Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 14

Thread: Zim soldate deel van die misdaad netwerk in RSA

  1. #1

    Zim soldate deel van die misdaad netwerk in RSA

    Hier is iets wat ons in 2011 In Ellisras op Medupi al vas gestel het. Die minister van polisie se dit nou.

    http://www.iol.co.za/news/crime-cour...balula-8813455

    Tshwane – Members of the Zimbabwe National Army, fleeing from the military service in their country are engaging in violent crimes in South Africa, Police Minister Fikile Mbalula said on Tuesday.

    "There are people who come here from Zimbabwe, and they cross the line here. They run away from the military in Zimbabwe and they come here and promote criminality here in South Africa. There are Zimbabwean ex-soldiers who are in this country, robbing banks and promoting criminality. They are running away from uncle Bob [Zimbabwean President Robert Mugabe] there," Mbalula told journalists at a media briefing in Pretoria.

    "In Zimbabwe once you are a soldier, you are a soldier for life. You can't get out of it. So to get out of it they run to South Africa, then they come here and rob banks. They are on the payroll of criminals, and we can't trace them. If a South African steals, it's easy to trace them because I will find you somewhere in the forensics because I have your fingerprints. I've got you all covered, South Africans." Mbalula said the Zimbabweans "enter the country illegally and they just come here not to promote goodwill".

    The minister however said his remarks were not xenophobic. "Zimbabweans are working for us in this country. Very good Zimbabweans. They are working in our kitchens, they are everything, highly educated people. If there is anything that President Mugabe did was to educate his people. The people working in your kitchens are doctors. They are more educated than you. They are from Zimbabwe," said Mbalula.

    "Then there is a group of these criminals who come from the army. They come into this country – they rob, they terrorise, and they kill. That's what they do. So we arrest them. We have got them." Mbalula urged members of the South African Police Service to toughen their stance against criminals in the country. "The minister will launch the 'Wanya Tsotsi' campaign which will chase the most dangerous criminals in the country. We will hunt them down, till we find them. All criminals who are on the run must be found and be locked up by the South African Police Service. We will be launching the 'Wanya, Wafa Tsotsi' campaign throughout the country," said Mbalula.

    "We will meet fire with fire. Within the prescripts of the law, we will shoot to defend the innocent. We will shoot to defend ourselves, the force and members of the SAPS to ensure that there is law and order in this country. Criminals will not reign."

    Mbalula said in South Africa, it now seems as if "everybody has an AK47". "When they come with AK47, we must hit them with what is equal to them. They don't come to rob a bank with a revolver. They come heavily armed, with automatic machine guns. There is lots of AK47s here in this country, I don't know where they come from. Whether they were left by us [anti-apartheid fighters] I don't know. Everybody has an AK47, ammunition and all of that. They must know, we will respond to them equally," said Mbalula emphatically.

    "The TRT [the SAPS's elite Tactical Response Unit] will remain and execute it's job. They must be positioned to respond to dangerous criminals. I'm not saying use force recklessly. I'm against that. I'm against rogueness, the use of force recklessly and the use of force against unarmed civilians."

    The new police minister was addressing journalists on his ministry's strategic plan for the period of 2017 to 2019.

  2. #2
    ek glo dit kan waar wees maar ek sien ook n aanmoediging tot xenofobie en hy praat ook n klomp twak. Waar het jy gehoor iemand kan nie uit die weermag bedank in Zim nie?

  3. #3
    Unregistered
    Guest
    Quote Originally Posted by 547 View Post
    ek glo dit kan waar wees maar ek sien ook n aanmoediging tot xenofobie en hy praat ook n klomp twak. Waar het jy gehoor iemand kan nie uit die weermag bedank in Zim nie?
    Al wat ek weet is dat baie Zimbabwiers baie goeie werkers is, en mooi kinders van die Here is. Weet dat polisie hul gereeld voorkeer langs paaie, onwettig opsluit word, geld vra ( gewoonlik R 200) sodat hul nie toegesluit word nie, polisie vat hul selfone, ens. Dit kom al n baie lang pad.

    Mens kry in enige samelewing slegte mense uit enige rasgroep, kriminele. Maar oorweldigend is Zimbabwiers goeie mense, geleerde mense.
    Die gesegde, dood moet ñ oorsaak hê, is so waar..... Wanneer geplunder word soos in noordwes, gaan jy nie buitelanders sien wat dit doen nie, dis die slegstes van die slegste burgers hier in SA. Mense wat nie WIL WERK NIE, en dan steel, plunder, oproere, onluste... Almal lokale maters...

  4. #4
    Dit is so dat die meeste Shonas wat ek in hierdie land ontmoet het, hulle opleiding, of in die weermag of in die sekuriteit wêreld het.

    Met die groot intog gedurende 2000 tot 2004 was dit Suid-Afrikaanse misdaad netwerke wat die mense na verskillende plekke in Suid-Afrika geneem het. Die meeste was deur betroubare werkers wat toegang toto die besigheid se voertuie gehad het, NSA die volgende dorpe geneem totdat die Zimbabwiërs uiteindelik by ’n spesifieke plek tot stilstand gekom het, om wortel te skiet.

    Van hulle werk vandag in sekuriteit en hulle beweging in Suid-Afrika word deur die “Wise men “ beheer en bestuur. Die Zimbabwiese misdaad netwerke in Suid-Afrika is baie goed georganiseer en die meeste van die gesteelde goedere vind weer hulle weg na Zimbabwe, waar dit eers by verskillende versamelpunte bymekaargemaak word daarvoor oor die grens gaan.

    Soos wat ons dit kon aflei, is die voetsoldate deel van rowers en inbrekers. Die manne wat in inligting gewerk het, is die manne wat met die polisie onderhandel om die gesteelde goed veilig oor die grens te kry.

    Die wat by sekuriteit in in Zim. Opleiding gekry het, is betrokke by die vervoer van die gesteelde goedere van een punt ’n na die volgende punt.

    Baie van die gawe Shona Zimbabwiërs wat hier werk, is deel van die sisteem en maak ook deel van Zim. se ekonomiese oorlog teen Suid-Afrika uit. Terselfdertyd kan ons ook vrae vra of die Zimbabwiërs wel die grootste misdadigers in hierdie land is? Dat hulle die grootste hoeveelheid misdadigers het en dat hulle kriminele die gewelddadigste is, is ek nie so seker nie.

  5. #5
    Unregistered
    Guest
    Quote Originally Posted by Lukas View Post
    Dit is so dat die meeste Shonas wat ek in hierdie land ontmoet het, hulle opleiding, of in die weermag of in die sekuriteit wêreld het.

    Met die groot intog gedurende 2000 tot 2004 was dit Suid-Afrikaanse misdaad netwerke wat die mense na verskillende plekke in Suid-Afrika geneem het. Die meeste was deur betroubare werkers wat toegang toto die besigheid se voertuie gehad het, NSA die volgende dorpe geneem totdat die Zimbabwiërs uiteindelik by ’n spesifieke plek tot stilstand gekom het, om wortel te skiet.

    Van hulle werk vandag in sekuriteit en hulle beweging in Suid-Afrika word deur die “Wise men “ beheer en bestuur. Die Zimbabwiese misdaad netwerke in Suid-Afrika is baie goed georganiseer en die meeste van die gesteelde goedere vind weer hulle weg na Zimbabwe, waar dit eers by verskillende versamelpunte bymekaargemaak word daarvoor oor die grens gaan.

    Soos wat ons dit kon aflei, is die voetsoldate deel van rowers en inbrekers. Die manne wat in inligting gewerk het, is die manne wat met die polisie onderhandel om die gesteelde goed veilig oor die grens te kry.

    Die wat by sekuriteit in in Zim. Opleiding gekry het, is betrokke by die vervoer van die gesteelde goedere van een punt ’n na die volgende punt.

    Baie van die gawe Shona Zimbabwiërs wat hier werk, is deel van die sisteem en maak ook deel van Zim. se ekonomiese oorlog teen Suid-Afrika uit. Terselfdertyd kan ons ook vrae vra of die Zimbabwiërs wel die grootste misdadigers in hierdie land is? Dat hulle die grootste hoeveelheid misdadigers het en dat hulle kriminele die gewelddadigste is, is ek nie so seker nie.
    Statiestieke in gevangenis, en wie opgesluit word in tronke sal ñ goeie aanduiding wees van wie wat doen in SA. Daar sal gesien kan word wie wat doen, en van watter afstammeling hul is. Oor die algemeen behoort dit ñ goeie maatstaaf te wees.

    Lukas, as jy miskien ñ duimsuig persentasiegewys kan gee, van hoeveel misdaad deur Zimbabwiers gepleeg word, nie eens gepraat van Moz, Nigeriers, en ander nie.
    My ondervinding, is die tronke vol van lokale SA mense, en nie soseer buitelandrs nie...

  6. #6
    Ek gaan glad nie sê dat die Suid-Afrikaners onskuldig is nie en hulle is verreweg die meeste. Buitelanders het nie vingerafdrukke nie en wanneer hulle van n toneel weg is, is hulle weg.

    Wat ons wel in die verlede opgetel het, was dat buitelanders wat deur die SA misdaad blyplek in Suid-Afrika gegee was, moes krimineel betrokke raak om skuld te betaal.

    Gedurende 2005 tot 2008 het ons vir die eerste keer gekry dat uitlanders wel by gewapende rowe betrokke was. Dit was toe veral in die Nelspruit omgewing en die aanvallers was nie naastenby so aggressief soos die Suid-Afrikaners en die Mosambiekers nie.

    Uitlanders word nie maklik gevang nie en die meeste misdaad waarby hulle betrokke is, is ook nie gewelddadig nie. Ons regering wil ons anders laat glo en hulle is in ’n mate reg. Die meeste verkragtings en rowe deur uitlanders, is gewoonlik swart op swart.

    Om ’n duimsuig statistiek te gee gaan vir my nie moontlik wees nie. Ons het wel van hulle versamelpunte geïdentifiseer en ons kan vir jou sê dat die hoeveelheid gesteelde goed wat Zim. Toe gaan, ’n aardige gewig is.

    Maar as jy regtig meer wil weet en statistieke kry, gaan Beitbrug grenspos jou dalk verbaas. Daardie polisiemanne weet presies hoeveel gesteelde goed oor die grens gaan en in die meeste gevalle weet hulle ook waarheen dit gaan.

  7. #7
    Blykbaar (na aanleideing van die storie hier onder) is dit ook deesdae taboe om jouself te verdedig teen indringers..

    http://www.news24.com/SouthAfrica/Ne...obber-20170508

    Mahikeng - A father of two from Leeudoringstad in North West wounded a robber and shot dead his accomplice in a fight on Friday night when a gang of robbers attacked his home.
    Chris Holtzhausen, 44, is now being accused of attempted murder and murder, Netwerk24 reports.
    "It was a fight to survive. I knew that if I succumbed, they would kill me and rape my wife and children...I just had to protect them."
    Holtzhausen was severely assaulted and even lost two of his toenails. His wife Elize was assaulted with a crowbar. Both have to take antiretroviral medicine after undergoing HIV/Aids tests.


    Demanded money
    "My eldest daughter, 9, is a heroine. When she heard the first shot, she grabbed her three-year-old sister, rolled them both in a blanket and hid under the bed".
    Holtzhausen's mother Bets, 68, was buried on Friday after suffering a heart attack. Some of her family members, Hennie Bear, 71 and his wife Vicky, 78, spent the night at the Holtzhausens after the funeral.
    Holtzhausen said: "We woke up when our Yorkshire terrier, which slept on the bed, started growling. The robbers were, however, already inside the house."
    Holtzhausen later saw that the palisade fence surrounding the house had been twisted open and a sliding door had been lifted off its track.
    The robbers wore balaclavas and hit Holtzhausen on his right arm with a crowbar. They demanded money.
    "We told them that there wasn't any money in the house."
    The noise woke Bear and the robbers also assaulted him.
    Ransacked house
    Holtzhausen said: "Both my knees and my feet sustained blows. Two of my toenails had to be removed."
    Elize has injuries to her left arm, knees, buttocks and thighs. She pulled the balaclava off one of the robbers who told Elize in Afrikaans: "Leave him…I'm going to use a knife to cut you."
    Bear was fighting for his life with some of the robbers while one pressed a pistol to his head.
    While Elize, Bear and Vicky were being assaulted, some of the robbers ransacked the house. Some of Vicky's fingers were broken when she tried to fight back.
    In the confusion Holtzhausen managed to fetch his pistol from a safe and fired two shots in the lounge.
    "I can't describe how terrible it was, but I had to pull the trigger in self-defence."
    Four other robbers fled and the police found a backpack containing stolen cellphones, wallets, iPads and the watches of the two children.
    Holtzhausen says his eldest daughter has been severely traumatised and she is refusing to return home.
    "We were still traumatised following my mother's death and on top of that we had to be burgled as well."
    The family members are going to receive counselling.
    The North West police are searching for four robbers who fled and are investigating a case of armed house robbery.
    Police spokesperson Sergeant Kelebogile Moleko said it was standard procedure to open a case of murder or attempted murder after someone dies or is injured in a shooting. He said as soon as the investigation is completed, the dossier would be handed over to the National Prosecuting Authority to decide whether anyone would be prosecuted in connection with the shooting.

  8. #8
    Op hierdie stadium gaan dit in die hof nog oor die maat van de redelike man. Met ander woorde wanneer ander mense in dieselfde dorp en omstandighede dieselfde sou optree of nie.

    Die VVO reg se ideale definisie van selfverdediging is min of meer die volgende. “Die regop selfverdediging behoort aan die staat”.

    Ons is tans in die politieke tremein van chaos en om daardie wet nou op die wetboeke te kry, kan die rebelle baie help. Maar ons is reeds binne die stroomversnelling en dit gaan nou moeilik word om daardie wet, nou op ons boeke te kry.

    Maar wanneer dit gebeur, is dit nog eenvoudig. Raak deel van die GPF en dit maak jou deel van die staat.

  9. #9
    Daarom die opoffering om gereeld die vergaderings by SAPS by te woon. Dit frustreer my soms grensloos want dit is 'n helse klomp "posturing" deur mag lede sowel as van die GPF manne en ook van die privaat sekuriteit mense. Ek luister soms na die "slim" praatjies - skud my kop en loop 'n wye draai om die "genius". Party van die sekuriteits maatskappye weet van alles, maar eintlik van (F)boggerall die meeste.
    Maar dit bou 'n verhouding - ons nooi ook altyd die "sector commander" en die BO as ons ons gemeenskap braai hou - dit help regtig om die mense aan jou kant te hê.

  10. #10
    Unregistered
    Guest
    Quote Originally Posted by 524 View Post
    Blykbaar (na aanleideing van die storie hier onder) is dit ook deesdae taboe om jouself te verdedig teen indringers..

    http://www.news24.com/SouthAfrica/Ne...obber-20170508

    Elize has injuries to her left arm, knees, buttocks and thighs. She pulled the balaclava off one of the robbers who told Elize in Afrikaans: "Leave him…I'm going to use a knife to cut you."

    Klink nie soos uitlanders nie, ne...

+ Reply to Thread
Page 1 of 2 12 LastLast

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •