Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 15 of 15

Thread: Natural gas vehicles - nuwe trend

  • Thread Tools
  • Rate This Thread
  • Display
  1. #11

    gas hier kom ons

    hmmm.. laat my wonder ek vangad die gas geyser se bottle vervang.. daar is so n bietjie oor gaan dit op die binne brand 4 slag klein enjen koppel en sien hoe laaaaank hardloop hy

  2. #12
    Unregistered
    Guest
    Quote Originally Posted by Nov16 View Post
    hmmm.. laat my wonder ek vangad die gas geyser se bottle vervang.. daar is so n bietjie oor gaan dit op die binne brand 4 slag klein enjen koppel en sien hoe laaaaank hardloop hy
    Lpg gas werk nie !!!!!

  3. #13
    Unregistered
    Guest
    Quote Originally Posted by Nov16 View Post
    hmmm.. laat my wonder ek vangad die gas geyser se bottle vervang.. daar is so n bietjie oor gaan dit op die binne brand 4 slag klein enjen koppel en sien hoe laaaaank hardloop hy
    Net vir interressantheid, wou ek weet hoe sien jul gas geysers? Watter soort is eerste vraag? Watter maak? En dan gee asseblief vir my ñ idee hoe lank hou daai bottel ? Besparing??

  4. #14
    Unregistered
    Guest

    Pyrolysis - gasifier

    Die term “pyrolysis” ,“is coined from the Greek-derived elements pyro "fire" and lysis "separating". Skeiding deur vuur (hitte).Pyrolysis is a thermochemical decomposition of organic material at elevated temperatures in the absence of oxygen (or any halogen).

    Seker die mees bekende pyrolysis proses staan in die omgangstaal bekend as “gasifier”. Met ander woorde die chemiese verandering van organise materiaal deur die toediening van hitte.

    Plastiek, hout, sonneblomolie ensomeer bevat koolwaterstofverbindings en onder die regte omstandighede kan gas en byvoorbeeld diesel daarvan vervaardig word.

    Die sogenaamde “gasfier” word deesdae as volledige eenhede te koop aangebied en wanneer ‘n mens na die spesifikasies en ingeboude kontroles kyk is dit op die langtermyn ‘n beter opsie as die tuisgeboude eenhede wat baie op raaiwerk gebaseer is ten opsigte van die skoonheid en kwaliteit van die gas.

    Maar soos enige kwaliteitproduk kom dit teen ‘n prys. ‘n Prys wat Eskomkrag huidig na ‘n “verniet opsie” laat lyk.

    Ek gee twee skakels. Die eerste is die van ‘n Amerikaansvervaardigde “palet” gasifier. Die tweede van ‘n Suider Afrika geboude eenhede.

    http://www.allpowerlabs.com/wp-conte..._5_16Small.pdf

    www.gasifier.co.za

    Nou wonder ek maar net. Indien ‘n gasifier ontwerp en gebou word om ‘n enjin op gas te laat loop, wat die rede is dat dieselfde enjin nie op vloeibare petroleum gas (LPG) kan loop nie?

    Waarheidsoeker

  5. #15
    more.

    die gas word weer afgekoel en teen sekere temperature kan jy of diesel of paraffien maak.

    plastiek kan mens vir tussen R2 en R 3.5 aankoop en ou olie teen so R2.

    plastiek is nie regtig die moeite werd met my eenheid nie want ek kan nie genoeg inkry om n run die moeite werd te maak nie, dus gebruik ons meer ou olie.
    die proses hardloop met n diesel brander waarmee jy met jou eie produk voer.

    olie alleen maak n goeie diesel, maar sulfer is hoog teen so 2000ppm,maar plastiek is weer so 20ppm.

    ek het my produk al laat toes en dit slaag nie die SANS toets nie,maar dis nie op die belangrike punte soos cetane en water ens, nie.
    Die diesel gee ook defenitief bietjie beter krag, maar n mens moet nogal n paar rand spandeer op filtrasie toerusting om dit bruikbaar te maak.

+ Reply to Thread
Page 2 of 2 FirstFirst 12

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •