Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Results 1 to 4 of 4

Thread: Voorvader aanbidding

  1. #1

    Voorvader aanbidding

    http://repository.up.ac.za/bitstream...=3&isAllowed=y

    'n Studie deur TUKS. Klik bo vir die volle hoofstuk

    CONCLUSION

    Based on the foregoing conclusion, it is clear that ancestor worship in the African context is a complex and diverse phenomenon. This chapter has attempted to answer the question on how African Churches cope with ancestor veneration. ATR in Africa have assimilated ancestor worship in an attempt to meet the needs of African people who attempted to cling to their identity in the face of colonisation and urbanisation. Christian churches have assimilated ancestor rituals in varying degrees. Whereas Roman Catholicism assimilated it readily, Protestant churches rejected it out of hand as unscriptural. Furthermore, the complex nature of ancestor worship has been explored. The important fact is that ancestor worship cannot be separated from the African cosmology. The African worldview and the African sense of community are powerful cornerstones of ancestor worship in Africa. As the foregoing discussion points out, ATR resulted from the fact that Africans felt that the Church did not meet the needs of the African people in terms of their culture and identity. This led to the Christianisation of numerous ancestor rituals.
    The manner in which ancestor worship articulates with contemporary African Ancestral Theology has shown that the most problematic factor in African theology is that the African theologian has to contend with the essentially non-Christian nature of their traditional beliefs. Therefore, this study supports Hastingsí view (1976:50) which concludes that African theology constitutes a dialogue between the African scholar and the perennial religions and spiritualities particular to Africa and the African context. The essence of African religion is non-Christian and therefore poses challenges to African theology. In order to avoid the trap of developing a theology which deviates from the Scriptural truths, one has to strive to pursue a Biblical theology as the primary focus. It is very difficult to equate African traditional religion with Christís message and transpose it in the African idiom.

  2. #2
    Voorvader aanbidding is ín interessante ding. Wanneer ín mens tot bekering kom is daar nog baie ou gewoontes wat stadig met tyd soos wat jy geestelik groei, doodgaan of vergaan. Maar ons mense is dalk nie so onskuldig wanneer dit by voorvader aanbidding en bygelowe kom nie.

    Ek dink baie bygelowe het seker saam met die Engelse ook hier aangekom soos ín swart kat wat oor die pad loop, ín Uil wat kom kuier voor iemand doodgaan, jou brein wat vrot wanneer jy met volmaan buite slaap, sewe jaar ongelukkig wanneer jy ín spiel breek en sout wat jy om een of ander rede oor jou linker skouer moet gooi.

    Maar so praat ek met een van my swart mense oor die voorvader aanbidding en hy vertel vir my dat die wit mense heeltemal te skynheilig is wanneer dit by voorvaders kom. Hoe so? Want ons besoek die grafte van ons geliefdes wat lank reeds begrawe is en dan praat die wit mense glo ook met die een daar by die graf. Volgens hom is dit ook voorvader aanbidding.

    Ek was net soos jy in ín stadium oortuig dat geen swarte ooit in die hemel kan kom nie. Ek was so oortuig dat ek selfs oud afgetrede sendelinge tot trane gedryf het omdat hulle hul hele lewens op swart mense gemors het.

    Net toe ek totaal oortuig was, het ons Vader ín swart man oor my pad gebring wat ín kragtige ontmoeting met ons skepper gehad het en vandag preek hy verwoed teen voorvader aanbissing en alles wat daarmee saamgaan.

    My eie opinie het intussen baie verander. ín maand gelede was daar baie mense wat omgekrap was oor die groot saamtrek wat in Bloemfontein gehou was. Ander verwys daarna as die aartappel wonderwerk.

    Hoe ek dit sien is ín bietjie anders. Baie min van ons is met ons geestelike groei op dieselfde plek. Baie jong gelowiges is nog op die melkkos ander is al op vaste kos en nie ons almal het dieselfde verhouding of behoeftes nie.

    Om mense volgens die vrug wat hulle dra te oordeel is ook ín bietjie riskant want dit kan weer ín baie gevaarlike vorm van vervolging wees. Dit is vir ín mens so maklik om vir iemand te sÍ dat as dit is hoe ín Christen is, wil hy nie ín Christen wees nie.

    Die knaap wat beskuldig word word amper gedwing om te erken dat hy nie ín Christen / gelowige is nie. Ons dwing hom om iets te erken waarvoor Sjinese en Arabiese gelowiges bereid is om vermoor te word.

    Miskien moet ons meer konsentreer om ons eie verhoudings in orde te kry voor ons ander oordeel. In dieselfde asem wil ek ook nie wat jy sÍ, afskiet nie. Jy is doodreg en one land sal gelouter en gesuiwer moet word. Daar is nie ín ander uitweg nie.

    Aan beide kante het ons ons uitdagings. Aan die wit kant is dit ons besittings en materiŽle gewin en status en aan die swart kant is dit die voorvader geeste en die begeertes om te verdien waarvoor hulle nie gewerk het nie.

  3. #3
    Quote Originally Posted by Lukas View Post

    As mens so na die doen en late van Afrika se bevolking kyk , kan mens nie anders as om te wonder of een van hulle werklik Ďn Christen kan wees nie, soos ons die Christendom verstaan en toepas.
    Tog het die opdrag van God gekom , gaan verkondig die word aan alle tale en nasies.
    As mens gaan kyk in die geskiedenis toe die Here op aarde gewandel het , sien mens duidelik dat hy baie swart volgelinge gehad het.
    Dit is egter soos genoem ,nog steeds moeilik om dit in te sien, as ek plaasaanval slagoffers of kapingslagoffers ens. in Ďn ongevalle versorg en sien hoe hulle ons mense verniel.
    Tog is daar uitsonderings en God regeer.

  4. #4
    Snaaks wat die ou sÍ, dat ons ook met ons dooies praat. Maar die verskil kom wanneer jy magte en kragte en autoriteit wat aan God alleen behoort aan ander goeters gee. Dis wanneer jy iets 'n afgod maak.

    Soos jy sÍ Lukas, vir party blankes is dit hul status en geld. Hul dink nie om te bid of jou tot God te beroep help nie, en gooi maar geld agter elke probleem aan. En dan is dit 'n afgod in hul lewens.

    En die verkil tussen ons wat by Ouma of wie ookal se graf huil en hul vertel hoe ons hul mis en vertel van al die goed wat hul mis, en die ander wat met hul voorvaders praat is bietjie dieper. Ons gee nie autoriteit oor ons en ons lewens aan ons dooies nie. En wat hul praat "aanbidding" maak is diť feit dat hul glo diť voorvaders beheer en insae het in hul lewens. As jy 'n toets of werksonderhoud het bid jy tot die voorvaders en vra vir hulp. As dit met jou sleg gaan slag jy 'n hoender of 'n bok of bees sodat die voorvaders jou tog weer goedgesind kan wees. 😬 Lees offer. En offerhandes. En ook is daar 'n continuem. Party glo meer daarin as ander. En party praktiseer meer as ander. Ek dink diegene wat van ander lande en meer rural kom glo meer daarin.

    Dat ek glo dat nie een van hul hemel toe gaan nie sal ek nie sÍ nie. Daar is goeie en slegte mense uit elke volk onder die son. Ons eie ook.

    En soos diť vorige skrywer werk ek ook in ongevalles by hospitale, met hulle en sy aan sy saam met hulle. En miskien kry mens 'n meer sieniese uitkyk op die lewe as jy sien hoe mense se bloed en binnegoed gestort word en as mense voor jou keer op keer diť tydelike vir die ewige verruil. Ons aanskou 'n wreedheid wat ander mense nooit moet sien nie.
    En ook as mense jou nie in vrede by jou huis wil uitlos nie.😬 En ek dink ook waar ek werk verkeer mense gereeld in emosionele nood, so mens sien diť ander kant wat jy nie onder normale omstandighede sien nie. Elke ou se opinie word verkleur deur sy eie rooskleurige of teerkleurige brille waardeur hy na die lewe kyk, wat natuurlik deur jou unieke paadjie in diť lewe verkleur word.

    Maar dat hierdie land in geheel moet terug keer na God in geloof en daad is 'n feit. Ons het besluit om Hom oral uit ons lewens te haal, tot in diť skole. Sportwedstryde en alkoholverkope op Sondae. Algehele morele verval. En dis hoekom ons sit waar ons sit. Diť hele ding is 'n crescendo wat 'n kort voor lank die toppunt sal bereik.

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •