Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Page 4 of 7 FirstFirst ... 23456 ... LastLast
Results 31 to 40 of 64

Thread: Openbaringe / Revelation

  1. #31
    Hein

    Jy is al weer besig om verwarring te probeer saai.

    Ek is nie 'n preterist nie, as jy die moeite doen om te lees wat ek vir jou skryf sal jy dit weet. Dit is net dieselfde as wat ek vir jou se jy is 'n satanis want jy en 'n satanis glo albei in Jesus.

    My vraag is eenvoudig. As ek na die bewoording van Jesus in Matt 24, kyk lyk dit of Hy 'n profesie met Sy dissipels deel, dit lyk of Hy besig is om hulle te waarsku en om hulle voor te berei. Wat laat jou dink Hy praat eintlik met ons?

    Chris

  2. #32
    Praat van verwarring.......Hier is 'n ou wat totaal die kluts kwyt is as jy my vra..


  3. #33
    Quote Originally Posted by 454 View Post
    Hein

    Jy is al weer besig om verwarring te probeer saai.

    Ek is nie 'n preterist nie, as jy die moeite doen om te lees wat ek vir jou skryf sal jy dit weet. Dit is net dieselfde as wat ek vir jou se jy is 'n satanis want jy en 'n satanis glo albei in Jesus.

    My vraag is eenvoudig. As ek na die bewoording van Jesus in Matt 24, kyk lyk dit of Hy 'n profesie met Sy dissipels deel, dit lyk of Hy besig is om hulle te waarsku en om hulle voor te berei. Wat laat jou dink Hy praat eintlik met ons?

    Chris
    Chris, jy en ek weet die Woord is op so manier ingegee, dat dit enige persoon enige geslag en enige tydstip aanspreeklik maak. Die dissipels het vir Jesus gevra wanneer gaan die dinge gebeur en wanneer is die VOLEINDING van die wereld. Hy het hul geantwoord. Hy het hul geantwoord op die tekens en gebeurtenisse wat sou moes plaasvind voor Sy wdderkoms. SoosHy dit vir hulle vertel het, net so is dit vandag van toepassing

  4. #34
    Die hele Matt 24 gaan oor die volgende vraag:
    Mat 24:3 En toe Hy op die Olyfberg gaan sit het, kom die dissipels alleen na Hom en s: Vertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees, en wat is die teken van u koms (wederkoms) en van die VOLEINDING van die wreld?

  5. #35
    Quote Originally Posted by Hein View Post
    Die hele Matt 24 gaan oor die volgende vraag:
    Mat 24:3 En toe Hy op die Olyfberg gaan sit het, kom die dissipels alleen na Hom en s: Vertel ons, wanneer sal hierdie dinge wees, en wat is die teken van u koms (wederkoms) en van die VOLEINDING van die wreld?
    Hein

    Hierdie is drie vrae in een sin.

    1. Wanneer sal hierdie dinge wees?

    2. Wat is die teken van u koms?

    3. Vertel ons van die voleinding van die wereld.

    Jy antwoord egter nog nie my vraag nie. Jesus vra die dissipels, sien julle al die dinge. Daai dinge sluit onder andere spesifiek dai tempel in. Nou hoe maak jy die afleiding dat Jesus eintlik daar van 'n ander tempel wat nog nie eers gebou is nie praat?

    Chris

  6. #36
    Hein

    Jy se:
    "Chris, jy en ek weet die Woord is op so manier ingegee, dat dit enige persoon enige geslag en enige tydstip aanspreeklik maak."

    Nee Hein ek weet dit nie, ek glo dit ook nie. Verduidelik asb hoe kom jy by daai redenasie uit.

    Chris

  7. #37
    524

    Die ergste is daar is miljoene opregte kinders van God wat hom glo.

    Chris

  8. #38
    Quote Originally Posted by 454 View Post
    Hein

    Hierdie is drie vrae in een sin.

    1. Wanneer sal hierdie dinge wees?

    2. Wat is die teken van u koms?

    3. Vertel ons van die voleinding van die wereld.

    Jy antwoord egter nog nie my vraag nie. Jesus vra die dissipels, sien julle al die dinge. Daai dinge sluit onder andere spesifiek dai tempel in. Nou hoe maak jy die afleiding dat Jesus eintlik daar van 'n ander tempel wat nog nie eers gebou is nie praat?

    Chris
    Hoekom sal die "dinge" na die tempel verwys?

  9. #39
    Hein
    Jy gorrel, nou wat gaan afgebreek word?

  10. #40
    Hein

    Kyk weer na die twee verse.

    Mat 24:33 So weet julle ook, wanneer julle l hierdie dinge sien, dat dit naby is, voor die deur.
    Mat 24:34 Voorwaar Ek s vir julle, hierdie geslag sal sekerlik nie verbygaan voordat al hierdie dinge gebeur het nie.

    Met wie praat Jesus? Wie gaan al hierdie dinge sien? Wie gaan weet dat dit naby is?
    Dit is maklik en eenvoudig Hein, dis die mense wat daar teenwoordig is. Dit is die geslag wat nie sal verbygaan voor hulle die dinge sien gebeur nie. Nie 'n geslag duisende jare weg wat eers 'n tempel moet bou nie.

    Chris

Page 4 of 7 FirstFirst ... 23456 ... LastLast

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •