Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Results 1 to 6 of 6

Thread: Hoe lyk ons węreld

  • Thread Tools
  • Rate This Thread
  • Display
  1. #1

    Hoe lyk ons węreld



    Ek wil graag oor die nuwe planne om ons land te laat brand gesels en daarom dink ek dat die video wat hier gewys het, my dalk gaan help om n paar goed te verduidelik.

  2. #2
    Unregistered
    Guest
    Daardie video hierbo beskryf mooi hoedat daar ‘n georkestreerde węreldwye sataniese aanslag en komplot teen die Blanke Ras gesmee is – naamlik om God (JHWH) se Adamiese Ras stelselmatig en finaal uit te wis. Die wederkoms sal hulle stop.

  3. #3

  4. #4

  5. #5

  6. #6

    Land of Death

    Die radikale uitsprake wat ons sien is nie vreemd nie. Presies dieselfde ding is tans in Suid-Amerika aan die gang. Hier het ons die leuse Land or death. Soek jy dieselfde ding op google kry jy, land or death the peasant struggle in Peru. Gedurende 2004 tot 2008 het ons presies dieselfde gesien met die landless people movement. Dieselfde beweging was in dieselfde tyd ook in Brazil.

    Die suksesvolle resultate van hierdie denke het ons in Arabië met die Arabiese lente sien realiseer toe die die regerings wat Amerika nie goedgesind was nie, van bestuur verander is.

    Die feit is dat die groot bekke wat sulke radikale uitsprake maak, nie hulle eie gedagtes weerspieël nie, maar hulle uiter wat vir hulle gegee word om te uiter. Voor die organisasie ZABALAZA wat hierdie revolusies dryf ZABALAZA geword het, was die Organisasie se naam Zamabaza en daarna Illuminati tot dit, as ek reg onthou in 1974 in Suid-Afrika verban is. Daarna het die the order of darkness geword en vandag is dit ZABALAZA. Hoe lank hulle onder hierdie vaandel gaan werk kan ek nie sę nie, maar ons bekendmaking daarvan sal seker een of ander tyd veroorsaak dat ZABALAZA se naam ook een of ander tyd sal verander.

    Wat ek eintlik wil sę is dat die rewolusie nie verby is nie. Die hoë misdaadvlakke in die land is deel van die rewolusionęre vase om die polisie en die howe se wil om weerstand te bied, te breek. Dit maak die polisie in uniform moeg om teen misdaad te veg. Hulle kom nie voor nie en word so onder papierwerk toe gegooi dat hulle amper nie by die werk uitkom nie. Vir elke misdaad wat plaasvind is daar ure se papierwerk in die kantore. Vir elke skelm wat gevang word, voel dit vir die polisieman amper asof dit hy is wat gestraf word, want die papier werk hou hom dan vir dae in die kantoor. En word die skelm as gevolg van een of ander tegniese punt vrygespreek, is dit nie lank voor die polisieman voel dat al sy werk te vergeefs is nie.

    Daar is nog baie regte polisiemanne in die mag maar die polisiemag word ook verswak deur die afname in geletterdheid binne die mag. Die manne skryf moeilik, dit gaan stadig en hulle word in hulle poging om iets reg te doen, ook deur die gemeenskap gekritiseer, beledig en verkleineer. Tog wanneer ons hulp nodig het, weet ons gou waar die polisie is.

    Hierdie ding is ’n baie moeilike saak en ons ins tans blindelings besig om na die abattoir gelei te word. Misdaad neem toe. Radikale uitsprake is besig om die verlore generasie op voetsool vlak te “mesmerize” en ons land is besig om na sy eie Arabiese lente af te stuur. Maar hierdie keer nie om die regering te vervang nie, maar die plan s om ins grondwet te verander.

    Ons land gaan een of ander tyd begin brand. Die veiligheidsmagte weet dit en dit moet ook toegelaat word. Terselfdertyd is die owerhede wat die stabiliteit in die land moet bestuur, nie van plan dat die hele land moet afbrand nie en die konsep van pockets of excellence word nou vir die owerhede aanvaarbaar. Ons weet vandag dat dit ’n uitgemaakte saak is dat ons land gaan brand. Ons weet ook dat ons (Swartberg ISS) bewys het dat ons politieke brande kan blus. Swartberg ISS gaan hierdie jaar in sekere dele van die land betrokke raak sodat ons kan verseker dat die hele land nie in totaliteit afbrand nie.

    Die feit is vas. Die magte wat die węreld beheer wil sien dat ons land brand en ons moet nou baie slim wees om ons eie omstandighede so te bestuur dat ons nie in die proses kanonvoer word nie.


    Om die konsep en die gedagte wat dit dryf te verstaan, moet ons dalk hierdie boek oorweeg. https://www.amazon.com/Land-Death-Pe.../dp/0873482662

    Hier is ’n uittreksel

    Name:  Land or death Boek.jpg
Views: 163
Size:  176.2 KB

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •