Dit is nou juis hier waar ek begin klei trap..

Duidelik verkeerdelik vertaal in my opinie is die woord

""Leviathan"". See monster, baie gaan vra wat het dit met Jesebel tedoen?

Gaan probeer verduidelik, en ja asseblief as daar iemand is wat hier kan bydra plaas dit..