Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Page 4 of 4 FirstFirst ... 234
Results 31 to 32 of 32

Thread: Die Bybel se feeste

  1. #31
    Unregistered
    Guest
    Jy sien dis nou waar die verskil is.
    1) Die aanname word gemaak dat ek lid is vd AB, verder van waar kan dit nie wees nie
    2) Die aanname word gemaak dat ek liberaal is, terwyl ek baie konserwatief is
    3) U wil 'n argument wen, ek wil die Waarheid daar stel. Indien iemand verskil, ek weet mos dat niemand reg is nie, dus indien ek vlgs die Woord, met die konteks, die grammatiese en kultuur en geskiedkundige agtergrond as verkeerd bewys word, sal ek die eerste een wees wat myself sal ondersoek (ek doen dit deurlopend), ek sal in alle liefde verskoning maak en die nodige regstellings doen. Maar alles moet per Woord en nie byvoegsels bewysbaar wees, binne konteks.
    4) Ek kryt niemand uit nie, val nie aan nie, wil nie wen nie, wil nie oorlog maak nie, ek dink ek het genoeg van daai "trivial" snert in my lewe gehad. Daar was EEN stukkie wat my baie gepla het, dit is verwyder, dankie Lukas.

    Groete
    B

  2. #32
    Unregistered
    Guest
    Jammer.............maar ek het maar 'n "twisted" sin van humor :-)

    "Oor en uit" - Dus is dit my beurt om te praat, maar jy sny af? Vlgs radio protokolle sal dit of "Oor" wees, nou praat die anner ou :-) Of net "UIT" die gesprek word gesluit............

    Net 'n grappie, moet nou nie die "pop uit die pram" gooi nie :-) :-)

+ Reply to Thread
Page 4 of 4 FirstFirst ... 234

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •