, en bly Adam & Eva se geslagslyn / stamboom (DNA) steeds relevant en van toepassing. Adam & Eva se suiwer geslagslyn (DNA) verdwyn of verander of ‘muteer’ (‘evoleer’ / ‘devoleer’) GEENSINS voor of ná die vloed nie. Inteendeel. Die suiwer dele (geslagte / takke) daarvan bly voortbestaan – tot vandag toe.

    Adam en Eva was van een enkele ras, naamlik Blank. Ek dink almal hier weet dit reeds en dit is nie nodig om weer te bewys nie. En met diegene wat steeds hiermee wil stry, sal ons maar liewer vriendelik ooreenkom om van mekaar te verskil.

    Génesis hoofstuk 5 lys en beskryf die suiwer geslagslyn (DNA) vanaf Adam tot by Sem, Jafet en Gam. Dws Noag, Sem, Jafet en Gam was almal die suiwer geslagslyn (DNA / ras) van Adam & Eva.

    Noag was reeds 600 jaar oud (Gen. 7:11) en Sem, Jafet en Gam was reeds gebore (en het elk reeds vroue gehad) toe Noag saam met hulle in die Ark gegaan het (Gen. 6:10 ; Gen. 6:18 ; Gen. 7:7 ; Gen. 7:13). Noag se vrou (die moeder van Sem, Jafet en Gam) was Naamah, sy was die dogter van Henog, sy was van Adam & Eva se suiwer geslagslyn, naamlik sy was Blank.

    Noag se drie seuns was van dieselfde ras (DNA) as Noag en Adam (Gen 5:1), en geen van hulle (insluitend Gam) het enigsins (op enige tydstip) eweskielik vanself “van kleur verander” (van ras verander) nie. Hierdie sataniese (Vrymesselaars), kerklike, evolusie-agtige drogma (die kamstige spontane kleurverandering / verandering van ras) van Gam is ‘n leuen so reg uit die hel. Sem, Jafet en Gam was ALMAL van dieselfde ras as Adam, Noag en Naamah - naamlik Blank.

    Al het Noag ook dalk ná die vloed ander kinders gehad, was hulle moeder steeds Naamah (die dogter van Henog) en sou daardie kinders weer-eens van dieselfde ras (genetika) as Adam, Eva, Noag en Naamah gewees het – naamlik Blank.

    Adam se geslag / ras is nie die enigste tipe homonide (mens tipe) wat op aarde te vinde was en is nie. Net soos daar Adamiese mense bestaan, bestaan daar ook nie-adamiese mense. Die nie-adamiese mens-tipes (naturelle rasse) is voor Adam & Eva geskape en stam NIE van Adam & Eva af nie. Die pre-historiese, nie-adamiese mense (antropoïede) was al lankal op die aarde toe Adam & Eva geskape is. Die nie-adamiese mens is geneties verskillend, minder intelligent, meer primitief, meer barbaars, en gevolglik relatief minder beskaafd as die Adamiese Mens.

    Die naturelle het die Vloed oorleef, en dit is al wat nodig is om te weet. Hoe die nie-adamiese mens-tipes (naturelle) die Vloed oorleef het is nie nou belangrik nie. Die Bybelse verslag verskaf ook nie ‘n presiese (100% volledige en akkurate) biologiese register van elke liewe spesie wat in die Ark ingegaan het nie. Daar was baie.

    Die Bybel fokus egter grootliks op die Adamiese mens (ras), omdat dit spesifiek die Adamiese mens is wat (beide geestelik en fisies) na God se Beeld en Gelykenis geskape is ; en omdat dit ook die Adamiese mens is wat van sy/haar Adamiese Erfsonde verlos moet word.

    Gam self was onder geen vloek nie. Noag het nie vir Gam vervloek nie maar wel vir Gam se seun Kanaän (Gen. 9:25). Dit was van Gam se nageslag (soos Kus) wat uiteindelik met die nie-adamiese (naturelle) rasse vermeng en verbaster het en sodoende Gam se geslagslyn verdonker het. Die swart Kusiete (al lyk hulle so swart) is eintlik geneties gemeng – naamlik met o.a. wit (Adamiese) verskuilde bloed in hulle are. Kus se (gebasterde) nageslagte is grootliks gekonsentreer in Noord-Afrika.

    Die sub-Sahara naturelle wat meer in die suidelike dele van Afrika versprei is, verteenwoordig steeds die wáre geneties-suiwer en pure (nie-adamiese) Afrika-naturel, en daarom is hulle ook heelwat minder intelligent, meer primitief, onbeskaafd en meer barbaars as die Noord-Afrikane en húlle nageslagte – soos bv die rasgemengde Negers wat vandag in Amerika te vinde is. Die Amerikaanse Negers se gemiddelde intelligensie is júís ‘n stappie hoër (met ‘n gemiddelde IK van omtrent 80-85) as dié van die tipiese ras-suiwer (sub-Sahara) Afrika-naturel – juis omdat die Negers heelwat verskuilde wit bloed (DNA) in hulle are het. Daarom is die Amerikaanse Negers se gemiddelde IK ook hoër as die gemiddelde 70-73 IK van die tipiese (ras-suiwer) sub-Sahara naturel.

    Verder was daar nog nooit so iets dat ‘n vloek opgehef word – verál met kruisteling (verbastering) nie. Inteendeel. In die Bybel word verbastering konsekwent verbied en as ‘n gruwel beskou, en word dit nimmer en nooit aangemoedig of goedgepraat nie.

    Tot hier toe.

    Daar is nie nou tyd of plek nie, daarom gaan ek nie verder op hierdie (kontroversiële) onderwerp wil uitbrei nie. Indien ons nie tot hiertoe saamstem nie, dan kom ons maar liewer vriendelik ooreen om van mekaar te verskil, en ons los dit daar ; moet dan liewers nie verder op my skrywe antwoord nie want dit gaan nie my mening of kennis verander nie. Inteendeel. Dit gaan my net forseer om met langer replieke, meer inligting, sterker (opvolg) redenasies en met meer stawende (en ongemaklike) bewyse terug te kom. En dán gaan die draad heel waarskynlik ontspoor en sal jy (weer) moet uitvee, want ek skryf met kennis & insig en is geensins polities-korrek nie.

  3. #103
    Quote Originally Posted by Unregistered View Post
    Adam se geslag / ras is nie die enigste tipe homonide (mens tipe) wat op aarde te vinde was en is nie. Net soos daar Adamiese mense bestaan, bestaan daar ook nie-adamiese mense. Die nie-adamiese mens-tipes (naturelle rasse) is voor Adam & Eva geskape en stam NIE van Adam & Eva af nie. Die pre-historiese, nie-adamiese mense (antropoïede) was al lankal op die aarde toe Adam & Eva geskape is.

    ........

    Die naturelle het die Vloed oorleef, en dit is al wat nodig is om te weet. Hoe die nie-adamiese mens-tipes (naturelle) die Vloed oorleef het is nie nou belangrik nie.
    Om so te redeneer is om nie die Woord van God te glo nie. God het die alles in 6 leterlike dae geskape. Bewyse is volop. 6000 jaar gelede. Nie miljoene jare of prehistories nie. Die vloed was wêreld wyd en NIEMAND, behalwe die in die ark, het dit oorleef nie. Die bewyse daarvoor is ook volop. Maar die evolusioniste sal bly skop en stry, nie teenstaande van die Woord en die bewyse in die natuur.

    Ja, jy sal sekerlik nie saamstem nie en ek 'agree' om te 'disagree'.

  4. #104
    Unregistered
    Guest
    Quote Originally Posted by 472 View Post
    Om so te redeneer is om nie die Woord van God te glo nie. God het die alles in 6 leterlike dae geskape. Bewyse is volop. 6000 jaar gelede. Nie miljoene jare of prehistories nie. Die vloed was wêreld wyd en NIEMAND, behalwe die in die ark, het dit oorleef nie. Die bewyse daarvoor is ook volop. Maar die evolusioniste sal bly skop en stry, nie teenstaande van die Woord en die bewyse in die natuur.

    Ja, jy sal sekerlik nie saamstem nie en ek 'agree' om te 'disagree'.

    Korrek. Ek stem gladnie met jou saam nie. Dis jou opinie, en jou opinie is wêrelds (Babilonies), onbybels en verkeerd. Punt. Daarom sal ons verseker ‘agree’ om te ‘disagree’. En ek sal ook vervolgens sê waarom.

    Wat ek hierbo geskryf het is Bybels-korrek. Nie jy of ek het enige bewys van die presiese tydperk wat dit God geneem het om die totale skepping te voltooi nie – en dit is ook nie relevant of belangrik nie, want dit verander niks aan die saak nie. Nie jy of ek was teenwoordig toe God die hemel en die aarde geskape het nie, en nie jy of ek is gekwalifiseerd om verslag te probeer doen oor presies hoe lank dit God geneem het nie. Trouens : Daar staan ook geskrywe dat ‘n dag is vir God soos ‘n duisend jaar en ‘n duisend jaar is vir Hom soos ‘n dag (Ps. 90:4 ; 2Petr. 3:8).

    Adam is 4004 BC geskape, dws sowat 6021 jaar gelede. En die hele Skepping was voor Adam voltooi. Adam is heel LAASTE geskape (hy was die kroon van die skepping). Daar was niks en niemand (GEEN ander rasse of spesies) ná Adam & Eva geskape nie ! Punt ! Adam en Eva was BLANKES. Die naturelle kon NIE ná Adam & Eva geskape gewees het nie !

    Die naturelle moes/kon ook saam (met al die diere) in die Ark gewees het as deel van die verskillende spesies wat moes oorleef. Verder was die einste Reuse steeds ná die Vloed op die aarde te vinde, soos byvoorbeeld in Koning Dawid se tyd. Neem maar vir Goliat.

    Om te suggereer dat ek evolusie of devolusie verkondig is infantiel en belaglik. As jy my stuk mooi deurgelees het sou jy gesien het dat ek absoluut TEEN die idee van evolusie of devolusie is – naamlik TEEN die idee dat rasse of spesies spontaan geneties verander om “nuwe rasse” of ”nuwe spesies” te vorm. God het alle rasse en spesies apart en op hulle eie tyd en plek geskape. En God het vir Adam & Eva HEEL LAASTE geskape.

    Inteendeel : Dit is die mense wat met MY STRY (soos JY) wat gewoonlik diegene is wat in DEVOLUSIE glo – naamlik dat Adam & Eva se Blanke RAS (nageslag) eweskielik “van kleur verander het” om sodoende (deur Gam se nageslag) ‘n “nuwe ras” voort te bring – naamlik die naturelle of swartes. Hierdie (Babiloniese) onbybelse teorie is pure DEVOLUSIE – want dit suggereer dat die kroon van die skepping (Adam se geslag) eweskielik gedevoleer het om ‘n meer primitiewe, MINDER INTELLIGENTE en minder ontwikkelde ras spontaan voort te bring. Dit is ‘n spul infantiele snert !

    Dws, dit is (kerk) mense soos JY wat aan ons wil verkoop dat Adam se ras DEVOLUSIE ondergaan het en spontaan “nuwe (naturelle) rasse” gevorm het. Ek stel dit aan jou : DIT IS SNERT ! – Babiloniese (gelykheids) LEUENS – so reg uit die hel !

  5. #105
    Jou gene bepaal alles, jou haarkleur, jou velkleur, hoe lank jy is, jou intelligensie en jou geestelike eienskappe (morele waardes) – en die somtotaal daarvan bepaal jou POTENSIAAL, jou sin vir (geestelike) introspeksie, jou sin vir verantwoordelikheid en uiteindelik jou vlak van beskaafdheid.
    Ek ken jou glad nie (of ek dink nie so nie), weet nie wat jou agtergrond is en so aan nie. Uit jou opmerking hierbo lei ek af dat jy nie 'n baie sterk begrip het vir genetika en hoe eienskappe in organismes uitgedruk word nie. Daar is geen manier op hierdie aarde wat jou gene alles bepaal soos wat jy dit hierbo beskryf nie ... Maar soos Chris genoem het, dit is dalk eerdre 'n gesprek vir 'n ander draad.

  6. #106
    Unregistered
    Guest
    Quote Originally Posted by S415 View Post
    Ek ken jou glad nie (of ek dink nie so nie), weet nie wat jou agtergrond is en so aan nie. Uit jou opmerking hierbo lei ek af dat jy nie 'n baie sterk begrip het vir genetika en hoe eienskappe in organismes uitgedruk word nie. Daar is geen manier op hierdie aarde wat jou gene alles bepaal soos wat jy dit hierbo beskryf nie ... Maar soos Chris genoem het, dit is dalk eerdre 'n gesprek vir 'n ander draad.

    Klink vir my jy weet van beter. Reg so. Dan wil ek mos hoor wat jy sê oor hoe eienskappe in organismes uitgedruk word - verál mbt die genus homo en mbt Adam & Eva. Verduidelik JY dan vir ons wat JOU begrip van genetika is in terme van wat sover gesê is. Jy kan dit ook op Chris1 se nuwe draad voort sit as jy so verkies. Ek sal jou stories en stellings lees en jou dan daar verder antwoord.

  7. #107
    Terug na die draad.


  8. #108

  9. #109
    Unregistered
    Guest
    Ek sien Chris1 se draad (het alle rasse dieselfde potensiaal) is weg. Niks nuuts nie. Tipies. Het dit verwag. ‘n Liberaal is en bly ‘n opperste lafaard. Wanneer Linkses hulle patetiese humanistiese argumente verloor probeer hulle gewoonlik jou eers dood skreeu ; en as dit nie werk nie dan vee hulle (maatjies) vinnig alles uit ; of hulle skuif envoudig die hele onderwerp buite die publiek se sig sodat niemand kan sien hoe sleg hulle verloor het nie. ‘n Linkse is soos ‘n eend wat probeer skaak speel ; die eend begin eweskielik hard kwaak, skop dan al die stukke van die skaakbord af, draai dan om en los ‘n bol eendpoef op die skaakbord en verklaar daarna heel braaf aan almal dat hy/sy “gewen” het.

  10. #110
    1000 jaar soos.1 dag
    Adam geskape 6021jaar terug ons is dus in die sesde dag trek 7000 die 7de dag minus 6021 die sesde dag 997 jare oor tot die einde van die wereld daar kan nie n 8ste dag wees nie

+ Reply to Thread
Page 11 of 13 FirstFirst ... 910111213 LastLast

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •