Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 2 of 13 FirstFirst 1234 12 ... LastLast
Results 11 to 20 of 122

Thread: Amerikaanse Verkiesing

  1. #11
    Lukas
    Baie interessant oor die Teems. Wat sal Putin se rede wees dink jy?
    Voorwaar besige tye le voor ek dink egter ons is in ‘n baie goeie plek. Wie in die wereld steur hom nou aan die reenboog “weermag”? Ek het al gese dat die 94 oorgawe my met weersin vevul het vir baie lank maar nou blyk dit dalk goed te gewees het juis oor ons die 3de of 4de sterkste weermag toe gehad het.

    Wat my egter pla en ook vir my duister is,is dat (soos ek dit verstaan) juis die ooste en tewel Rusland die vark in die verhaal is volgens openbaring.Ek wil nie die draad kaap na ‘n geestelike draadvlak nie.

    Wat die VSA aanbetref het ek geen ooghare voor nie en slegs Britanje klop hulle in my oe.
    Ek hou van Putin en sy nuwe Rusland daarom maak my gevoel oor die drie lande nie sin nie veral as ek Openbaring reg verstaan.

    As Hillary en Trump die beste kanidate in die VSA is se dit nie veel van hulle nie.Dieselfde hier by ons met al ons “leiers” of dalk lyers nee dalk luiers?

    1017 . Nee ek dink nie so nie ons is van nul tot genere waarde militer, dalk net strategies goed en dis dit.

    #8. Sjoe nuwe idee wat jy nou in my kop plaas wat nogal sin maak.” Ek dink VSA is so slings hulle gaan op n groot bree spektrum probeer om al die ander kleiner lande wat nie wil deel nie in volskaalse burger oorlog te plaas”.
    Kry asb ‘n naam of ‘n no, enige een sodat ek weet wat jy verder te se het.

  2. #12

    Anoniem bly

    Lekker om anoniem te wees nÍ.....

    Kom ons speel saam skaak. Ek maak die eerste skuif. ( indien moderators so verkies, skuif ons dit na n nuwe draad)

    As al die kleiner lande in warboel van konflikte geplaas word sal hul geldies minder word asook hule verpligting wat hulle tans van die VSA en UN ontvang. Maw medieseine se geldjies word ingekort..... En dan is die land se mensies wie nie gesond genoeg is nie ongetwyfeld baie minder oor die tyd wat die manne wil gebruik om populasies te verminder... Ook met die lande verloor hulle hul bank status dit bevoordeel weer die dollar... So hulle wt die dollar wil hoog en vol skuld hou verbeter hul totaale kans, dws indien die lande iets kosbaar het wat die dollar kunsmatig kan versterk.
    Last edited by Nov16; 10-18-2016 at 09:51 PM.

  3. #13
    Unregistered
    Guest
    Dit lyk as of die Geldmagte reeds vir 'n wyle hard besig is om Suid-Afrika vir 'n burgeroorlog te posisioneer. Die reŽnboog-sweer is nou besig om baie meer rooi en geswel te word. Die vraag is net: Waneer gaan die sweer finaal bars?

  4. #14

    Spekulasie oor die teems rivier

    Hoe lank is die rivier, en hoe diep is die rivier, as jy nou iemand se aandag wil vestig op die verkeerde plek vas dit uitstekende beweging.

    El lees juid n deel oor reflex dink en doen, as jy genoeg oefen doen jou lyf die beweing instinktief. Amper soos n geprogrameerde beweeging. Koms ons syk na die teems as strategie.

  5. #15

    Die afrika van ons

    Quote Originally Posted by Unregistered View Post
    Dit lyk as of die Geldmagte reeds vir 'n wyle hard besig is om Suid-Afrika vir 'n burgeroorlog te posisioneer. Die reŽnboog-sweer is nou besig om baie meer rooi en geswel te word. Die vraag is net: Waneer gaan die sweer finaal bars?
    Hulle probeer hard, ons is n vredeliewende land met baie vredeliewende mense in. Ek deel
    100 % met afrika elkedag. Die oumanne spot in afrikaans die jonger manne se dankie in afrikaans.. Wat wel gaan is die ander afrika kleure wat tuiste kom soek het, daar is nie baie geduld daar nie... So ek dink dit sal die groot barometer wees.

  6. #16
    Member
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Kuruman
    Posts
    32
    Amerika het al n heel klomp kleiner lande in sy sak. Kyk maar waar staan al sy missiel basisse. Sy jongste poging is SiriŽ en Putin het besluit dis nou genoeg hier sal julle eers oor rusland moet loop. Amerika se huur terroriste is besig om n verskriklike pak te kry in allappo nou loop en tjank en dreig die yanks die hele wÍreld vol . Hulle is baie boos vir Putin omdat hy hul planne in SiriŽ fnuik.

  7. #17
    Die verkiesing is oor drie weke, 8 November 2016. So min tyd, so baie wat kan gebeur.

  8. #18
    Chris1. Ek het dieselfde probleem. Op hierdie stadium is Rusland vir my die beste een om van te kies. Putin is gematig en hy reageer nie emosioneel nie. Hy dink voor hy iets doen en soos wat dit seker n super moondheid betaam, tree hy baie verantwoordelik op.

    Ek dink wat Rusland se guns sal verander is wanneer die Russe besluit om Israel van die kaart te vee. Op hierdie stadium het die Russe die morele hoŽ grond en ek is ook daarmee gemaklik.

    Anoniem. Jy kan anoniem bly tot die provokateurs weer probeer om met haatspraak die draad te kaap. Tot dan skuif ons nog nie aan die draad nie.

    BurgeroorloŽ in die lande wat nie betrokke is nie.

    Ek dink dit is n gegewe. Hier by ons praat albei kante al sedert die laat 80s dat ons net vir die derde wÍreld oorlog wag, om dinge in hierdie land reg te stel. Ek glo daar gaan n stewige poging kom om dit te laat gebeur.

    Amerika het meer kernwapens en Rusland is wat EMPís betref dalk bietjie verder gevorderd. Rusland kan dalk Amerika se elektrisiteit maklik afskakel en dan sit die reus. Wanneer dit gebeur sal Amerika se mense hulleself dood klap. Hierdie dreigende skermutseling kan nie langer as n jaar aanhou nie. Amerika sal lam gelÍ wees en sonder die hulp van sy tegnologie sal dit meer bars gaan in daardie land.

    DIE VRAAG WAAROOR EK WONDER IS DIT

    Hierdie oorlog word deur ander magte wat nie in een van die twee lande ter sprake, gesetel is nie, opgesteek. Hierdie magte het n span skaakspelers wat presies weet wat Putin en Amerika se potensiaal is. Hulle weet wat Putin se twaalf skuiwe is en hulle manipuleer Amerika in hierdie nuwe oorlog in. Op n manier sal hulle dit nie doen as dit hulle nie kan bevoordeel nie.

    Hoe gaan die mense wat die wÍreld se geld beheer, daarin slaag deur hierdie oorlog te gebruik om die wÍreld heersers te word?

    Hierdie oorlog kan twee van hulle doelwitte laat bereik. Die wÍreld bevolkings sal drasties afneem en dit moet hulle in beheer van die twee magtigste moondhede kan plaas.

    Hoe gaan hulle dit regkry?

  9. #19
    Deur "The Phoenix that rises from the ashes', maw die wereld gaan oor hulle voete val om hierdie groep, wat die klaarblyklike antwoord het om chaos weer in orde te omskep, te aanvaar as hulle 'Saviour'.

    Maar dit is waar die koekie die fan strike, of soos ons hier sÍ, die volstruis die windpomp tref. Hierdie groep is nie die 'Savior' nie. Dit is net hulle plan, dit is nie hoe dit gaan uitwerk nie, ons ken die uitkoms.

  10. #20
    Ek het bietjie wyd gegoogle en op iets afgekom, wat as dit gebeur, die eind tye so bietjie gaan uitrek. Daar is van die mense wat profesie vertolk, dat Amerika nog n keuse het en dat hierdie keuse uitgeoefen gaan word deur wie hulle as hulle volgende president gaan kies.

    Kies hulle Hilary of laat Obama toe om in beheer te bly, dan is dit nag vir Amerika en sal ons blykbaar sien dat Amerika bewys word om Babylon te wees.

    Kies hulle Trump? Wel Trump word aangewys as die 'modern "Cyrus"' wat Amerika gaan herstel en weer die grootste ter wereld maak. As u sou wou loer waarvan hulle praat, gaan kyk n Youtube hier:

+ Reply to Thread
Page 2 of 13 FirstFirst 123412 ... LastLast

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •