Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Closed Thread
Page 1 of 3 123 LastLast
Results 1 to 10 of 24

Thread: Gaan ons trek of gaan ons hier bly?

  1. #1

    Gaan ons trek of gaan ons hier bly?

    Hierdie draad het eintlik ontstaan toe ons oor politiek en misdaad gepraat het en die draad toe ontspoor is. Maar omdat dit suke slim mense is wat die draad ontspoor het, het ek besluit om daardie plasings hierheen te skuif.

    Dit gaan so rukkie neem om alles hier te plaas soos wat dit daar gebeur het.

  2. #2
    Unregistered
    Guest
    Baie (intelligente) mense besef hierdie tendens en harde feite wat Lukas beskryf het, naamlik die 74%+ wat nooit werk sal kry nie, en dat daar altyd drie tot vier werklose persone (parasiete) gaan wees wat elke werkende persoon (die melk-koeie) se lewe direk of indirek bedreig. Daarom emigreer daar tans elke maand tussen 7 en 9 duisend gekwalifiseerde mense uit SA uit. Dit beteken eenvoudig dat die melk-koeie elke jaar minder en minder word, en dat die parasiete elke jaar vermeerder - soos hulle voortplant (o.a. gemotiveer deur "social grants", ens.), en ook omdat daar elke jaar hordes nuwe (onwettige) emigrante oor die grense in stroom. Elke persoon met 'n gemiddelde intellek weet en besef wat die eind-resultaat van hierdie tendens gaan wees, en dit veroorsaak dat net meer-en-meer beskaafde mense hulle bes gaan doem om SA te verlaat. Hulle weet : Wit kinders het geen toekoms in primitiewe donker Afrika nie.

  3. #3
    Anoniem. Europe werk op presies dieselfde beginsel en die onwettiges word daar net so beskerm. Die hele Weste lyk soos Suid Afrika en dit lyk of Frankryk, Brittanje, Belgi, Swede, Denemarke en Duitsland die slegste af is.

    n Man in Parys het sy woonstelblok laat ontruim om opknappingswerk te doen, die volgende oggend was die woonstelblok vol Somalirs. Hulle woon nou al amper twee jaar in sy gebou en daar is geen manier wat hy hulle kan uitsit nie.

    Die res van die Westerse wreld lyk maar net soos ons en waar dit hier slegter sal gaan, sal dit van Maart volgende Jaar in Europa nog slegter gaan. Onthou. Die hele Westerse bestel werk op presies dieselfde beginsel as ons regering. Ons regering vermeerder die werkloses a.g.v. swak bestuur. Die Weste voer hulle in.

  4. #4
    Unregistered
    Guest
    Originally Posted by Lukas
    Anoniem. Europe werk op presies dieselfde beginsel en die onwettiges word daar net so beskerm. Die hele Weste lyk soos Suid Afrika en dit lyk of Frankryk, Brittanje, Belgi, Swede, Denemarke en Duitsland die slegste af is.

    ’n Man in Parys het sy woonstelblok laat ontruim om opknappingswerk te doen, die volgende oggend was die woonstelblok vol Somalirs. Hulle woon nou al amper twee jaar in sy gebou en daar is geen manier wat hy hulle kan uitsit nie.

    Die res van die Westerse wreld lyk maar net soos ons en waar dit hier slegter sal gaan, sal dit van Maart volgende Jaar in Europa nog slegter gaan. Onthou. Die hele Westerse bestel werk op presies dieselfde beginsel as ons regering. Ons regering vermeerder die werkloses a.g.v. swak bestuur. Die Weste voer hulle in.


    Stem saam. Dit gaan rof in sekere dele van Europa.

    Hierdie hele scenario bewys weer-eens presies hoedat daar 'n wreldwye (koverte) aanslag spesifiek teen die wit ras gevoer word. Die satan wil spesifiek die wit ras met die donker rasse verswelg, laat verbaster en uitroei - soos hy reg van die begin af probeer. Niks nuuts nie.

    Maar dankie tog, die aarde is darem nog nie s volgeprop met barbaarse naturelle nie. Die aarde is groot. Daar is nog heelwat "wit" plekke op hierdie aarde om in vrede te woon. Sekere mense lewe in 'n illusie as hulle dink dat daar geen spasie meer vir witmense op hierdie aarde oor is nie - waar wittes steeds rustig, vreedsaam en beskaafd tussen hulle eie ras kan woon nie. Daar is nog genoeg spasie.

    Daar is byvoorbeeld nog heelwat plekke in Europa waar dinge mooi "wit" is, soos bv in Oostenryk, Switserland, Hongarye en selfs in die plattelandse gebiede in Duitsland, as ook heelwat plekke in Amerika waar mens relatief baie veilig kan woon tussen jou eie ras. Amerika is groot. Dan is lande soos Australi, Nieu Seeland, Rusland en Belarus relatief ook baie goeie (wit) lande om in te woon. Ek ken mense in al hierdie lande en dit gaan baie goed met hulle. Hulle lewens kwaliteit is kwadraties beter as in Afrika, en hulle s dat hulle letterlik geen swartes sien daar waar hulle woon nie (nie op straat, in geen restaurant, in geen winkels, in geen kantoor, ens...), behalwe vir die een of twee swart gesigte by die lughawe wanneer hulle op reis gaan.

    Verder is intellektuele en gekwalifiseerde witmense 100% bereid om hulle taal & kultuur te verander om tussen hulle eie wit ras in 'n ander (wit) land te gaan woon waar hulle elke dag in geen swart gesig hoef vas te kyk nie - al moet hulle ook vreemde en nuwe tale soos Duits, Hongaars of Russies aan leer - hulle dn dit want hulle wil en hulle kan - en omdat dit kwadraties beter is as om in SA te woon.

    Mens moet nie onder die illusie verkeer dat Europa se immigrant-probleem gekwalifiseerde witmense afsit en laat "glo" dat daar "geen plek meer op die aarde vir witmense oor is nie". Daar is baie plek. Jy moet net weet waarheen jy wil gaan, en jy moet bereid wees om te leer en om jou taal & kultuur te verander - en dis geen probleem vir slim mense nie.

    Europa se immigrant-probleem keer steeds nie elke maand die 7-9 duisend gekwalifiseerde witmense om vuil, dom, primitiewe, barbaarse Suid-Afrika te verlaat nie. Inteendeel.

    Die melk-koeie word elke jaar al hoe minder, en die parasiete al hoe meer.
    Last edited by Lukas; 10-21-2017 at 10:51 AM.

  5. #5
    Anoniem. Dit is nogal lekker om weer van jou daar uit die buiteland te hoor en dit is ook lekker om te hoor dat dit met jou goed gaan waar jy nou is.

    Wat nog lekkerder is, is om so nou en dan ook van slim mense te hoor wat terwille van hulle voortbestaan n intellektuele besluit gemaak het om sy taal kultuur en geskiedenis prys te gee sodat hy in n totaal wit omgewing kan leef.

    Ek gaan ook nie die ander slim mense wat hier lees, benvloed om nie te trek nie. Ek is ongelukkig nie een van daai slim mense nie. Ek is nie goed met tale nie en ek sukkel van laerskool af met Engels. Portugees praat ek soos n kleuter en Spaans en Italiaans is tale waar ek met sekerheid n toilet, slaapplek of eetplek kan soek. Met Russies en sy 36 letter alfabet wat nie eers soos ons letters lyk nie, het ek al in 1980 moed opgegee. Vandag is ek heeltemal te oud vir Frans, want my gehoor is nie meer sensitief genoeg om die verskillende klanke van die e letter eers te hoor nie.

    Jy soek nou gekwalifiseerde mense en dit is ook goed, want ek kwalifiseer skaars as n mens. Ek spesialiseer nou vir dertig jaar in KK en K en my ambag sal nrens buite Afrika aanvaar word nie.

    Met ander woorde, ek kan glad nie met jou in enige argument gaan nie. Jy is eenvoudig in n ander klas en tegnies heeltemal te gekwalifiseerd om met my in n debat betrokke te raak.

    Ek kan net namens die mense praat wat vir twee redes hier wil bly en dit wil maak werk. Ons het of nie die geld of die geld en die kwalifikasies om te emigreer nie. Ek verstaan jou redenasie baie goed.

    Die ander groep is soos ek. Al het ek die geld, sal ek hierdie land of vir wat dit werd is, Afrika vir geen ander kontinent verruil nie. Ons ou volkie is nog baie jonk en ons kan maklik uitmekaarval wanneer ons iets anders probeer as wat ons is.

    Om een voorbeeld te noem. Die Duitsers het 150 jaar gelede hier aangekom. Van hulle het verafrikaans en ander verengels wat hulle werktaal betref, maar hulle huistaal is na 150 jaar, nog die hele tyd/deurentyd Duits. Na die Boereoorlog is n klop Afrikaners na Suid Amerika. Na 117 jaar het hulle hul taal en kultuur totaal verloor en smelt hulle in waar hull nou is. Daarom verstaan ek jou redenasie dat jy terwille van wit, jou taal en kultuur moet prysgee en ek is bly dat jy dit gedoen het en dit sal gaaf wees as daar nog mense is wat soos jy dink en voel.

    Miskien moet ons hier, en ook daar by jou, n fonds probeer stig om dit vir die wat soos jy voel en wat dit nie kan bekostig nie, te help om daar by julle uit te kom. Aan die ander kant is dit seker nie nodig nie, want as jy super intelligent is, sal jy seker ook die fondse h om daar uit te kom.

    Hierdie blad is nie eintlik vir die mense wat trek, geskep nie. Hierdie blad is vir die mense wat besluit het om hier te bly. Ons is nou nie so slim nie, maar ons 20 jaar projeksies lyk op hierdie stadium vir ons beter om hier vas te steek, en vas te staan tot die storm verby is.

    Ek het al n paar slim mense in my lewe ontmoet en ek is bevoorreg om met van hulle bevriend te wees. In my oog sal ek die manne as begaafd beskou en al is hulle Afrikaans, is nie almal van hulle huistale Afrikaans nie. Een van hulle is n Duitser en hy verstaan ook ons projeksies, dat dit in die toekoms hier beter sal gaan as wat dit in die res van die wreld sal gaan en ons werk daaraan om te oorleef tot die tyd beter word, want dit sal.

    Wat ek nie van seker is nie, is die wat nou reeds getrek het, se kanse om later weer terug te kom. Ek is nie so seker of jou kinders eendag sal kan terugkom nie. Aan die ander kant maak dit seker nie saak nie, want oor 20 jaar is jou kleinkinders seker ook al groter en ouer en sal hulle nie meer hierdie taal ken of n hunkering h om terug te keer nie.

    Intussen speel ons vir tyd. Ons hef-aan l nog voor, en daar gaan nog n klomp bloed in hierdie land vloei, voor ons eendag deurbreek. Maar ons staan op een wete en dit is dat die wat vir ons is, veel groter is as die wat teen ons is.

    Jy mag maar so nou en dan hier kom werwing doen, om te sien of jy nie nog n super intelligente persoon hier kan raakloop nie. Kry hulle hier uit want op die ou einde sal dit nie ons intelligensie wees wat die deurslag gee nie, maar ons geloof.

  6. #6
    Unregistered
    Guest
    Lukas jy is heeltemaal reg.

    Dit is nie vir almal beskore om te emigreer nie, en ek weet reg van die begin af dat jou blad verseker nie die geskikte plek is om mense te werf om te emigreer nie [want julle hier is almal n klomp klip-kop hardegat ou-toppies wat met julle agter-ente in Afrika vasgemessel sit, n.... he he he he...]. Net n grappie.

    Jy is baie goed ingelig. Ek gebruik wel die inligting op jou blad, want jou inligting is meestal reguit, akkuraat en eerlik. Jy is een van daardie mense wat eerder n ding hard en reguit s as om te lieg en mense se ore te wil streel. Die harde feite is die harde feite.

    Ek lees jou blad al lank. Ek maak notas en bewaar die inligting wat jy (as die spesialis op jou veld) hier plaas en ek gebruik dit om hoogs-gekwalifiseerde mense van die ware toedrag van sake in Suid-Afrika in te lig - byvoorbeeld hoe jy voorheen vir ons mooi beskryf het hoe die SA Regering self (op n koverte wyse) spesiale agente binne die Staat aan stel om misdaad te bevorder (om die wetstoepassers se planne in die wiele te ry), tewyl hulle aan die ander kant (maak as of hulle) misdaad probeer beveg; en byvoorbeeld dat daar vir elke werkende mens drie tot vier (werklose) parasiete is wat hulle bedreig, en hoe dit erger sal raak; en byvoorbeel dat ten minste een uit elke vier of vyf witmense n informant vir die Regering is (en ook aan geheime organisasies soos die Afrikanerbond / Vrymesselary behoort), ensovoorts.

    Hierdie bogenoemde tipe inligting is van die kritiese punte wat hoogs-gekwalifiseerde mense finaal oortuig om te trek.

    Die punt is dit: Soos jy self al telkemale voorheen herhaal het, daar gaan nog n hewige en bloedige burgeroorlog in Suid-Afrika uitbreek, en daar gaan nog baie bloed in Suid-Afrika vloei, en dit is iets wat die meeste (opgevoede, beskaafde, gekwalifiseerde) witmense in SA nie wil meemaak nie, en hulle wil verl nie h dat hulle kinders so iets moet deurgaan nie. Dit is tog heeltemaal verstaanbaar. Wie wil nou hulle kinders deur s iets laat gaan?

    Ten opsigte van jou vorige skrywe (op die vorige draad) wou ek net weer die onveranderlike realitieite uitwys, naamlik dat duisende mense elke maand uit Suid-Afrika vlug en hulle neem hulle geloof saam met hulle oorsee.

    Dws elke jaar word die melk-koeie minder, en die parasiete word meer - en niks wat ek of jy hier s kan hierdie harde feit verander nie.

  7. #7
    Dan glo ek ons verstaan mekaar amper reg. Dit is goed dat jy my inligting gebruik, maar jy moet mooi dink hoe jy dit gebruik, want daar is twee “foutjies” in die verduideliking wat jy nie uitwys nie. Balans is altyd n goeie ding.

    1. Al die regerings werk op presies dieselfde sisteem en wat in Suid-Afrika gebeur is nie vreemd nie, nie eers in Israel nie.

    2. Die ander ding wat ek noem en wat jy moontlik misgekyk het, is die volgende. Daar wag ’n bloedbad vir ons, dit is redelik verseker en die kanse dat dit binne die volgende vyf jaar kan gebeur, is baie groot. Tog sal ons bloedbad soos ’n spatsel teen die muur lyk teenoor die bloedbad wat vir Europa en die Ooste beplan word.

    Die Europese bloedbad kan dalk kort op ons bloedbad volg en daarom gaan dit dan nie moontlik wees om daar uit te kom nie.

    En daardie bloedbad kan ook binne die volgende vyf tot agt jaar realiseer. Jy moet onthou om dit ook te gebruik wanneer jy die mense ompraat om te trek, anders sal hulle bloed dalk op jou hande wees?
    Last edited by Lukas; 10-21-2017 at 12:25 PM.

  8. #8
    Unregistered
    Guest
    Lukas

    Ivm met daardie foutjies waarvan jy praat:

    1. Korreksie: Baie regerings werk miskien op dieselfde tipe sisteem, maar nie almal stem 100% ooreen nie. In die afgelope 10 jaar of so, het daar in sekere lande n rebellie teen die Rothschilds uitgebreek, en sekere lande se leiers het besluit om van die Rothschilds weg te breek, hulle teen te staan, en hierdie lande werk aktief teen die Rothschilds se planne in. Dws, daar is regerings wat (onder die tafel) NIE toelaat dat immigrante goeds-moeds in hulle lande ingevoer word en hulle lande oorstroom nie; en hierdie lande het ook geen sulke interne koverte aksies om misdaad in hulle eie lande te bevorder nie. Voorbeelde is Rusland, Belarus, Hongarye, en tans is ander lande soos Oostenryk ook besig om na hierdie rigting te beweeg.

    2. Jy is reg dat daar moontlik n bloedbad in Europa mag ontstaan, dit sluit natuurlik lande soos Australi en Nieu Seeland uit. Aan die ander kant sal Amerika (Rothschild & Rockefeller se groot polisieman) baie dom wees om Rusland op enige wyse direk te bedreig of te konfronteer, en/of om Oos Europa by n konflik teen Rusland te betrek; want hulle weet goed dat Rusland sal Amerika verpletter en China sal hulle daarmee help ook, en dit sal maak dat Amerika van die aardbol verwyder word. So, die kanse vir n warm oorlog in Europa is nie so groot nie - tensy Amerika letterlik selfmoord wil pleeg. Putin is nie dom nie en hy is lankal nie meer groot vriende met die Rothschilds en Wall Street nie.

    3. Terwyl hulle aan die een kant die boere (landbougrond eienaars) op koverte wyse wil uitmoor en die platteland van wittes ontvolk, is dit die Rothschilds en hulle filiaal in SA (naamlik die Afrikanerbond) se missie om die hoogs-gekwalifiseerde blankes so lank as moontlik IN Suid-Afrika as melk-koeie aan te hou, deur hulle lekker groen gras te gee en konstant te breinspoel, o.a. dmv hulle (linkse en valse-vlag regse) Afrikanerbond -beheerde Media (DSTV, Naspers, Media24, Maroela Media, ensovoorts). Maar dit werk nie meer so goed nie, en baie witmense is besig om op strepe te vlug; en hierdie tendens is vir hulle baie kommerwekkend want hulle het die melk-koeie baie nodig om die ekonomie te help float. Geen wonder Solidariteit en Afriforum probeer deesdae desperaat vure dood slaan (Misdaad help bekamp, ens...) en hulle spartel behoorlik om die intellektuele en opgeleide witmense binne Suid-Afrika te hou. Maar dit gaan nie meer werk nie en hulle weet dit.

    4. My missie is teen die Rothschilds (en teen hulle filiale) en dit sal altyd teen hulle wees. My missie is spesifiek om soveel as moontlik gekwalifiseerde witmense se lewensstandaard te verbeter, deur hulle uit SA na die lande toe te bring wat nie meer groot vriende met die Rothschilds is nie, en om daardie lande te help om hulle ekonomie met hoogs-gekwalifiseerde en produktiewe witmense aan te vul en te versterk, want hierdie lande soek spesifiek sulke witmense, want hulle weet watter goeie resultate dit vir hulle lande bring. Daarmee verloor Afrika se wonderlike renboogland baie kennis, baie produktiwiteit, baie onderving, baie werk-skepping, en maak dit renboogland se ekonomie al hoe swakker, armer en al hoe meer onstabiel. Kennis en intellek kan nie so maklik vervang word nie en is krities vir n land se oorlewing. En boonop maak die agterlike en misdaad-besmette renboogland dit nogal maklik om gekwalifiseerde witmense uit Afrika weg te dryf.

    En ek voel geensins skuldig nie. Inteendeel.

  9. #9
    Quote Originally Posted by Unregistered View Post
    3. Terwyl hulle aan die een kant die boere (landbougrond eienaars) op koverte wyse wil uitmoor en die platteland van wittes ontvolk, is dit die Rothschilds en hulle filiaal in SA (naamlik die Afrikanerbond) se missie om die hoogs-gekwalifiseerde blankes so lank as moontlik IN Suid-Afrika as melk-koeie aan te hou, deur hulle “lekker groen gras” te gee en konstant te breinspoel, o.a. dmv hulle (linkse en valse-vlag regse) Afrikanerbond -beheerde Media (DSTV, Naspers, Media24, Maroela Media, ensovoorts). Maar dit werk nie meer so goed nie, en baie witmense is besig om op strepe te vlug; en hierdie tendens is vir hulle baie kommerwekkend want hulle het die melk-koeie baie nodig om die ekonomie te help “float”. Geen wonder Solidariteit en Afriforum probeer deesdae desperaat vure dood slaan (Misdaad help “bekamp”, ens...) en hulle spartel behoorlik om die intellektuele en opgeleide witmense binne Suid-Afrika te hou. Maar dit gaan nie meer werk nie en hulle weet dit.
    Anoniem,

    Terselfdetyd kan n mens ook se, hulle probeer juis van die "intellectuals" ontslae raak want dit is juis daai mense wat hulle planne kan raak sien en maak dit moeliker om dit uit te voer.
    Soos dit duidelik is in komunisme is dit makliker om "on opgevoede mense" te manipileer en beheer.

    my 2c

    caholt.

  10. #10
    Hierdie bogenoemde tipe inligting is van die kritiese punte wat hoogs-gekwalifiseerde mense finaal oortuig om te trek.
    Ek moet duidelik 'n probleeem h waarvan ek nie bewus is nie ...

    Ek is of toe nou glad nie so gekwalifiseer as wat ek dink nie of ek is toe nie so inteligent as wat ek gedink het nie ...

    Ek het al vele kanse gehad om in die buiteland te gaan werk want iemandd daar buite het my kwalifikasie en beinvermons as waardig geag om my te nader vir werk in die buiteland. Ek het egter die situasie opgesom soos wat ek dit sien en dit veral opgeweeg teenoor die beloftes van die God van Abraham, Isak en Jakob teenoor Sy kinders waarvan ek deur die genade van Jesus Christus ook een is.

    Tot op datum het ek nog geen rede gekry om weg te hardloop na 'n ander land toe nie. Ek het die leuens 'n "veilige werkstoekoms" van die Staat en die korporatiewe omgewing agtergelaat en werk tans vir myself. Ja, ek weet ek sorg ook vir ander, maar dit is vir my 'n voorreg om dit waarmee my Pa my sen ook met ander te kan deel terwyl ek in oorvloed lewe.

    Ek weet nie ... my ervaring is dat God toe werklik vir Sy kinders sorg wat totaal en al op Hom vertrou en nie op wat julle dink hulle weet of kan doen nie.

    Dis maar hoe ek die dinge sien ...

Closed Thread
Page 1 of 3 123 LastLast

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •