Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 12 of 12 FirstFirst ... 2101112
Results 111 to 116 of 116

Thread: Amerikaanse Verkiesing

  1. #111
    Unregistered
    Guest
    Quote Originally Posted by greengroen View Post
    1000 jaar soos.1 dag
    Adam geskape 6021jaar terug ons is dus in die sesde dag trek 7000 die 7de dag minus 6021 die sesde dag 997 jare oor tot die einde van die wereld daar kan nie n 8ste dag wees nie

    Dis reg, daar kan nie ‘n 8ste dag wees nie. Na die Sesde Dag (Sesde Millenium) volg die Sewende Millenium (die Messiaanse 7e Duisendjarige Vredestydperk) op die aarde.

    Chronologies moes die 7e Dag (7e Duisendste Jaar Tydperk) al begin het, maar dit het nie. Chronologies trek ons al sowat 21 jaar binne-in die begin van die 7e Duisendste Jaar Tydperk in. Maar wag… daar is gelukkig vir ons ‘n “clue”.

    Ons Verlosser het vir ons ‘n “wenk” daaromtrent gegee.

    Die Bruidegom gaan eers so ‘n bietjie TALM om te kom :

    Matt. 25:5 : “En terwyl die bruidegom talm om te kom, het hulle almal vaak geword en aan die slaap geraak.”

    Luk. 12:45 : “Maar as daardie dienskneg in sy hart sê : My heer talm om te kom…”

    Die Messias het vooruit geweet dat almal (veral die satan en sy gespuis) sal uitkyk vir die aanbreek van die Sewende Dag (7e Millenium). Daarom gaan Hy nie presies op daardie (chronologiese) oomblik Sy verskyning maak nie, want Hy wil hê dat Sy verskyning onvoorspelbaar, verrassend en onverwags moet wees. Hy wil Sy vyande onkant vang – en Hy gáán ook ! Dán gaan Hy hulle uitwis. En dán gaan Jeshua (Jesus) die Messias vir ‘n 1000 jaar op aarde regeer. Die 7e Millenium (7e Dag).

  2. #112
    Quote Originally Posted by Unregistered View Post
    Ek sien Chris1 se draad (het alle rasse dieselfde potensiaal) is weg. Niks nuuts nie. Tipies. Het dit verwag. ‘n Liberaal is en bly ‘n opperste lafaard. Wanneer Linkses hulle patetiese humanistiese argumente verloor probeer hulle gewoonlik jou eers dood skreeu ; en as dit nie werk nie dan vee hulle (maatjies) vinnig alles uit ; of hulle skuif envoudig die hele onderwerp buite die publiek se sig sodat niemand kan sien hoe sleg hulle verloor het nie. ‘n Linkse is soos ‘n eend wat probeer skaak speel ; die eend begin eweskielik hard kwaak, skop dan al die stukke van die skaakbord af, draai dan om en los ‘n bol eendpoef op die skaakbord en verklaar daarna heel braaf aan almal dat hy/sy “gewen” het.
    Nee, dit het nie 'verdwyn' nie. Registreer as gebruiker (dit is gratis) en jy sal dit weer kan sien. Hierdie draad het sy eie onderwerp, hou asb. daarby.

    http://www.akskagroep.com/showthread...fde-potensiaal

  3. #113
    Nou raak ek bekommerd! Hier kom groot moeilikheid. Aan die eenkant wonder ek of dit nie alles net n 'show' is om Trump 'sterk' te maak en die mense agter hom te verenig nie. Laat hulle 'dink' hulle het Trump ingekry en hom te ondersteun later, 'no matter what'. Ek meen, al die pogings tot dusver om hom uit te skop, misluk die een na die ander, sonder groot opslae. Hierdie kan maklik net n finale opsweeping en storm in n tee koppie wees en niks van kom nie. Maar aan die anderkant, het dit massiewe potensiaal vir baaaie groot moeilikheid. Gaan kyk bietjie na die komentaar.

    Obama gaan ook net aan om die een Presidential wet na die ander, in te bring, hy het hierdie week weer 4 geteken. So asof hy weet hy gaan nerens heen nie. Anders, waarom doen hy dit? Hy weet Trump kan met een vee, alles wat Obama die laaste 60 dae gedoen het, van die tafel af vee. Net die ding met die UN kan Trump niks aan doen nie. Of is Obama se doen en late die laaste maand maar net ook deel van die oë verblindery? Een ding is seker, ons gaan nie lank wag om die rigting te sien wat dinge neem nie. More (Sondag 15/1/17) is die UN vergadering en oorlog kan baie maklik na dit uitbreek. Alles is gereed daarvoor...

    Ek sit en eet popcorn assof ek nooit weer popcorn gaan sien nie...

    Last edited by 472; 01-14-2017 at 09:58 AM.

  4. #114
    Hierdie help ook nie om my senuwees te laat bedaar nie? Hier is inligting oor die naweek se gebeure by die UN en dan oor die opbou van militere mag na wat lyk na n onafwendbare oorlog wat op die punt is om uit te breek. Mag ek verkeerd wees.


  5. #115
    https://www.washingtonpost.com/local/public-safety/commanding-general-of-dc-national-guard-to-be-removed-from-post/2017/01/13/725a0438-d99e-11e6-b8b2-cb5164beba6b_story.html?utm_term=.09712d785c90


    The Army general who heads the D.C. National Guard and has an integral part in overseeing the inauguration said Friday that he will be removed from command effective at 12:01 p.m. Jan. 20, just as Donald Trump is sworn in as president.
    Maj. Gen. Errol R. Schwartz’s departure will come in the middle of the presidential ceremony — classified as a national special security event — and while thousands of his troops are deployed to help protect the nation’s capital during an inauguration he has spent months helping to plan.
    “The timing is extremely unusual,” Schwartz said in an interview Friday morning, confirming a memo announcing his ouster that was obtained by The Washington Post. During the inauguration, Schwartz will command not only members of the D.C. Guard but also 5,000 unarmed troops dispatched from across the country to help. He also will oversee military air support protecting Washington during the inauguration.
    “My troops will be on the street,” said Schwartz, who turned 65 in October. “I’ll see them off, but I won’t be able to welcome them back to the armory.” He said he would “never plan to leave a mission in the middle of a battle.”
    Unlike in the states, where the governor appoints the National Guard commander, in the District that duty falls to the president.

  6. #116
    Ja, Obama het toe nie die ou gefire nie. Hy het self bedank en besluit om met die oorname van die nuwe President, uit te stap. Trump het blykbaar gesê hy kan aangaan tot na die verigtinge, maar die Generaal het geweier. Toe hardloop hy koerante toe. So, klink vir my maar net na suur druiwe en Alex wat vrees aanjaag.

+ Reply to Thread
Page 12 of 12 FirstFirst ... 2101112

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •