Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 15 of 15

Thread: die 10 wat baie mense pla

  1. #11

    Wat het dit te doen met wie

    Quote Originally Posted by Hein View Post
    Nov 16, ek haal aan wat jy skryf:
    "Jy verander weer die onderwerp dit gaan oor die 10 geboooie so wel as die belangrikste dag wat genoem word"

    Miskien dink jy ek verander die onderwerp, maar ek glo nie.

    Ek dink jy moet tot die punt kom, en verstaanbare Afriaans praat. . Wat bedoel jy het die sabbat en 10 gebooie te doen met die eindtye? Som dit asb op, sodat ons kan verstaan wat jy bedoel.
    Hein dit is presies waar ons blindelings voortploeter...
    Ons ken nie meer die 10 gebooie nie en ons het die helige dag verloor oor die 2017 jaar

  2. #12

    Wat bedoel die Here

    Met die skrywe in Jesaja 66 waar HY vir ons sÍ oor die nuwe hemel en die nuwe aarde

    JESAJA 66:22 (AFR83)
    Soos die nuwe hemel en die nuwe aarde wat Ek gaan maak, in my diens sal staan, sÍ die Here, so sal julle nageslag en julle roem in my diens staan.
    JESAJA 66:23 (AFR83)
    Elke nuwemaansfees en elke sabbat sal al wat leef, voor My in aanbidding kom buig, sÍ die Here.

    My afrikaans is nie duidelik genoeg nie, maar die vertaalings is daar...
    Last edited by Nov16; 02-18-2017 at 07:29 PM.

  3. #13

    En wat het hier die vers

    Met enige iets te doen oor ons geloof

    LUKAS 23:53 (AFR83)
    Nadat hy dit van die kruis afgehaal het, het hy dit in linne toegedraai en in 'n rotsgraf neergelÍ waarin nog nooit tevore iemand begrawe was nie.
    LUKAS 23:54 (AFR83)
    Dit was Vrydag, en die sabbat het al begin aanbreek.
    LUKAS 23:55 (AFR83)
    Die vroue wat saam met Jesus van Galilea af gekom het, het saamgeloop en die graf gesien en gekyk hoe sy liggaam neergelÍ word.
    LUKAS 23:56 (AFR83)
    Daarna het hulle huis toe gegaan en reukolie en salf reggemaak. Op die sabbatdag het hulle gerus, soos die gebod bepaal.

  4. #14
    Dis presies waarom ek die " sabbat en wet debat" daar geplaas het om te bestudeer. Ek self het baie daaroor gewonder en begin soek in die Bybel. En diŖ waarop ek afgekom het, en gevolgtrekkings moes maak.

  5. #15

    Die woordeskat van ons

    Wel lyk my die draad gaan baie stil word...is daar iemand wat graag wil bydra.

    My sabbat dag is elkedag. Ek probeer die saterdag geniet asook die eerstedag die sondag.

Page 2 of 2 FirstFirst 12

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •