Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Page 12 of 14 FirstFirst ... 21011121314 LastLast
Results 111 to 120 of 136

Thread: Openbaringe / Revelation

  1. #111
    Hoekom sal iemamd "faint" (beswyk) as God jou bestraf, tugtig en kasty? Dis die volgende vraag aan jou...

  2. #112
    Quote Originally Posted by 454 View Post
    Hein

    Asseblief, gee vir ons ʼn hedendaagse voorbeeld van die kasty waarvan jy praat. Asseblief nie uit die ou testament nie. Ons staan mos onder ʼn nuwe verbond.

    Chris
    Die boekie wat op die akska web bladsy genaamd: "Straf God ons vandag nog op aarde"

  3. #113
    Kom ek help jou dus reg, vir die WARE verduideliking van "kasty" (ek doen dit weer)

    Kasty = “Scourgeth”

    G3146
    mastigoō
    mas-tig-o'-o
    From G3148; to flog (literally or figuratively): - scourge.

    Merriam Webster – Scourge definition
    1. Something that causes a great amount of trouble or suffering
    2. A whip was to punish people in the past.



    En dan die verdere verduideliking van “kasty”

    G3148
    mastix
    mas'-tix
    Probably from the base of G3145 (through the idea of contact); a whip (literally the Roman flagellum for criminals; figuratively a disease): - plague, scourging.

    Slaan met ‘n sweep, siektes, plae

  4. #114
    Hein

    Daar is verkillende interpretasies. Hou maar by joune, ek sal by myne hou.

    Hein, ek vra mooi vir een voorbeeld. As ek so kyk na die wereld om ons, gemeet aan jou verstaan van God se straf, dan moet God Sy hande vol he om straf uit te deel. Tog kan ek nie een voorbeeld sien nie. Blybaar jy ook nie, want jy kan nie een voorbeeld gee nie.

    Onthou net dit moet regverdig wees, God is regverdig. Dit moet uit liefde wees, God is liefde. Dit moet vir ons beswil wees. Kom nou Hein, ek daag jou uit. Een voorbeeld sal my vir altyd uit jou hare kry.

    Chris

  5. #115
    Hein

    Die verklaring wat ons het van kasty in Heb 12:6

    G3146
    mastigoō
    mas-tig-o'-o
    From G3148; to flog (literally or figuratively): - scourge.

    In 1Cor word die woord kasty weer gebruik.
    1Co 9:27 Maar ek kasty my liggaam en maak dit diensbaar, dat ek nie miskien, terwyl ek vir ander gepreek het, self verwerplik sou wees nie.

    Die NAV se:
    1Co 9:27 Maar ek oefen my liggaam en bring dit onder beheer, sodat ek nie ander tot die stryd oproep en self nie kwalifiseer nie.

    Die KJV se:
    1Co 9:27 But I keep under my body, and bring it into subjection: lest that by any means, when I have preached to others, I myself should be a castaway.

    Dit is vir my baie ver van slaan met 'n sweep, siekte en plae soos jy dit beskryf. Die verklaring se tog duidelik dat dit letterlik of figuurlik kan wees. Ons weet dit is nie letterlik nie ek het God nog nooit met 'n sweep, mense sien pakgee na Sy offer nie. Het jy Hein? Het jy een bewys of getuienis van God met 'n sweep wat Sy kinders pakgee?
    Ek wys dit maar vir jou uit Hein, maak daarvan wat jy wil.

    Chris

  6. #116
    Jy het die reg om te stry met die Woord, en die WAARHEID nie te aanvaar nie. Dis jou keuse. Soos met JOU Preterist en Victorious Eschaltology gelofies, moet jy maar voort gaan,
    Jy het met ander goed ook die WAARHEID verdraai om jou eie opinie te pas. Ek het verwag jy sou Hebr 12 by hierdie tyd goed verstaan, maar jy het nog nie... dis jammer.

    Ek is nie hier om jou te leer nie, Heilige Gees moet jou leer en lei.

    As jy nie eens die Woord wil glo nie, wat op dees aarde moet ek dan doen?
    Moet ek oor en oor die Woord aan jou verduidelik. Moet ek oor en oor iets verduidelik wat ek reeds oor en oor baie goed uit die Woord verduidelik het, wat 9 uit 10 mense goed sal verstaan, en ook 100% mee saam sal stem? Maasr nie Chris nie.

    Die plat Afrikaanse woord is "keelvol". Ander mense gebruik "gatvol". Miskien nie kanseltaal nie, maar dis 'n goeie uitdrukking. Dis nou waar ek is met jou, ek is goed keelvol vir jou redenasies Chris.
    AS JY VOORBEELDE SOEK, GAAN LEES MY BOEKIE WEER. Ek kan honderde voorbeelde aan jou noem, waar God mense sal straf, maar jy sal dit net weer bevraagteken, en stry. So terloops, ek het reeds voorbeelde vir jou gegee, maar jy het ook gestry. So ek gaan nie eens my tyd mors nie.

    Jou prentjie van straf is dat God fisies afkom en jou met 'n lat sal slaan, want dis hoe oppervlakkig jy sal redeneer.

    Gaan speel asb. vragie-vragie speletjies met iemand anders, miskien kan hul jou help.

  7. #117
    Hein

    Ek verstaan heeltemal dat jy gatvol is. ek verstaan ook jou frustrasie. Dit is die produk van jou hardkoppigheid. Bekeer of raak gewoond daaraan. Die Gees van God woon in jou en jy is besig om teen die prikkels te skop. Jy weet die bygelofies wat jy so verdedig is nie Bybels nie. Daardie onvrede in jou hart is die Heilige Gees wat jou wil lei, soos die Bybel ons leer. Dit is 'n voorbeeld van kasty Hein. Kom nou jy moet dit kan raaksien.

    Een voorbeeld. is al wat ek vra. jy kannie Hein want die Gees van God wat in jou is keer jou. Jy weet jy gaan jou gewete moet verkrag om 'n regverdige voorbeeld te gee. Jy gaan die Gees van God in jou moet onderdruk en jou gelofie verhef, moenie. Is dit wat jy wil doen Hein?

    Kom nou Hein, jy betoog al jare vir die bygeloof, wys ons een voorbeeld.

    Chris

  8. #118
    Quote Originally Posted by 454 View Post
    Hein

    Ek verstaan heeltemal dat jy gatvol is. ek verstaan ook jou frustrasie. Dit is die produk van jou hardkoppigheid. Bekeer of raak gewoond daaraan. Die Gees van God woon in jou en jy is besig om teen die prikkels te skop. Jy weet die bygelofies wat jy so verdedig is nie Bybels nie. Daardie onvrede in jou hart is die Heilige Gees wat jou wil lei, soos die Bybel ons leer. Dit is 'n voorbeeld van kasty Hein. Kom nou jy moet dit kan raaksien.

    Een voorbeeld. is al wat ek vra. jy kannie Hein want die Gees van God wat in jou is keer jou. Jy weet jy gaan jou gewete moet verkrag om 'n regverdige voorbeeld te gee. Jy gaan die Gees van God in jou moet onderdruk en jou gelofie verhef, moenie. Is dit wat jy wil doen Hein?

    Kom nou Hein, jy betoog al jare vir die bygeloof, wys ons een voorbeeld.

    Chris
    Glad nie, ek het 100% vrede binne my. Ek is keelvol vir jou dwase redenasies, dis al.

    (Net so terloops, doen jouself 'n guns en gaan kyk asb vandag se Andrew Womack program, oor wat is 'n dissipel?. Watter vereistes word daar aan jou gestel?. Jy sal iets leer oor vergifnis.

  9. #119
    Hein

    Pragtig vir jou Hein.

    Een voorbeeld kan die hele argument stop Hein. Ek weet jy kannie en jy weet jy kannie. Tog sal aanhou. Vir wat? Jy is besig om jouself te mislei en jy is besig om ander teen jou beterwete te mislei. Dis 'n verkeerde pad Hein, dit is nie meer onkunde nie dit is nou hardnekkige volharding teen jou eie beterwete.

    Een voorbeeld Hein, probeer asb, ek kan nie wag om vir jou te wys hoe jy laster teen ons Vader nie.

    Chris

  10. #120
    Dis só eenvoudig Chris, om ENIGE voorbeeld te noem, MAAR EK IS BEVREES JY SAL SOOS GEWOONLIK, DIT OOK NIE VERSTAAN NIE….
    1. Jy verstaan nie Jesus se wederkoms nie.
    2. Jy verstaan nie straf nie.
    3. Jy verstaan nie vergifnis nie…

    Maar kom ek stap die ekstra myl met jou, NÉT TER WILLE VAN AL DIE ANDER WAT HIER LEES

    Voorbeeld: ‘N Kind van God betaal nie sy belasting 100% nie, word skuldig bevind en gaan tronk toe.

    Rom 13:1 Laat ELKE mens hom ONDERWERP aan die magte wat OOR hom gestel is, want daar is GEEN mag BEHALWE VAN GOD NIE, en die wat daar is, IS DEUR GOD INGESTEL,
    Rom 13:2 sodat hy wat hom teen die mag versit, DIE INSTELLING VAN GOD weerstaan; en die wat dit weerstaan, SAL hulle oordeel ontvang.
    Rom 13:3 Want die owerhede is geen voorwerp van vrees by die goeie dade nie, maar by die slegte. Maar wil jy die mag nie vrees nie, doen wat goed is, en jy sal lof van hom ontvang;
    Rom 13:4 want HY IS ‘N DIENAAR van God, jou ten goede. Maar as jy KWAAD doen, vrees dan; want hy dra die swaard nie verniet nie, want HY IS ‘N DIENAAR, ‘N WREKER OM DIE EEN WAT KWAAD DOEN, TE STRAF. Rom 13:5 Daarom is dit noodsaaklik om jou te onderwerp, nie alleen ter wille van die STRAF nie, maar ter wille van die gewete.
    Rom 13:6 Want daarom betaal julle ook belastings; want hulle is DIENAARS VAN GOD wat juis hiermee voortdurend BESIG is.
    Rom 13:7 Betaal dan aan almal wat aan hulle verskuldig is: belasting aan die wat belasting, tol aan die wat tol, vrees aan die wat vrees, eer aan die wat eer toekom.

    Heb 12:6 want die Here tugtig hom wat Hy liefhet, en Hy kasty elke seun wat Hy aanneem.


    Maklik en baie eenvoudig né ou Chris.....

Page 12 of 14 FirstFirst ... 21011121314 LastLast

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •