Hein
Mat 24:26 As hulle dan vir julle sê: Kyk, Hy is in die woestyn—moenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamer—moet dit nie glo nie.
Met wie praat Jesus hier? Dit is tog duidelik dat Hy die mense by Hom waarsku. Hy se nie gaan waarsku die mense 2000 jaar verder nie. Mis ek iets?
Mat 24:23 As iemand dán vir julle sê: Kyk, hier is die Christus! of: Daar! —moet dit nie glo nie.
Mat 24:24 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei.
Dieselfde hier.
Kyk hier is baie voorbeelde va vals christusse in die eerste eeu. Dink jy nie Jesus het dalk na hulle verwys nie?
http://www.jewishencyclopedia.com/ar...seudo-messiahs
Chris