
Originally Posted by
1017
Wel as Amerika dom genoeg is om n kern oorlog te begin gaan hul bloei, hulle dink hul is ver van Rusland af hulle gaan weer nie die oorlog aan hul lyf voel nie , hulle kan maar reg maak daar gaan n hele paar nukes na hul toe deurkom. Ek dink ons is in vir n verassing of twee in die tyd. Die kremlin vra wie is nou eintlik in beheer van Amerika want met hul onderhandelings sę Amerika een ding en doen n ander. Dit is so asof hul uit twee monde praat. Is daar dalk twee spalt in die paradys ? .Vraag is waar laat dit ons in SA in die geval van n volskaalse kern oorlog. Gaan radio aktiewe stof on beinvloed? Gaan daar n kern winter wees waar die stofdeeltjies die son vir jare blokkeer en yskoue toestande te weeg bring? Gaan Amerika sommer ook vir ons n paar Nukes uitdeel net omdat ons deel van BRICS is?