Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 20

Thread: Buite egtelik

  1. #1

    Buite egtelik

    In die video oor Obama wat ek netnou geplaas het, se Steven dat dit in die Bybel staan dat n 'illegitimate child' nooit die ewigheid kan be erf nie. Verstaan ek hom verkeerd? Waarna in die Bybel verwys hy?

  2. #2
    N Soektog wys dat die woord 'illegitimate' net 3 keer in die bybel voorkom.


    Hos 5:7 They are unfaithful to the Lord; they give birth to illegitimate children. Now their New Moon festivals will devour them and their fields.
    John 8:41 You are doing the things your own father does.” “We are not illegitimate children,” they protested. “The only Father we have is God himself.”
    Heb 12:8 If you are not disciplined (and everyone undergoes discipline), then you are illegitimate children and not true sons.

  3. #3
    Deu 23:2 A person of illegitimate birth may not enter the assembly of the LORD; to the tenth generation no one related to him may do so.

    Verskeie vertalings.

  4. #4
    Hos 1:2
    When the LORD first spoke through Hosea, he said to him, "Go marry a prostitute who will bear illegitimate children conceived through prostitution, because the nation continually commits spiritual prostitution by turning away from the LORD."

  5. #5

    Ou wette van isreal

    Quote Originally Posted by 472 View Post
    Deu 23:2 A person of illegitimate birth may not enter the assembly of the LORD; to the tenth generation no one related to him may do so.

    Verskeie vertalings.
    Baie mooilik asook baie maklik, ou wette is geskryf juis om daardie balhoorige isrealiete in toom tehou.

    Met die kruisiging is daar n verandering dan nie?

    Lekkersoek

  6. #6
    Die buite egtelike kinders word in die Engelse bybel Bastards genoem en hulle is met die kruisiging van Jesus vry gemaak om ook wanneer hulle Jesus aanvaar, kinders van God genoem te word.

  7. #7
    Quote Originally Posted by Lukas View Post
    Die buite egtelike kinders word in die Engelse bybel Bastards genoem en hulle is met die kruisiging van Jesus vry gemaak om ook wanneer hulle Jesus aanvaar, kinders van God genoem te word.
    Lukas, ek weet dit vir n feit! Ek is self n buite egtelike kind. My ouers moes en het getrou. Kort daarna geskei en ek het my biologiese vader eers nadat ek 21 jaar geword het ontmoed. Ek is deur n stiefpa groot gemaak aan wie ek ewig dankbaar is en as my eie aanvaar het. Lang storie, maar die punt is, dat wat jy sÍ, ek self van kan getuig. God het dit aan my bewys deur die jare en my nooit versaak nie!

    Ek het net gewonder waar die ou in die video daaraan kom?

  8. #8
    Quote Originally Posted by 472 View Post
    In die video oor Obama wat ek netnou geplaas het, se Steven dat dit in die Bybel staan dat n 'illegitimate child' nooit die ewigheid kan be erf nie. Verstaan ek hom verkeerd? Waarna in die Bybel verwys hy?
    @ 472, I have always understood the word to mean miscegenation, not illegitimate or bastard.

  9. #9
    Quote Originally Posted by 478 View Post
    @ 472, I have always understood the word to mean miscegenation, not illegitimate or bastard.
    haha, julle Engelsmanne! Ons boertjies moet altyd gaan google!

    the interbreeding of people considered to be of different racial types.
    "they believe in miscegenation as the answer to world peace"

    Interesting observation. How did you come to that understanding?

  10. #10
    I might speak English, but I was raised in a seriously 'verkrampte' Boere home. It comes from what I was taught and my Dad had many books on scientific studies to do with the results of race-mixing. I unfortunately do not have these books.

Page 1 of 2 12 LastLast

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •