Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Results 1 to 2 of 2

Thread: wat was die bootskap

  1. #1

    wat was die bootskap

    so n tyd terug met Lukas se afwesig heid het een van die draade in n heerlike modder trap en versoeking ontaard..

    wat as oom angus se eintlike bootskap het iemand dit al probeer verstaan.?ek dink ek weet meskien is ek verkeerd maar kom ons kyk eers wat het ander leesers daaroor te skrywe????

  2. #2
    Ek sal dit vinnig probeer opsom, soos wat ek dit beleef het.

    Eerstens het dit oor die DAAD gegaan. Meer as miljoen Christene het saamgekom om te bid. Die daad het ingesluit dat lmal op hul knie voor God gebuig het, en hulself voor God verootmoedig het. Uitgeroep het na God om te help, as ENIGSTE HELPER. Saam met Angus het ons gebid en saam geestelike oorlog gevoer teen satan se bose magte, deur eendragtig AMEN te s op gebede, in ons miljoene - " we come against.... "
    Nog nooit was daar so gebeurtenis in SA tevore, of heel moontlik in die wereld nie, waar hul saamkom om eendragtig te bid nie.

    Tweedens wat was die boodskap?. Net God kan SA verander. Ons fokus is op Hom. "Can a country be changed within one day? - yes"
    Daar was nog baie ander dinge, maar dis wat ek nou wil byvoeg.

    ( terloops hoor ek dat ANC topbestuur sit glo die naweek saam om te besluit of Jacob moet gaan)

    3 weke terug het iemand visieoen aan my gegee, waar daar 4 vliegtuie in lug vlieg, een oom Jacob s'n..., oom Jacob se vliegtuig gaan toe blitsvinnig om te kom land, amper soos "crashlanding", met brieke en al. Dit beteken dis verby met sy rule, was die uitleg.

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •