Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 20 of 20

Thread: Buite egtelik

  1. #11
    Hallo 472. Miskien kan ek my 10c hier bysit. Lukas is reg, dit beteken bastard. Onegte kind beteken vir my dat God jou as Sy kind sien, maar jy tree so op in die lewe dat jy jouself verwerpbaar maak, met jou doen en late. Jy is\was God se kind, maar toe rebeleer jy en maak dat jy as onegte kind gesien word.

    In die geval van Hebr12( vader kind verhouding) sien ons dat:
    1.bestraf(praat, hard praat, skel) ;
    2 tugtig ( onderrig, opvoed, slaan) ;
    3 en dŗn laastens kasty ( slaan met lat/ sweep, plae, siektes)
    nie daardie kind kon red nie, wwnt hy het gerebeleer en op sy eie aangegan en al die bogenoemde 3 goed verwerp..... EERS DAN sien God hom as ONEGTE KIND.
    So wat ons hier sien is hardheid vŗn hart, en iemand wat weier om reggehelp te word wat Ů onegte kind is.

    Groetnis

  2. #12
    Hein, ons praat eintlik oor wat hier in die video gesÍ word. Klik op die skakel en hy sal op die regte plek begin speel. Sit eers jou volume so hard jy kan, die video se volume is baie laag.

    https://www.youtube.com/watch?v=Z6Z1x3dlkYc&t=400s

  3. #13
    ... my Dad had many books on scientific studies to do with the results of race-mixing.
    I would love to get more info on this as what I have have been taught as a geneticist does not go along with what is generally believed by the average person on the street.

  4. #14
    Quote Originally Posted by S415 View Post
    I would love to get more info on this as what I have have been taught as a geneticist does not go along with what is generally believed by the average person on the street.
    Hi S415, I have been scratching the one lonely brain cell in the head and I cannot remember what these books were nor did I pay enough attention when he passed away to keep the books. I do recall one book called: The Origins of Race and Civilisation by Charles Weissman (or Weiss), but I am not too sure if it a scientific analysis or history. I will ask members of the family if they recall which Authors he favored, but as you can imagine, folks foam at the mouth iF this subject is touched upon. Het Buchendiens (?? (spelling), a book shop in PTA does carry a lot of books along these lines, so perhaps you could start there. I hope they are still around, a lovely book shop.

  5. #15
    Ek het die boek in PDF formaat hier gekry ... http://www.biblerays.com/uploads/8/0...vilization.pdf

    Ek is nog besig om dit te lees, maar dit is baie interessant. Wat ek veral interesssant vind is hoe "verkeerd" ons bykbaar oor sekere aspekte in die Bybel geleer is. Ek moet van die goed beslis nog verder gaan ondersoek, maar dit is baie insiggewend. Ek moet ook bieg dat dit van my opvattinge so bietjie uitdaag, maar wie is nou bang vir 'n uitdaging?

  6. #16
    Hi S415, what a find and half. The book "nogal mahala", well I'll be darned. This book averages $500.00 in some places, thank you very much. About those challenges......... keeps the grey mass going.

  7. #17
    Ek het die boek klaar gelees. Baie insiggewend en dit spreek baie vrae aan wat ek as wetenskaplike al vir baie jare het oor 'n "eng" Bybelse interpretasie vs 'n meer wetenskaplike interpretasie van sekere dinge.

    Baie hartseer is egter waar die sskrywer totaal uit die bus val met ongegronde stellings, selektiewe teksverse en so aan om uiteindelik sy punt verder te probeer dryf.

    Ek kan sien dat indien mens nie die Skrif ken nie, mens maklik deur die perd na ssy kant toe oorgehaal sal word. Hierdie is ook nie die engste van die soort literatuur wat ek al geleees het nie.

    Soos die Woord sÍ "My volk gaan verlore weens 'n gebrek aan kennis ..." en nÍrens is dit amper meeer van toepassing as waar mens boeke lees wat selektief is in die "waarheid" wat hulle verkondig nie. Die Woord sÍ ook "Ondersoek alle dinge en behou die goeie" en daar is beslis goeie info selfs ind hierdie boek.

  8. #18
    Ek stem saam met jou S415, ek het so halfpad deur die boek gelees en tot dieselfde gevolgtrekking gekom.

  9. #19
    Die vermiste skakel / Neandertal man woon tussen Klerksdorp en Wolmaransstad Sy naam is Shimi. Ek weet nie of hy nog leef nie en ek het nooit ín foto van hom geneem nie. Hy is swart en baie bang vir mense. Hy het ín beperkte taal vermoŽ en hy sal eerder blink goedjies bedel wanneer hy later mak geword het om naby genoeg te kom.

    Shimi skiet alle menslike teorieŽ in die voet.

  10. #20
    Lukas! Ek weet van nuuskierigheid is die tronke vol en die kerke leeg! MAAAR dit klink na 'n goeie storie. Vertel seblieeeeffff!

Page 2 of 2 FirstFirst 12

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •