Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Results 1 to 4 of 4

Thread: Liegstories oor tekens ontmasker

  1. #1

    Liegstories oor tekens ontmasker

    Vir baie jare word mense met tekens en merkers bang gemaak en in die meeste gevalle waar dit gebeur, word dit deur sekuriteitsmaatskappye gedoen om hulle ledetal te verbeter en dan is daar ’n ander ou wat mense bang praat sodat hy sy kameras aan hulle kan verkoop.
    Ek kry nou weer hierdie klomp tekens wat glo deur die kameraman afgeneem is. Ek moet seker sÍ dat dit een van die beste liegstories tot op hede vir hierdie jaar is. Hy het nooit die foto’s geneem nie en hy het ook geen kennis om enigsins ’n kursus in die verband aan te bied nie.
    Hoe weet ek dit?

    Eenvoudig. My naam is Lukas Swart ek het in die weermag met die navorsing begin en is tans al vir meer as 25 jaar daarmee besig. Baie ou manne wat in die weermag was, kan nog van die myn bewustheid kursusse onthou wat hulle gedoen het. Wel, my taak was om die onsigbare skakel tussen terrorisme en politiek te ondersoek.

    My grootste uitdaging was 1999 en veral in 2000 toe ek reeds deel van C J Ops. die bevindinge aan die generale staf moes bewys. Kol. Coen Scheepers van taakmag Sentraal. Dit was die ou wat in beheer van die weermag se inligting in die sentrale deel van Suid-Afrika was. Met my aanbieding het hy amper ’n hartaanval gekry en hy het my belowe dat hy my gaan vernietig deur my verkeerd te bewys, Niemand wou glo dat die revolusie nie met die 1994 verkiesing gestop het nie.

    Coen het toe vir my belowe en dit was dat indien ek reg sou wees, hy aan my die erkenning sou gee.
    Na my aanbieding gedurende 2000 het veral Taakmag Sentraal en Taakmag wes, wat in die Kaap is, besondere pogings aangewend om uit te vind of misdadigers werklik van hierdie tekens gebruik sal maak.

    Die foto’s wat hier vertoon was asof dit die werk van ons kamera man is, se oorsprong sal ek hier verduidelik. Nie een van die foto’s wat hy glo afgeneem het, was deur hom afgeneem nie. Van die foto’s was deur my afgeneem, ander is foto’s van Taakmag Wes, ander deur Taakmag Sentraal en een foto is van die polisie.

    Ns. Die foto Taakmag Suid, moet Taakmag Wes, wees

    [/ATTACH]Name:  SAP Transito.jpg
Views: 416
Size:  206.4 KBClick image for larger version. 

Name:	Sonskyn 1.jpg 
Views:	47 
Size:	291.8 KB 
ID:	3195Click image for larger version. 

Name:	Sonskyn 2.jpg 
Views:	66 
Size:	414.3 KB 
ID:	3196Click image for larger version. 

Name:	Taakmag sentraal 6.jpg 
Views:	170 
Size:	330.3 KB 
ID:	3197
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by Lukas; 01-10-2017 at 12:05 PM.

  2. #2
    Hier is nog n paar gesteelde foto's en waar dit vandaan kom

    Click image for larger version. 

Name:	Taakmag Suid 53.jpg 
Views:	29 
Size:	274.0 KB 
ID:	3198Click image for larger version. 

Name:	Taakmag Suid Doringdraad.jpg 
Views:	36 
Size:	300.0 KB 
ID:	3199Click image for larger version. 

Name:	Taakmag Suid Sak.jpg 
Views:	32 
Size:	380.0 KB 
ID:	3200Click image for larger version. 

Name:	Tm Sentral 7.jpg 
Views:	93 
Size:	337.2 KB 
ID:	3201

  3. #3
    Name:  TM sentral 8.jpg
Views: 434
Size:  124.3 KBName:  Tm Sentral 9.jpg
Views: 444
Size:  262.5 KB

    Die volgende foto's wat julle hier sien is deur Chrisjan du Preez vir AKSKA geneem, maar dit is gesteel om julle op sosiale media met verkeerde betekenisse te verwar. Ons is jammer dat daar gedurig mense is wat goed rook en dan hierdie kriptografie gebruik om vir hulself n soort naam te maak. Besoek eerder www.akskagroep.com en kry self jou eie antwoorde

    Name:  Liegstories.jpg
Views: 363
Size:  55.8 KB

    -------------------------------
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Tm Sentral 7.jpg 
Views:	67 
Size:	337.2 KB 
ID:	3203  

  4. #4

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •