Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 14 of 14

Thread: Zim soldate deel van die misdaad netwerk in RSA

  • Thread Tools
  • Rate This Thread
  • Display
  1. #11
    Quote Originally Posted by Unregistered View Post
    Elize has injuries to her left arm, knees, buttocks and thighs. She pulled the balaclava off one of the robbers who told Elize in Afrikaans: "Leave himI'm going to use a knife to cut you."

    Klink nie soos uitlanders nie, ne...
    LOL kan enige iemand wees as jy my vra. Party Zims is al so lank hier hulle praat beter Afrikaans as ek. To proportion blame on any ethnic group without the statistical data is in all probability an incorrect science. Going by what is reported in the media is tantamount to guessing because media reports are mostly agenda driven.

    Dat daar wel 'n gedeelte van die misade gepleeg word deur die Zim ouens hetsy soldate of nie is duidelik sigbaar na aanleiding van inligting in die besit van Swartberg. Maar, dit wil nie s dat al die kiminele van Zim afkomstig is nie. Dit bleik duidelik uit hierdie berig (indien dit feitlik weer gegee is) dat die betrokke aanvallers, of te wel die een wat gepraat het skynbaar 'n lokale outjie is.

    Ons moet miskien nie soos die minister probeer om die blaam te skuif nie, maar eerder kliphard dink oor hoe ons onself kan beveilig en leer uit die insidente om ons eie paraatheid en die van ons gemeenskappe dienooreenkomstig aan te pas.

    Prevention is better than cure!

  2. #12
    Ons sit met 'n probleem. Hier bly net kleurlinge in die omgewing (Wes-Kaap platteland). Een buurman vertel dat hy op 'n oggend 'n los werkie gehad het, en toe in die dorpie gestop het en mense langs die pad gevra het of hulle belangstel. Die antwoord was "Djy meneer is seker nuut hier. Ons werk nie"
    Ons het toe in elk geval getrou geluister na die algemene raad op die forum en wel vir ene Koos Windvogel uit die naburige dorp aangery. Koos het redelik gewerk vir so 2weke en toe getrou elke oggend sy lift gemis.
    Die praktyk in die omgewing is om Malawiers te gebruik. Dis nou as jy nie al 7 geslagte hier boer en jou eie verlangse familie in diens het nie. Die Malawiers werk vreeslik goed maar kommunikasie is soms 'n probleem. 'n Ander buurman vra sy Malawier om 'n gat te grou. Die grond is redelik hard en hy los toe die man, want hy reken dit sal sekerlik die meeste van die dag in beslag neem. Toe buurman die middag gaan ondersoek instel oor die vordering, moes hy vir Mnr Malawie 'n vliegkaartjie koop om te kan terugkom uit China.
    So nou is die vraag: wat van die Malawiers? Hoe boos reken ons is die klomp?

  3. #13
    wat van die Malawiers? Hoe boos reken ons is die klomp?
    Ek het beslis ne die ervaring oor ander volke soos van die ander mense op die forum nie en ek probeeer mar om 'n boom volgens sy vrugte te oordeel soos wat ek elderss op die forum ges het.

    Ons het 'n Malawir wat vir ons werk. Ons het al 'n hele par uur saam op die pad asook saam met die opknap van my huis gespandeer.

    Hy is 'n selferkende Christen en ek en hy het eendga 'n baie lang gesprek gehad oor sy vriendin hier in Suid Afrika wat ir sekere goed offers aan die voorvaders maaak om te hoor wat sy en die familie moet doen.

    Ek was maar versigting om by die gesprek ingetrek te word, mar hy het dit baie duidelik gestel dat hy nie die ding avnd ie offers en die voorvaders verstaan nie want God maak dit dan duidelik dat ons nie met die dooies mag probeer gesels nie.

    Toe ek vra wat hy dan maak wanneer die klomp so saam gaan offer s hy dat hy homself ver eenkant hou en bid vir beskerming.

    Ek het nog absoluut geen rede om hom nie te vertrou nie, maar ek moet bied dat ek al die besprekings oor die buitelanders baie fyn dophou en maar so telkens gaan toets nadat ek iets hier gelees het.

    Ek sal ook baie graag wil hoor wat die meer ingeligtes onder ons te s het.

  4. #14

+ Reply to Thread
Page 2 of 2 FirstFirst 12

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •