Ek sien dat daar bo aan die forum n plek is vir aankondigings. Ons nuwe blad is maklik maar daar is nog baie wat ek moet ontdek. Ek het n welkom boodskap vir nuwe lesers net bo die nuwe draad se skakel gesien.