Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Page 3 of 5 FirstFirst 12345 LastLast
Results 21 to 30 of 49

Thread: Openbaringe / Revelation

  1. #21
    Hein

    Om een of ander rede bly by die kat se stert. Niemand ontken Jesus se wederkoms nie, verstaan asb net wanneer die Bybel praat van die wederkoms en wanneer die Bybel praat van Jesus se koms in die hemel. Jy verwar die skrifte omtrent die twee gebeurtenisse.

    Jesus se wederkoms sal wees wanneer Sy koninkryk die aarde gevul het, nie wanneer die dier almal terroriseer nie. Jesus kom weer wanneer Sy vyande gemaak is 'n voetbank vir Sy voete.

    Heb 10:12 maar Hy het, nadat Hy een slagoffer vir die sondes gebring het, vir altyd gaan sit aan die regterhand van God
    Heb 10:13 en wag nou verder totdat sy vyande gemaak is Ďn voetbank van sy voete.

    Hein, Jesus wag vir Sy kinders om die aarde te vul met Sy heerlikheid, ons kan nie vir Hom wag nie, Hy het reeds alles gedoen wat nodig is dat God se koninkryk die aarde kan vul. In jou vertolking van die wederkoms gaan God se kinders soos vliee, afgemaai word, van die honger doodgaan, miljoene onthoof word, ens. Rerig Hein, waar is die oorwinning? Al wat jy doen is om 'n geloof van ellende te skep, wat sal manifesteer as mense dit glo. Stop dit!

    Kom ek spel dit vir jou uit, jou kennis van die Bybel en geskiedenis skiet tekort. Kyk asb die video hieronder, die man sal jou verduidelik hoe die God elke mens deur die geskiedenis hanteer op die vlak waar hy is. Jou verstaan van die eindtyd is geskep deur jou ervarings, ander mense, boeke en flieks, verseker nie die Heilige Gees nie.


  2. #22

  3. #23
    Hein

    Ek het baie vragies oor daai redenasie maar kom ek noem twee goed waaroor ons nog nie gepraat het nie.

    Ek vind dit moeilik om te glo dat die skrywer van openbaring 'n boek 25 jaar na die vernietiging van die tempel sal skryf, sonder om te noem dat die tempel reeds vernietig is en dat die Jode deur 'n helse tyd gegaan het soos jy beweer.

    Ons weet ook dat Johannes reeds deur Nero Ceaser verban was na Patmos. Nero het regeer van 54 AD tot 68 AD. Dit is waarskynlik dat hy toe reeds Openbaring geskryf het. Dit is ook opgeteken dat mense wat Johannes in 96 AD op Patmos gesien het, gese het hy was baie oud en moes met moeite kerk toe gedra word.

    Dan ook die volgende, Jesus se.
    Mat 24:2 En Jesus sÍ vir hulle: Sien julle al hierdie dinge? Voorwaar Ek sÍ vir julle, daar sal hier sekerlik nie een klip op die ander gelaat word, wat nie afgebreek sal word nie.

    Jesus is tog baie duidelik hier en daar kan geen verwarring wees nie. Sien julle al die dinge??? Die dinge wat julle sien sal alles afgebreek word. Daar staan nie 'n ander of volgende tempel nie sal afgebreek word nie, dis daardie tempel waarvoor hulle kyk wat afgebreek is, in daardie geslag, presies soos Jesus profeteer het.

    Chris

  4. #24
    Gaan rustig deur al die inligting wat ek jou gegee het, alles sal begin sin maak. Nero se naam was nie eens Nero Ceasar nie., dit was net Nero.
    Die verwoesting van die tempel gaan plaasvind voor of tydens Jesus se wederkoms, na die groot verdrukking.

    Openbaring is ook deur God ingegee, en dui op die toekoms, dinge wat nog moet kom. Hoekom sal daar rondgepik word in die verlede, as die openbaring toekomsgerig is. Openbaring is spesifiek.

  5. #25
    Hein

    https://en.m.wikipedia.org/wiki/Nero_(disambiguation)

    Jammer Hein, maar jy gaan Jesus se profesie oor die tempel beter moet verduidelik, ek kry dit nie in jou aanhalings nie.

    Chris

  6. #26
    Hein

    Mat 24:26 As hulle dan vir julle sÍ: Kyk, Hy is in die woestynómoenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamerómoet dit nie glo nie.

    Met wie praat Jesus hier? Dit is tog duidelik dat Hy die mense by Hom waarsku. Hy se nie gaan waarsku die mense 2000 jaar verder nie. Mis ek iets?

    Mat 24:23 As iemand dŠn vir julle sÍ: Kyk, hier is die Christus! of: Daar! ómoet dit nie glo nie.
    Mat 24:24 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei.

    Dieselfde hier.

    Kyk hier is baie voorbeelde va vals christusse in die eerste eeu. Dink jy nie Jesus het dalk na hulle verwys nie?
    http://www.jewishencyclopedia.com/ar...seudo-messiahs

    Chris

  7. #27
    Quote Originally Posted by 454 View Post
    Hein

    https://en.m.wikipedia.org/wiki/Nero_(disambiguation)

    Jammer Hein, maar jy gaan Jesus se profesie oor die tempel beter moet verduidelik, ek kry dit nie in jou aanhalings nie.

    Chris
    Dit kan in twee gebeurtenisse wees, maar my opinie is dat dit in Opb 16 se skrif opgeskryf is:
    Rev 16:17 En die sewende engel het sy skaal uitgegooi in die lug, en ‘n groot stem het uit die tempel van die hemel gekom, van die troon af, wat gesÍ het: Dit is verby!
    Rev 16:18 En daar het stemme gekom en donderslae en bliksemstrale, en daar het ‘n groot aardbewing gekom soos daar nog nie gewees het vandat die mense op die aarde was nie so ‘n geweldige groot aardbewing.
    Rev 16:19 En die groot stad is in drie dele verdeel, en die stede van die nasies het geval.


    Dis net voor Jesus se wederkoms,

    Of miskien die volgende, kan ook 'n gebeurtenis wees:
    Rev 11:13 En in diť uur het daar ‘n groot aardbewing gekom, en ‘n tiende van die stad het geval, en sewe duisend mense het in die aardbewing omgekom, en die ander het bevrees geword en aan die God van die hemel heerlikheid toegebring.

    My opinie, eerder Opb 16

  8. #28
    Quote Originally Posted by 454 View Post
    Hein

    Mat 24:26 As hulle dan vir julle sÍ: Kyk, Hy is in die woestyn—moenie uitgaan nie; kyk, Hy is in die binnekamer—moet dit nie glo nie.

    Met wie praat Jesus hier? Dit is tog duidelik dat Hy die mense by Hom waarsku. Hy se nie gaan waarsku die mense 2000 jaar verder nie. Mis ek iets?

    Mat 24:23 As iemand dŠn vir julle sÍ: Kyk, hier is die Christus! of: Daar! —moet dit nie glo nie.
    Mat 24:24 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal groot tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei.

    Dieselfde hier.

    Kyk hier is baie voorbeelde va vals christusse in die eerste eeu. Dink jy nie Jesus het dalk na hulle verwys nie?
    http://www.jewishencyclopedia.com/ar...seudo-messiahs

    Chris
    Daar was al baie vals christusse , selfs in die afgelope eeu, dit word "cults" genoem. Mense wat beweer hul is Jesus, en so ander verlei.

    Maar die groot verleiding kom nog Chris, en dit gaan groot wees, en dit geneur in Openbaring:
    Rev 13:4 En hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het, en die dier aanbid en gesÍ: Wie is aan die dier gelyk? Wie kan teen hom oorlog voer?
    Rev 13:5 En ‘n mond is aan hom gegee wat groot woorde en godslasteringe uitspreek, en aan hom is mag gegee om dit twee en veertig maande lank te doen.
    Rev 13:6 En hy het sy mond oopgemaak om te laster teen God, om sy Naam en sy tabernakel en die wat in die hemel woon, te laster.
    Rev 13:7 Dit is ook aan hom gegee om oorlog te voer teen die heiliges en hulle te oorwin, en aan hom is mag gegee oor elke stam en taal en nasie.
    Rev 13:8 En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal wie se name nie van die grondlegging van die wÍreld af in die boek van die lewe van die Lam wat geslag is, geskrywe is nie.
    Rev 13:9 As iemand ‘n oor het, laat hom hoor.
    Rev 13:10 As iemand krygsgevangenes maak, gaan hy in krygsgevangenskap; as iemand met die swaard doodmaak, moet hy met die swaard doodgemaak word. Hier is die lydsaamheid en die geloof van die heiliges.
    Rev 13:11 En uit die aarde het ek ‘n ander dier sien opkom, en hy het twee horings gehad net soos ‘n lam en het gepraat soos ‘n draak.
    Rev 13:12 En hy oefen al die mag van die eerste dier uit voor sy oŽ, en hy maak dat die aarde en die wat daarop woon, die eerste dier aanbid, waarvan die dodelike wond genees is.
    Rev 13:13 Hy doen ook groot tekens, sodat hy selfs vuur uit die hemel laat neerdaal op die aarde voor die oŽ van die mense.
    Rev 13:14 En hy verlei die bewoners van die aarde deur die tekens wat hom gegee is om voor die oŽ van die dier te doen, deur aan die bewoners van die aarde te sÍ dat hulle ‘n beeld moet maak vir die dier wat die swaardwond ontvang en lewendig geword het.
    Rev 13:15 En dit is hom gegee om ‘n gees aan die dier se beeld te gee, sodat die dier se beeld ook sal praat en maak dat almal gedood word wat die dier se beeld nie aanbid nie.


    Hierdie tekens en wonders sal op media platvorms, CNN, SKY, Facebook, Twitter, of wat ookal gebeur, en gewys word. Dan sal hy tegnologie gebruik om 'n merk aan elke ongeredde mense te plaas, sodat hul kan koop of verkoop. Teen daai tyd sal ons tien teen een 'n geldstelsel wereldwyd gebruik, wat sonder fisiese note en sente opereer. Dis maklik dan om oor te swaai, en almal te dwing om die merk te vat, want dit sal tegnologie insluit.

  9. #29
    [QUOTE=454;21846]Hein

    Om een of ander rede bly by die kat se stert. Niemand ontken Jesus se wederkoms nie, verstaan asb net wanneer die Bybel praat van die wederkoms en wanneer die Bybel praat van Jesus se koms in die hemel. Jy verwar die skrifte omtrent die twee gebeurtenisse.

    Jesus se wederkoms sal wees wanneer Sy koninkryk die aarde gevul het, nie wanneer die dier almal terroriseer nie. Jesus kom weer wanneer Sy vyande gemaak is 'n voetbank vir Sy voete.

    Heb 10:12 maar Hy het, nadat Hy een slagoffer vir die sondes gebring het, vir altyd gaan sit aan die regterhand van God
    Heb 10:13 en wag nou verder totdat sy vyande gemaak is ‘n voetbank van sy voete.

    Hein, Jesus wag vir Sy kinders om die aarde te vul met Sy heerlikheid, ons kan nie vir Hom wag nie, Hy het reeds alles gedoen wat nodig is dat God se koninkryk die aarde kan vul. In jou vertolking van die wederkoms gaan God se kinders soos vliee, afgemaai word, van die honger doodgaan, miljoene onthoof word, ens. Rerig Hein, waar is die oorwinning? Al wat jy doen is om 'n geloof van ellende te skep, wat sal manifesteer as mense dit glo. Stop dit!

    Kom ek spel dit vir jou uit, jou kennis van die Bybel en geskiedenis skiet tekort. Kyk asb die video hieronder, die man sal jou verduidelik hoe die God elke mens deur die geskiedenis hanteer op die vlak waar hy is. Jou verstaan van die eindtyd is geskep deur jou ervarings, ander mense, boeke en flieks, verseker nie die Heilige Gees nie.

    QUOTE]



    Ek weet nie of ek dit reeds geantwoord het nie, maar ek kan sien dat jy vashaak by hierdie “preterist” punt Chris.
    Jy toon aan dat al God se vyande EERS ‘N VOETBANK GEMAAK gaan word, voordat die einde gaan kom en voordat Jesus terug gaan kom. Inderwaarheid toon jy dus aan dat dit ONS as kinders van God se verantwoordelikheid gaan wees om God se vyande ‘n voetbank te maak vir Sy voete. Is dit Jesus Christus se OPDRAG aan ons Chris? NEE!!

    Jy gebruik die volgende verse:
    Heb 10:13 en wag nou verder totdat sy vyande gemaak is ‘n voetbank van sy voete.
    So dis die verse wat JULLE gebruik word, om aan te toon dat ONS God se vyande moet verslaan. Staan dit hierbo, dat God se kinders dit moet doen??? Nee!! Glad nie! Dis God se werk, en hy doen dit in Opb 16,17,18,19.

    Wat jul “preterist” siening is, is dat elke liewe vyand van God VERSLAAN moet wees, voordat Jesus terugkom aarde toe. Dit gaan nie gebeur nie Chris! God gaan nog vyande op aarde hÍ as Hy terugkom. In Openbaring 16 sien jy tog hoe goddeloses NOG STEEDS vir God laster. Selfs die konings van die aarde gaan met Christus oorlog voer met Sy wederkoms. Dan is daar nog Armageddon ook, waar die bloed so hoog sal wees soos die tooms van die perde.
    Dan na 1000 jaar se Christus regering op aarde, waar verheerlikte kinders van God saam met Christus op aarde heers, gaan daar nog steeds vyande van God wees. Dan sien ons dat satan weer losgelaat word uit die put van die vuur, waar hy die konings van die aarde bymekaar maak om oorlog te voer teen Christus.
    So selfs na Christus se wederkoms, gaan daar nog steeds vyande van God wees op aarde. Dus, is jul “preterist” siening belaglik, verwerplik, totaal en al ONWAAR, en dus VALS.

    Christus het EEN opdrag aan ons gegee, en dis die volgende, VERKONDIG!:
    Mat 28:19 Gaan dan heen, MAAK DISSIPELS VAN ALLE NASIES, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.
    Ja, dis ons werk en ons doen dit, siele red!
    Soos jy ook weet, uit die gelykenis van die saad, gaan daar mense wees wat kinders van God gaan word, en ander nie. Daar is ‘n hel en daar is ‘n hemel. Daar sal vyande van God wees, selfs met Christus se wederkoms, want dis opgeskryf.

    Al wat God vir ons vra is om die evangelie te VERKONDIG, DIS AL
    Mat 24:14 En hierdie evangelie van die koninkryk SAL VERKONDIG word in die hele wÍreld tot ‘n getuienis vir al die nasies; en DAN sal die einde kom.

    Selfs NIE EENS die mens op aarde sal die evangelie totaal en al kan verkondig nie, daarom stuur God Sy engel uit:
    Rev 14:6 En ek het ‘n ander engel in die middel van die lug sien vlieg met ‘n EWIGE EVANGELIE om te verkondig aan die bewoners van die aarde en aan ALEE nasies en stamme en tale en volke.
    Rev 14:7 En hy het met ‘n groot stem gesÍ: Vrees God en gee Hom heerlikheid, want die uur van sy oordeel het gekom; en AANBID Hom (Christus) wat die hemel en die aarde en die see en die waterfonteine gemaak het.
    Dis direk in teestelling met jul VALS “preterist” teorie.
    God stuur finaal ‘n engel uit, om elke siel op aarde ‘n kans te gee om te bekeer, maar soos jy weet, gaan dit nie gebeur nie, want mense gaan hom verwerp tot aan die einde. Daarom gaan hulle ROU Chris, want dis verby as Christus weer aarde toe kom!

    Hoop dit maak sin!

  10. #30
    En laastens, indien jy nie weet nie, kom die "preterist" teorie, OORSPRONKILK vanaf 'n Jesuit, oftwel die Katoelieke orde. Jy weet ook dat die Katoelike Christene in hul duisende vermoor het, en dat Jesuits se simbool die songod is. Dis 'n organisasie soos die engel van die lig.

    https://en.wikipedia.org/wiki/Society_of_Jesus


    NET HIERDIE behoort jou te skud Chris, en die rooi ligte moet begin flikker. Dis gevaarlik verby Chris!!! Dink so bietjie hieraan....

Page 3 of 5 FirstFirst 12345 LastLast

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •