Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 10 of 13 FirstFirst ... 89101112 ... LastLast
Results 91 to 100 of 122

Thread: Amerikaanse Verkiesing

  • Thread Tools
  • Rate This Thread
  • Display
  1. #91

    Christen werkers

    Om net Christenwerkers te kry, kry jou niks in die sak. My huishulp het 4 jaar by my gewerk en sy was elke Sondag in die kerk. Selfs met fondsinsamelings uitgehelp. En toe dié versoeking (of bedreiging- hul het glo gesê hul weet waar sy bly) aan haar deur klop het sy steeds help reël aan 'n aanval op ons. Op die einde van die dag is hul kultuur te sterk by hul ingeprent om altyd hul Christenskap dié oorhand te gee. Ook watter tipe kerk is dit? Die Doom en rioolwater profete kan nie vertrou word on die ware Bybel oor te dra nie. By hulle maak enige iemand met 'n loud persoonlikheid en begeerte om geld te maak sy eie kerk oop. En noem hulself 'n profeet . En steeds bid hul vir voorvadergeeste en dié praat ook glo terug met hulle. Ek het dit al aanskou en dit is heel aanvaarbaar vir die van hulle wat dit aanskou ook. Of hul Christene is of nie. Mens kry Christene en Christene. Soms as die klip afrol kom die duiwel uit soos iemand anders gesê het.

    Ek dink daar is baie aspekte van hul kultuur wat blankes nie 'n idee van het nie. Blankes word te beskermd en in hul comfort zone groot en kom nooit daarmee in aanraking. Hoeveel blankes was al in 'n plakkerskamp? Hul word totaal anders van ons groot. In die townships en plakkerskampe is 'n gesteek met messe en bottels en geskiet 'n algemene ding. En as jy 'n tsotsi vang slaan die hele gemeenskap hom pap. Ek kry baie keer dat vriende saam kuier en dan 'n woordewisseling het. Die volgende ding is een van die "vriende" skiet of steek die ander vriend. Dit is brutaal maar 'n werklikheid. En kinders word omring deur hierdie dinge van kleintyd af. Vra jouself af watter invloed dit dan op hulle kan hê? Veral met jong ma's wat kinders kry vir die kindertoelae en dan onbetrokke (as enkelouer) is by kinders? Dan sien jy 'n 10 jarige wat 'n ander 10 jarige doodsteek. En na die tyd geen berou het nie. Geen!

    Ons kulture verskil hemelbreed. En in die algemeen verstaan ons nie hulle sin nie en hulle ook nie ons sin nie. As hul voor 'n keuse gestel word sal hul meerendeels konformeer tot hul eie kultuur en reëls. As ons hier wil bly moet ons miskien meer leer van wat om ons aangaan en ophou met oogklappe deur die wêreld gaan.

  2. #92
    Ek het nie so daaraan gedink nie. Wat Lukas van liggies gesê het is ook waar. Ek gee dan maar oor met my soeke na 'n short cut

  3. #93
    Unregistered
    Guest
    Die grootste verskil is in die DNA omdat wit en swart geensins van dieselfde (gemeenskaplike) voorvader afstam nie. Daarom is daar 'n hemelsbreë verskil tussen wit en swart se gemiddelde IK, aard, waardes en kultuur.

  4. #94
    Die grootste verskil is in die DNA omdat wit en swart geensins van dieselfde (gemeenskaplike) voorvader afstam nie. Daarom is daar 'n hemelsbreë verskil tussen wit en swart se gemiddelde IK, aard, waardes en kultuur
    Hierdie is absolute nonsens ... jou gene bepaal jou fisiese eienskappe (haarkleur, velkleur, hoe lank jy is en so aan), maar jou geesetlike eienskappe word bepaal deur jou omgewing.

    As jy van kleins af gestimuleer word om akademies tet preseteer en daar is geen fisiese breinbesering nie, het meeste mense die potensiaal om soorgelyk te presteer.

    Aan die einde van die dag is alle mense geestelike wesens ongeag van hoe hulle van buite af lyk en tot die dag wat ons nie ander rasse as mede geesgenote aanvaar nie gaan ons nêrens heen in hierdie land behalwe agteruit nie.

  5. #95
    Unregistered
    Guest
    Quote Originally Posted by S415 View Post
    Hierdie is absolute nonsens ... jou gene bepaal jou fisiese eienskappe (haarkleur, velkleur, hoe lank jy is en so aan), maar jou geesetlike eienskappe word bepaal deur jou omgewing.

    As jy van kleins af gestimuleer word om akademies tet preseteer en daar is geen fisiese breinbesering nie, het meeste mense die potensiaal om soorgelyk te presteer.

    Aan die einde van die dag is alle mense geestelike wesens ongeag van hoe hulle van buite af lyk en tot die dag wat ons nie ander rasse as mede geesgenote aanvaar nie gaan ons nêrens heen in hierdie land behalwe agteruit nie.

    Dit is nou tipies die spul links-liberale (Babilon – “gelykheid”) leuens so reg uit die hel. Dit is júís omdat (wit) mense in hierdie sataniese (Vrymesselaars) leuens van “gelykheid” glo dat die wêreld is waar hy is. Korrup ! Onbybels ! Links ! Liberaal ! Humanisties ! Sleg ! Vrot ! Satanies !

    Alle rasse is nie “gelyk” nie – op geen vlak of wyse nie.

    Jou gene bepaal alles, jou haarkleur, jou velkleur, hoe lank jy is, jou intelligensie en jou geestelike eienskappe (morele waardes) – en die somtotaal daarvan bepaal jou POTENSIAAL, jou sin vir (geestelike) introspeksie, jou sin vir verantwoordelikheid en uiteindelik jou vlak van beskaafdheid.

    Daar bestaan geen sogenaamde “gelykheid” tussen wit en swart nie – op geen vlak nie (geestelik of fisies). Daar is ‘n reuse verskil tussen die gemiddelde intelligensie van blankes en swartes as ‘n geheel. Die Blanke ras se gemiddelde IK lê tussen 100 en 110 waar die sub-Sahara Afrika naturel se se gemiddelde IK tussen 70 en 73 lê – en dit het ALLES met die verskil in genetika te doen.

    Hoe laer die vlak van intelligensie – hoe laer is jou (totale) potensiaal, hoe meer primitief en hoe laer is jou vlak van beskawing. Daarom is daar ‘n hemelsbreë verskil tussen Afrika en Europa – op ALLE vlakke.

    Daarom kon Afrika se naturelle nog nooit van kleins af (verál deur hulle eie ras) gestimuleer word om akademies te preseteer nie – tot vandag toe. Daarom moet hulle tot vandag toe ‘n slaagsyfer van 20% vir Wiskunde aanvaar en dit selfs offisiëel instel – soos hulle Afrika-styl “onderwys departement” (sic!) onlangs afgekondig het.

    Jy KAN NIE 'n donkie "leer" of "onderrig" of "oefen" om soos 'n volbloed renperd te PRESTEER nie ! Nie in 'n duisend jaar nie ! Die verskil in genetika laat dit eenvoudig nie toe nie.

    Alle mense is miskien “geestelike wesens” - sommiges is net meer dom en primitief, en op ‘n baie laer standaard (met baie laer waardes) as ander.

    Moenie jou laakbare links-liberale snert as “feite” probeer verkoop nie. Jy sal nie ernstig opgeneem word nie.

  6. #96
    S415
    Vertstaan Ek jou reg as ek die afleiding maak ? Jy glo alle rasse is gelyk (dieselfde)behalwe die fisiese eienskappe? Dws omgewing bepaal alles behalwe jou fisiese einskappe en dus is die potensiaal van verskillende rasse presies dieselfde op alle vlakke of dan tereine as jy wil.

  7. #97

    oo daar gaan ons alweer

    Quote Originally Posted by Chris1 View Post
    S415
    Vertstaan Ek jou reg as ek die afleiding maak ? Jy glo alle rasse is gelyk (dieselfde)behalwe die fisiese eienskappe? Dws omgewing bepaal alles behalwe jou fisiese einskappe en dus is die potensiaal van verskillende rasse presies dieselfde op alle vlakke of dan tereine as jy wil.
    yip dit het net begin reent en die grassie word groen toe begin die wispultuurige aarde bewooners weeronder mekaar knerts oor A en Z

    n aap bly n aap en n zebra bly n zebra

    dan kry jy aape in die stad en aape in die natuur aap se kind in die stad moet aanpas by sy omgewing so hy word n totaale opportunis.

    van die zebra sal ek eerder niks nou kwyt raak nie

  8. #98
    nov16

    Ek verstaan nie wat jy se nie.
    Kan jy dit dalk anders stel sodat ek kan verstaan wat jy se asb?

  9. #99

    twosides of the same coin

    Quote Originally Posted by Chris1 View Post
    nov16

    Ek verstaan nie wat jy se nie.
    Kan jy dit dalk anders stel sodat ek kan verstaan wat jy se asb?
    Chris die draad gaan nou ontspoor ek plaas die op en dan skuif ons dit na n beter gesels punt wat stel jy voor?

    Modern humans evolved a unique combination of physical and behavioral characteristics, many of which other early human species also possessed, though not to the same degree. The complex brains of modern humans enabled them to interact with each other and with their surroundings in new and different ways. As the environment became more unpredictable, bigger brains helped our ancestors survive. They made specialized tools, and use tools to make other tools, as described above; they ate a variety of animal and plant foods; they had control over fire; they lived in shelters; they built broad social networks, sometimes including people they have never even met; they exchanged resources over wide areas; and they created art, music, personal adornment, rituals, and a complex symbolic world. Modern humans have spread to every continent and vastly expanded their numbers. They have altered the world in ways that benefit them greatly. But this transformation has unintended consequences for other species as well as for ourselves, creating new survival challenges.

    so se die mense wat ons wil manupileer

  10. #100
    nov16
    Dankie ja jy is reg ons gaan ontspoor.
    Ek sal 'n ander draad oopmaak en hoop net almal kan nugter debat voer hieroor.

+ Reply to Thread
Page 10 of 13 FirstFirst ... 89101112 ... LastLast

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •