So baie mense sukkel met geloof. So baie preke word deesdae gepreek oor geloof, EN my vraag was of dit wat hul preek reg oorgedra word?. Maar wat is die kruks van geloof?
Ek het so bietjie in die Woord gaan rond delf oor geloof, en op 'n paar interressante goed afgekom.
Geloof is iets wat ons in die eind tyd gaan nodig he - broodnodig!