Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 3 of 13 FirstFirst 12345 ... LastLast
Results 21 to 30 of 122

Thread: Amerikaanse Verkiesing

  1. #21
    Mens is amper spyt jy is nie n Amerikaner nie! Amper...


  2. #22
    Trump samel dubbel soveel dollars in as Hilary in September. Miskien sê dit vir ons wie loop voor?


  3. #23
    Ek dink die persone wat die Putin vs US ding probeer bestuur gaan hulleself aan die stuur van sake kry deur vrede voor te hou. Hulle gaan beweer dat een regering oorloë onnodig gaan maak en uitskakel. Hulle gaan moontlik vredesfigure gebruik om die idee te verkoop. As Mandela nog geleef het, sou hy die ideale figuur gewees het om mense van die vredeliewende een regering te oortuig. Dit sal in Humanisme geklee word. Die oorgrote meerderheid van die mense op aarde gaan dit met albei hande aangryp. Hulle is arm, ongeletterd en desperaat. Ek dink dit sal redelik maklik wees om die massas te oortuig om op die wa te klim. Veral as daar 'n vinnige bloedige ondenklike oorlog vooraf is. Iets soos 'n stukkie van Rusland en 'n stukkie US van die kaart afgevee met een of ander neutrale onskuldige land wat totaal uitgewis word in die proses om simpatie met die filosofie te sementeer

  4. #24
    Ek dink daar is drie moontlikhede.

    1. Trump wen en die geldmag kry n terugslag
    2. Trump verloor en die oorlog breek uit.
    3. Die oorlog breek uit nadat Trump geskiedenis is.

    Hierdie dreigende oorlog sal een of ander tyd uitbreek. Of dit nou gaan wees kan ons nie met sekerheid sê nie, tog is die moontlikheid op hierdie oomblik baie groot.

    Wat gaan gebeur wanneer hierdie oorlog voor die verkiesing uitbreek?

    En wat gaan gebeur as die oorlog nie voor die verkiesig uitbreek nie en Trump wen?

  5. #25
    Quote Originally Posted by Lukas View Post
    En wat gaan gebeur as die oorlog nie voor die verkiesig uitbreek nie en Trump wen?
    Sjoe, ek hou maar duim vas vir die een. Die ander moontlikhede weet ons dit gaan dan nag wees vir Amerika en die wereld. Met hierdie een is daar darem n kans vir iets beter. Wat my laat dink dit is n baie groot moontlikheid, is dat Jesus gese het wanneer ons die tekens sien is dit maar net die begin en nie die einde nie. Die ander moontlikhede wil dit laat lyk of die einde dan op ons is. Maar tyd sal leer. God is in beheer. Ons weet wel, al gebeur die ander moontlikhede, dit is nog nie die einde nie, maar die begin van die geboorte pyne.

  6. #26
    http://insider.foxnews.com/2016/10/2...d-swing-states


    // Voter Fraud // Donald Trump
    The Trump campaign is asking its supporters to keep an eye out for possible cases of voter fraud on Election Day.

    So what are they concerned about specifically?

    On Fox & Friends today Kelly Riddell, The Washington Times deputy opinion editor, shed some light on actual instances of voter fraud - like dead people casting votes - in key swing states.

    In Harrisonburg, Virginia, the FBI and local authorities are investigating after 20 dead people re-registered to vote this year.

    Also, a study found more than 1,000 non-citizens in Virginia are registered to vote. Riddell pointed out that the study did not even include Fairfax County and Arlington County, areas of northern Virginia which drive Democrat votes.

    In Pennsylvania, Riddell said more than 43,000 voters may be registered twice while the secretary of state there said more than 700 Pennsylvania voters might have cast two ballots in recent elections.

    The issue of voter fraud has taken center stage this week after Donald Trump declared at a debate that he will wait until Election Day before deciding whether to accept the election results.

    On top of that, Project Veritas has released a video - viewed more than 3.1 million times - showing Democratic operatives apparently talking about taking advantage of lax voter registration policies.

    Watch her full analysis above.

    Former Arkansas TV Reporter Accuses Bill Clinton of Sexual Assault

    'I Could Indict Them in 3 Seconds!': Pirro & Geraldo Battle Over Video of Dem Operatives

    Sheriff Clarke: 'I Don't Trust the Polls, Even Ones Where Trump Leads'

    84 Rejected Clinton Campaign Slogans Revealed by WikiLeaks

  7. #27
    Indien Trump wen sal ek aangenaam verras wees dit sal grens aan die Brexit in Engeland.
    Ek het daai een nie sien kom nie so kan ek nie vir Trump sien wen nie,die geldmag en eenwereld regering kan dit nie bekostig nie.Indien hy wel wen dink ek dat Amerika groot probleme kan ondervind van juis die bg groep.

    Vandag se wereld-politiek is haastig oppad na hul doelstellings en indien Trump wen en as hy en Poetin op so goeie voet is sien ek dat hul planne ‘n groot terugslag kan kry. Met Hillary is ‘n wereld oorlog vir my ‘n gegewe. Hoe die imigrant-krises hierin pas is vir my duister terwyl ek glo dit is dieselfde groep wat ook daaragter skuil.

    Maar die verkiesing in Amerika gaan baie dinge versnel.

    ‘n Buregeroorlog of afstigting uit die Unie is ook nie onmoontleik nie.

  8. #28
    Die emosies by die universiteite het nou n punt bereik waar dit nie sonder die regering se ingrype kan omdraai nie. Om die minderheid van ongeveer 200 per universiteit tot kalmte te oortuig is eintlik eenvoudig. Bekruip die leiers waar hulle slaap en moer die wit wax uit hulle uit.

    Dit moet ordentlik gedoen word sodat hulle van daar reguit hospitaal toe kan gaan en van daar af vir die volgende ses tot agt weke op krukke by hulle huise kan aansterk.

    Maar dit is nie ons regering se plan nie. Die studente koshuise is free zones waar die polisie nie mag kom nie en hulle mag ook nie vanuit die koshuise hulle aanvalle organiseer nie. Laasgenoemde reël word verontagsaam en hulle beplan wel hulle aanvalle vanuit die koshuise.

    Die hele fees must fall het nou na de kolonialisering verander ek kry n rassistiese smakie. Terselfdertyd is die Zimbabwe weerstand besig om vir n oorlog met Robert Mogabe gereed te maak. Terselfdertyd word Zuma in Rwanda benoem as die beste president van die wêreld. Dit terwyl die Russiese vloot in die midde ooste in beweeg en n konfrontasie met Amerika elke dag meer en meer moontlik lyk.

    Terug by die studente.

    Die knape wie se ouers nie noodwendig met hulle saamstem nie, wil glo die skool kurrikulums meer Afrika georiënteerd kry. Die meeste van hulle redenasies klink debatteerbaar , terwyl hulle optredes gewelddadig en vandalisties word, is die polisie wat opgelei is om die onluste te hanteer, hopeloos te min om dit op n nasionale vlak te doen.

    Hoe meer momentum die studente kry, hoe meer rassisties word hulle in hulle uitsprake en hoe meer militant hulle optredes.

    Die dreigende oorlog tussen die Russe en die Amerikaners begin nou ook by hulle sekere verwagtings skep om op die blankes in die land toe te slaan en grond vergrype soos wat ons in Zimbabwe gesien het, is reeds op hulle program om volgende te doen.


    WAT GAAN ONS DOEN ?



    Op hierdie stadium niks nie. Die weermag is glo gereed om teen die knape op te tree wanneer hulle die land se ekonomiese strukture wil aanval. Maar of die regering die weermag gaan toelaat om die onluste te stabiliseer, is n ander vraag.

    Een ding tel nog in ons guns. Die meerderheid van die ouer swart mense is deeglik van ons Boere se vermoëns bewus en hulle waarsku en maan die studente om nie te vêr te gaan nie. Op hierdie stadium val dit nog op dowe ore en die studente maak dieselfde taktiese foutjie as wat Malema maak en dink dat ons stil sweie n teken van swakheid is.

    Tog kan ons nie nou waag om enige iets te doen nie. Die oomblik wat ons gaan optree, gaan dit as n rassistiese aksie teen die swart meerderheid gesien word en as ons nie die morele hoë grond kan behou nie, sal ons al wat n swart mens is, teen ons verenig en dit sal nie goed wees nie.

    Plan A is om op die regering te wag en te kyk hoe die weermag die situasie gaan hanteer wanneer dit opduik.

    Plan B is baie meer gekompliseerd. Ons het reeds naby ’n 100 duisend swart mense wat wapen vaardig is en wat aan ons kant is.

    Plan B sal soos n tipiese revolusie hanteer moet word en die sukses van enige revolusie is om internasionale steun te geniet terwyl jy die morele hoë grond behou. Die plan voor enige iemand iets doen wat ons hele nasie se voortbestaan gaan bedreig, is om te wag sodat die proses, al is dit pynlik, eers deur al die stappe gaan voor ons geweld as n laaste uitweg sal gebruik. En wanneer ons geweld gebruik sal dit n gesamentlike gekoördineerde hou tussen wit en swart teen die rewolusionêre elemente wees. Dit moet hard vinnig en presies wees.

    Die goeie nuus is ook dat die moderne revolusies “pockets of résistance” is. Dit sal nie maklik n volskaalse aanslag wees wat landwyd teen die blankes gevoer sal word nie. Daar sal areas wees waar daar geweld sal wees en daar sal areas wees waar dit rustig sal wees.

    Die geheim is om die besigheid kalm uit te wag tot ons weerstand geregverdig sal wees. En die eerste prys is wanneer ander mense ons geveg namens ons veg.

    https://roundtablezim.wordpress.com/...hunder-leader/

    Zimbabwe is n mooi voorbeeld. Die Zim. burgers kry nou opleiding in die buiteland om die Mogabe regering omvêr te werp.



    Die gevaar is wanneer hierdie weerstand in Zimbabwe wat op die 27ste Augustus begin het, momentum kry, dit baie maklik ook die onluste hier by ons in n nuwe, nasionale vlaag van geweld kan laat losbrand

    Die geheim is steeds. Die wat vir ons is, is nog altyd meer as die wat teen ons is. Ek weet dat dit nie so voel nie maar ons moet in hierdie tyd vasstaan en nie emosionele besluite neem of emosionele uitsprake teen die regering maak nie.

    Bly kalm en wag die besigheid uit. Moenie self die reg in jou eie hande neem nie. As jy iets in jou eie hande wil neem is dit jou eie veiligheid. Neem verantwoordelikheid vir jou eie veiligheid en raak betrokke in jou buurtwagte en GPF’s
    Last edited by Lukas; 10-23-2016 at 10:24 PM.

  9. #29

    My voor verkiesing, skoot in die donker

    Wen Trump die verkiesing sal ons die baas van die geldmag in Italië of Brittanje sien, en is ons op die laaste pylvak na die einde.

    Wen Clinton, gaan hier nog baie lang oorloë wees wat deur die baas van die geldmag aangevuur sal word

  10. #30
    Unregistered
    Guest
    https://www.rt.com/news/340588-hyper...sarmat-tested/

    https://www.rt.com/news/363981-russi...armat-missile/

    https://www.rt.com/news/364148-russi...rsonic-glider/


    Ek lees die artikels hierbo en iets laat my dink.

    “Russia unveiled the RS-28 Sarmat nuclear missile, which NATO calls Satan-2. The Sarmat delivers monster warheads of 40 megatons; boasts a top speed of seven kilometers per second; and is able to outfox any anti-missile shield system anywhere.”

    As ek elders lees hoedat Rusland en Amerika sekere skuiwe begin maak het en reeds verskeie kernwapens strategies begin plaas het, dan wonder mens op watter stadium iemand mal genoeg sou wees om daardie nagmerrie-wapens te gebruik.

    Beide die VSA en Rusland het ‘n MAD (Mutually Assured Destruction) -doktrine wat die gebruik van kernwapens betref.

    “The national debt of Russia is only 17.7 percent of GDP; for the USA it is a whopping 104.17 percent of GDP, or $19.2 trillion. Russia in 2015 had a trade surplus of $150 billion, while the USA had a trade deficit of $531.5 billion. The current account surplus of Russia was 5.1 percent of GDP, or 65.8 billion, while the USA ran a current account deficit of 484.1 billion, or 2.7 percent of GDP. Russia has all the natural resources it needs; unlike the USA government, which believes it needs an empire of bases overseas and ten aircraft carrier task forces to secure the resources it lacks.”

    Dit wil voorkom as of die bose Geldmagte wat Amerika regeer nie wil hê dat Trump moet wen nie. Hulle keer en blok vir ‘n vale en hulle span hul (Joods-beheerde) Hoof Stroom Media in om Trump te probeer smeer en smoor. Hulle wil vir HITLERY as president (“puppet”) hê, want dit wil voorkom as of hulle so gou as moontlik ‘n WW3 -kernoorlog met Rusland wil inisiëer. Hulle is besig om vir Rusland uit te tart.

    Almal het al seker gehoor dat die Derde Wêreld Oorlog heel waarskynlik ‘n kernoorlog sal wees, en dat die volgende kernoorlog nie ‘n partydjie of piekniek sal wees soos die vorige wêreldoorlog nie. Die volgende kernoorlog sal heel waarskynlik die laaste een wees wat die hele aarde sal vernietig – dws “geen vlees sal gered word nie”.

    Daar staan immers geskrywe dat “as daardie dae nie verkort was nie, sou geen vlees gered word nie; maar ter wille van die uitverkorenes sal daardie dae verkort word” (Mat. 24:22).

    Nou wonder ek: Is dit moontlik dat daar steeds só ‘n kernoorlog kan uitbreek - terwyl daar geskrywe staan dat “daardie dae verkort gaan word” - dws God sal mos nie toelaat dat só ‘n totale verwoestende kernoorlog plaasvind (sodat “geen vlees gered sou wees”) nie? Of hoe?

    Dit wil voorkom as of God die dae gaan moet verkort - anders sal ons tot snuif verteer word deur ‘n kerngloed.

    Of gaan ons wél ‘n WW3 en die volgende verwoestende kernoorlog ervaar? Of gaan WW3 net ‘n “klein ou kernoorloggie” wees?

    Sal die volgende kernoorlog “mak” wees, sodat ons oorleef?

    Of is die wederkoms op hande?

    Dis maar waaroor ek gewonder het.

+ Reply to Thread
Page 3 of 13 FirstFirst 12345 ... LastLast

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •