Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 3 of 3 FirstFirst 123
Results 21 to 24 of 24

Thread: Lang afstand radio komunikasie

  1. #21
    So watter is dan die regte modelle waarna ons moet kyk sodat dit nie deur seinblokkers geaffekteer kan word nie?

  2. #22
    67 Mhz is die Burg B kanale wat nie deur blokkeerders bevoeter kan word nie

  3. #23
    Quote Originally Posted by 472 View Post
    Al die praat van CB radios maak my deurmekaar. Dit het mos niks met Burg B te doen nie, is ek reg?
    472 jy is korrek. CB staan vir "citizen band" of "burger band" radios. Dit is AM of SW radios wat tussen 27.185 en 27.275 MHZ werk. Die uitset krag op die radios word deur ICASA beperk tot 4 Watt op die AM stelle en 12 Watt op die SSB stelle.

    As ons praat van Burg B word eintlik bedoel dat dit kanale is, wat op radios gesit word, wat in die volgende frekwensie reeks werk. 66 tot 88 MHZ. Dit is egter FM radios wat teen 25 Watt mag uitsaai.
    Burg B is dus nie n radio nie, maar wel frekwensies wat ge-alokeer is deur die burgelike beskermings organisasie in samewerking met die weermag om in te skakel met die ou Marnet stelsel. Dit bestaan uit 6 kanale wat begin op 67 MHz en wat gaan tot by 67.150 MHz.

  4. #24

    Kontak

    456.
    kontak my asb.
    073 747 2355 wharsapp
    73

+ Reply to Thread
Page 3 of 3 FirstFirst 123

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •