Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Results 1 to 6 of 6

Thread: Natuur Rampe

  1. #1

    Natuur Rampe

    Die vraag vir al die gemeenskappe / gemeenskap leiers en individue; Hoe paraat is mense regtig? Hier onder is 'n voorbeeld van Huston soos dit lyk na die onlangse storm.

    Jy moet een ding mooi onthou, die krimineel is goed voorbery vir so 'n "geleentheid" om homself te verryk ten koste van die mense wat uit hul huise en besighede gedryf word. Moet nie vir een oomblik dink die polisie gaan jou eindom oppas of beskerm nie.

    http://abc13.com/tag/houston-flood/


    FILE - Onlookers stand on an overpass where flood waters have covered Interstate 10 in Houston, Saturday, June 9, 2001.
    ">
    FILE - Trucks, cars and debris float on I-45 North near downtown Houston as onlookers gather on the Main street overpass after torrential rain from Tropical Storm Allison.
    ">

    FILE - Bryan Christiansen, right, and his cousin, Read Flake, paddle a rubber raft down Memorial Drive near downtown Houston on Saturday afternoon, June 9, 2001.
    ">


    Kyk gerus wat gebeur...

Reply With Quote Reply With Quote

  • #2
    Published on Aug 26, 2017
    BREAKING: HURRICANE HARVEY LOOTER FORGETS HEíS IN TEXAS, MEETS HOMEOWNER WITH A GUN Ė GUESS WHAT HAPPENED
    Seriously, what part of DONíT MESS WITH TEXAS do criminals not understand?

    A wannabe looter in Corpus Christi, Texas got a heaping helping of Texas hospitality when he broke into a house Ė in the middle of Hurricane Harvey. However, he was not expecting the homeowner to still be there, armed with a gun.

    According to the Corpus Christi Caller Times, the man thought it would be great to use the cover of Hurricane Harvey to loot homes he figured would be empty. He wasnít expecting the homeowner of his target house, near the oceanfront, to be home. And be armed.

    The incident happened soon after the hurricane made landfall, so this idiot went looting with 100+ MPH winds and rain battering him. That, however, was nothing compared to what awaited him inside, as the homeowner promptly shot him. IN THE HEAD.

    Amazingly, the man was still alive and responsive after getting shot, and paramedics were able to reach the house in the middle of the hurricane and take him to the hospital.

    The Caller Times provides more information.

    A man was taken to the hospital Friday after police say he broke into a Southside home and was shot by the homeowner as Hurricane Harvey made landfall.
    About 11 p.m. Corpus Christi police officers responded to the 7100 block of Ficus Court, near Yorktown Boulevard.
    Officers found a man who had been shot in the head, officials said. According to officers at the scene, the man had broken into the residence and was shot by the homeowner.
    The shooting happened about an hour after Hurricane Harvey ó a category 4 hurricane ó made landfall near Corpus Christi. The man was taken to Christus Spohn Hospital Shoreline and information about his age and condition was not available late Friday. No other injuries were reported.
    No word yet on what the man will be charged with Ė if he survives.




  • #3
    Dit is ín baie goeie voorstel om hieroor te praat. VroeŽr jare was daar ín werkooreenkoms tussen die weermag en burgerlike beskerming. Burgerlike beskerming was soos ek verstaan, die naam vir die gesamentlike projek wat deur Nood en Ramp en die kommandoís georganiseer was.

    Nood en Ramp is die struktuur wat rampbestuur doen. Gewoonlik is die brandweer se manne in beheer en ek vermoed dat working on Fire ook in daardie struktuur val. Nood en Ramp se manne werk met groen liggies, terwyl die brandweer en Ambulanse met Rooi ligte en die Polisie en verkeer met blou liggies werk.

    Buurtwagte was vir lank in die sop omdat hulle groen ligte gebruik het, want groen ligte was uitsluitlik vir nood en ramp. Maar die buurtwagte het gedink dat dit reg was omdat hulle destyds met die kommandoís nie besef het dat die kommando se groen ligte, eintlik Nood en Ramp se ligte was nie.

    Waarom is dit belangrik om jou plaas en buurtwag by Nood en Ramp te registreer?

    In die eerste plek is Nood en Ramp ín semi regerings instansie wat natuurrampe moet bestuur. Wanneer jy deel van Nood en Ramp word, kry jy as buurt en plaaswag, sekere byvoordele by. Byvoordele soos grates opleiding in noodhulp en brand bestryding.

    Dan is daar ook miljoene Rande in Nood en Ramp se koffers wat vir subsidies van Radioís, firefighters en self vir veiligheid heinings aangewend kan word. Daardie fondse word nou deur korrupte politici geplunder omdat ons nie meer daarop aanspraak maak nie.

    Om jou Plaas of buurtwag by Nood en ramp in te skakel, gee aan jou sekere regte en magte wanneer daar ín ramp in jou gebied ontstaan.

    Ons is veronderstel om ook as polisie reserviste aan te sluit, maar die polisie weier in die grootste gedeeltes van die land, om blanke reserviste te aanvaar. Maar wat ons nie besef nie, is dat ons as groen skerpioene mag aansluit. Groen skerpioene is ere veldwagters wat dieselfde arrestasie magte as ín polisieman het.

    Wanneer jy dan tydens ín ramp, as ín Nood en Ramp lid, wat terselfdertyd ook arrestasie magte het, geregistreer is, sal jy nie net presies op hoogte van die ramp se omvang wees nie, jy sal ook deel van die oplossing word, en nie aan ander mense wat van buite kom, se genade oorgelaat wees nie.

  • #4
    Junior Member
    Join Date
    Dec 2015
    Location
    Hartbeesfontein
    Posts
    18
    Oom Lukas ons is in n Buurtwag in Hartbeesfontein en sukkel ook met die reserviste opsie omdat ons net 1 polisie bakkie het wat ook nie altyd werk nie, Hoe sluit ons dan aan by die groen skerpione

  • #5
    As ek reg onthou moet jy n ere veldwagter word. Jy sal hulle kursusse doen en wanneer jy aangestel word, word jy as vrywilliger deel van die omgewings bestuur inspektoraat.

    Ek dink die eerste plek waar ín mens moet begin soek, moet by departement van Natuurbewaring wees. Vind daar uit wat van jou verlang word om ín ere veldwagter te word en werk van daar af.

  • #6
    Unregistered
    Guest
    'n Ere Veldwagter is nie dieselfde as 'n Groen Skerpioen nie. Die "Green Scorpions" is (of was, as hulle nog bestaan) die arm wat omgewingsondersoeke gedoen het. Byvoorbeeld oortredings aangaande Besoedeling ens.

    Die Wet op Ere Veldwagters is gewysig. Jy moet 'n passie he vir natuurbewaring, en selfs indien dit verwag word gaat til slaan in die Kruger Wildtuin by vd Kampe. Dis alle geval hoe dit gewerk het in die 90's

  • + Reply to Thread

    Posting Permissions

    • You may post new threads
    • You may post replies
    • You may post attachments
    • You may not edit your posts
    •