Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 11 of 11

Thread: Jesebel gees

  1. #11

    Monster draak van die see

    Dit is nou juis hier waar ek begin klei trap..

    Duidelik verkeerdelik vertaal in my opinie is die woord

    ""Leviathan"". See monster, baie gaan vra wat het dit met Jesebel tedoen?

    Gaan probeer verduidelik, en ja asseblief as daar iemand is wat hier kan bydra plaas dit..

    wel lyk my niemand wil graag hier help nie so ons moet maar stadig dit self bemeester, kom ons gaan kyk na JOB 38 vers 4

    http://biblehub.com/job/38-4.htm


    as ons hom mooi lees ingedagte kom ons bt vers 31 (Can you bind the chains of the Pleiades? Can you loosen Orion's belt?)
    Last edited by Nov16; 03-06-2017 at 12:01 PM.

Page 2 of 2 FirstFirst 12

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •