#93 Jy is doodreg maar jy is ook op die rant van n groot fout. Ons wil altyd die mens terug spoor tot by Adam en Eva en dit is n fout wanneer jy glo dat die Bybel die waarheid is. Alles het by die vloed begin waar Noag, Sem Gam en Jafet weer die mensdom van vooraf moes bou.

Noag het na die vloed nog 350 jaar geleef en hy kon ook nog kinders gehad het. Die vloek van Gam is vandag die vloek van die swartmense en wat interessant is, is dat daardie vloek wat op hulle rus, gebreek word die dag wanneer hulle tot bekering kom en skynbaar ook wanneer hulle met een van die ander rasse kruisteel.

Die swart man vandag het 200 keer meer sweetgaatjies as wat ons het. Hy het n ekstra dyspier en in totaal is daar 75 eienskappe wat hulle het wat ons nie het nie. Dit beteken niks meer as net die feit dat die genepoel van die mens teen Noag se tyd nog so sterk was dat ouers kinders by hulle dogters kon h.

Lot is n goeie voorbeeld. Sy nageslag wat uit sy eie dogters gebore is, is vandag die Moabiete en die Ammoniete wat in Jordani en Siri woon. Die genepoel het maar eers teen daardie tyd so bietjie begin verswak en dit was uit daardie sterk gene wat die verskillende rasse gevorm is.

Ons kan nooit s dat enige mens wat in verskillende rasse is, enigsins familie van n dier is nie. Daar is iets wat die meeste van ons in die Bybel mis lees. God praat van die swartmense maar Hy verwys anders na hulle. Hy praat van die nasie met die blink velle. Hy praat ook an ons in die Bybel en Hy s ons is die nasie wat almal hiet en gebied, wat ook die waarheid is.

Hy het ons saam hier aan die Suidpunt gesit en Hy het ons met n doel hier saam gesit. Die Boesmans / Hottentotte was hier maar die swart nasies het saam met ons hier aangekom. Ons van die Suide af en hulle van die Noorde af. Toe die Britse Cecil Rhodes deur die ou Zimbabwe getrek het, was daardie land tegnies nog ontvolk.

Ons land word ook in die Bybel beskryf en selfs ons Bosveld word in die Bybel genoem. Dit word selfs ges dat ons landjie eendag die enigste ware aanbidders sal huisves en dat ons saam met die swart mense eendag n invloed in die res van die wreld sal h.

Die politiek en die mense wat die politiek bestuur, het hulle eie agendas en ons land gaan binnekort in sekere dele begin brand.



Tog moet ons nie veralgemeen nie. Ons moet nie glo dat alle swart mense ons wil dood h nie. Ons moet die teendeel glo en daarvolgens leef.

Ons het n lig om uit te dra maar ons het ook n verantwoordelikheid om die lig te beskerm sodat dit nie deur ons vyande uitgeblus word nie.