Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Closed Thread
Page 2 of 3 FirstFirst 123 LastLast
Results 11 to 20 of 24

Thread: Gaan ons trek of gaan ons hier bly?

  1. #11
    Unregistered
    Guest
    Quote Originally Posted by caholt View Post
    Anoniem,

    Terselfdetyd kan n mens ook se, hulle probeer juis van die "intellectuals" ontslae raak want dit is juis daai mense wat hulle planne kan raak sien en maak dit moeliker om dit uit te voer.
    Soos dit duidelik is in komunisme is dit makliker om "on opgevoede mense" te manipileer en beheer.

    my 2c

    caholt.


    Omdat geheime organisasies streng gekompartementeer is, weet die een nie altyd wie die ander is en wat die ander doen nie. Terwyl die Afrikanerbond (en hulle filiale soos Solidariteit, Afriforum, ATKV, FAK, AFRI-SA, AFGRI, TLU-SA, VF+, ens...) hulle lede desperaat probeer vashou en binne SA probeer hou - ter wille van oorlewing on donker Afrika, is die Rothschilds (dmv hulle ander linkse filiale soos Socialist International, Open Society Foundation, Zabalaza, ens...) besig om die wittes stelselmatig uit te roei. Tans word hoog-aanstaande lede van die Afrikanerbond spesifiek vir uitwissing geteiken (soos bv die Emslie geval en vele ander...). So, hulle werk op ‘n manier teen mekaar in sonder dat die ander daarvan weet of dit kan bewys. Ek vermoed sekere lede binne die Afrikanerbond het hierdie dinge reeds uitgevind, en nou is daar ‘n konflik binne hulle geledere waar sekeres totaal van die Rothschilds wil wegbreek. Tyd sal leer of dit werklik so is.

  2. #12
    Die prentjie is nooit so wit en swart soos wat dit vir ons geskep word om te sien nie. Putin jaag die Rothschild’s en “vlug” vir langer as ses maande vir sy lewe, terwyl sy Spetsnaz, close combat opleiding vir die Nuwe orde se Delta force aanbied?

    Die Malawiërs kla 12 mense aan omdat hulle mense se bloed drink en verban die eliminate uit Malawi

    Die Oostenrykse politieke leier breek bande met die Rothschild’s, terwyl sy hele intelligensiediens aan the Crown terugrapporteer.

    En wat die warm oorlog betref. Dit gaan nie oor warm of koud nie, dit gaan oor totale beheer van een wêreld bevolking wat minder as ’n sekere getal moet wees.

    Australië New Zeeland en Canada is drie van die kroon lande en die kroon is verseker nie die Britse kroon nie. So is Lesotho en Swaziland ook kroon lande en Botswana wat tegnies deur die kroon besit word.

    Kies jy een van hierdie wit lande vir die doel wat jy aanvoer , gaan jy diep in die sop wees.

    Putin noem hulle die groot argitekte van die heelal. Hy vat dit dalk ’n bietjie wyd maar hulle het in elke land, oos en Wes, ’n stewige greep en daar is min lande wat minderwaardig genoeg is sodat hulle nie oor daardie lande bekommerd hoef te wees nie.

    Pole het ’n regering gehad wat uiteindelik totaal weggebreek het. Die hele regering is genooi om Rusland toe te gaan vir samesprekings. Die vliegtuig is in Russiese grondgebied afgeskiet en die Spetsnaz het elke oorlewende op die grond, self doodgeskiet voor die nooddienste daar kon opdaag.

    Daar is net drie nasies wat uit hierdie ding gaan loskom en ek kan jou nie sê watter drie dit sal wees nie. Miskien weet jy.

    Opmerking.

    Miskien is die media nie die beste plek om inligting te bekom nie. Wanneer Oostenryk n Reserwebank het, kan hulle nie wegbreek nie.

    Ns.

    Het jy nie ’n naam nie? Dit is moeilik wanneer meer as een ou begin om net as anoniem te skryf.
    Last edited by Lukas; 10-22-2017 at 05:17 AM.

  3. #13

  4. #14

  5. #15
    Unregistered
    Guest
    Nog 'n interessante artikel rakende immigrasie sopas gepubliseer :



    https://www.rt.com/news/407580-orban...ion-dark-side/

    https://youtu.be/50dZ5uqmfgU


    ---------------------------------------------------------------------------
    Last edited by Lukas; 10-24-2017 at 04:13 AM.

  6. #16
    Julle is twee wat nou onder Anoniem skryf. Die laaste een wat oor die Hongaarse lid van parlement rapporteer sit in Duitsland en ek gaan jou sommer Frank noem, omdat jy skynbaar naby Frankfurt sit.

    Frank. Jy moet nie alles glo wat jy lees nie. Om die waarheid te sê kan jy daar waar jy sit niks glo wat jy in die media lees nie. Waarom nie? Omdat die media soos wat julle dit ken, 100% deur dieselfde mense beheer word, van wie jy wil wegvlug.

    Die Jode verwys na ons as heidene en hulle het ’n paar gesegdes wanneer dit by ons kom. EK gaan net een of twee van die gesegdes noem, wat op hierdie artikel van toepassing is.

    1. ’n Heiden kan nie langer as 10 jaar onthou nie.
    2. Wanneer jy ’n heiden vlei, sal hy uiteindelik terwille van die erkenning al sy beginsels prysgee.

    Wat punt een betref. Waarom is dit vir hulle belangrik dat ons nie langer as 10 jaar kan onthou nie?

    Hulle reken dat hulle ons met die grootste kontroversiële gedagte kan konfronteer en dan los hulle die ding nadat hulle ons geskok het, vir tien jaar. Gedurende daardie tien jaar wat daardie kontroversiële saadjie geplant is, kan jy begin doen wat jy tien jaar gelede gesê het en die mense sal dit sonder probleme aanvaar en met die nuwe gedagte saamgaan, omdat hulle oor ’n tydperk van 10 jaar hulleself gekondisioneer het om daarmee saam te gaan.

    Ons ou toppies wat met ons gatte in Afrika vas gemessel is, kan ons onthou hoe daar In die 1980’s gedreig was dat daar oorlog gaan wees wanneer ons ’n swart regering gaan kry. Wanneer ons terugdink kan ons onthou hoe daar gereeld gesê was. “ Wanneer dit of dat gebeur, sal daar oorlog wees.

    Vandag het dit en dat en die ander ding gebeur sonder dat iemand ernstig opgewonde geword het. En dit is presies wat by julle besig is om te gebeur.

    Die media gee nou vir Oros ’n kansie om sy hart teenoor die immigrasie uit te spreek, net soos wat die destydse konserwatiewe party en die Herstigte Nasionale party hulle harte teenoor die Nuwe Suid-Afrika uitgespreek het.

    Wat nou besig is om te gebeur is die kondisionering sodat die immigrasie oor 10 jaar ook die sentraal Europa kan tref.

    Omtrent die tweede punt.

    Wanneer die Sentraal Europese regerings nou skuiwe maak, gaan hulle deur die mense wat hulle nou as hulle vyand sien, geprys en gevlei word. En stelselmatig sal hulle al hoe meer in die rigting begin beweeg wat op die oomblik vir hulle buite die kwessie sal wees.

    Voorbeelde

    Suid-Afrika, Hongkong, Japan, Sjina,

    Opmerking.

    Moenie te opgewonde word wanneer die Oostenrykse of Hongaarse leiers hulle teen die immigrasie uitspreek nie. Die feit dat hulle op die internasionale Media toegelaat word om hulle kele skoon te maak, is maar net die begin van ’n baie lang plan.

    En dit staan so geskryf en dit sal so gebeur omdat God reeds so beplan het.
    Dan 11:31 En deur hom sal leërs op die been gebring word en die heiligdom, die vesting, ontheilig, en hulle sal die voortdurende offer afskaf en die ontsettende gruwel opstel.

    (Ek dink Daniël 11;31 praat van die nuwe Bybel wat 2024 sal uitkom.)

    Dan 11:32 En die wat goddeloos handel teen die verbond, sal hy met vleiery afvallig maak, maar die volk wat hulle God ken, sal vashou en optree.

    ( Hier die die vleitaal wat mense hulle beginsels laat vergeet)


    Die ander deel wat ons gereeld miskyk en die is Daniel 11

    Dan 11:39 So sal hy dan optree teen die versterkte vestings met behulp van ‘n vreemde god; diegene wat hy erken, sal hy baie eer en hulle oor baie laat heers en grond as beloning uitdeel.
    (Dit is presies wat nou met die Moslems gebeur. Hulle kry Europa)

    Jy sien Frank. Hier is die projeksie. Oor 15 jaar sal dit die waarheid word en niemand sal eers onthou dat hierdie video ooit gewys was nie.

    https://youtu.be/50dZ5uqmfgU
    Last edited by Lukas; 10-24-2017 at 04:12 AM.

  7. #17
    Unregistered
    Guest
    Nog ‘n interessante verwikkeling :

    “The end of US dollar hegemony has been a consistent message from Russian President Vladimir Putin.”


    https://www.rt.com/business/407704-c...yuan-contract/



    -----------------------------------------------------------------------------------------

  8. #18
    Unregistered
    Guest
    Ek gaan net hier in SA bly, al gaan dit nie maklik wees nie.

    Die swart volke is al klaar besig om te groepeer, polities en kultureel as volke. Hul baklei klaar, en gaan MEKAAR uitroei as dit so aanhou.

    Ek gaan lekker op die kantlyn sit as die heidene mekaar gryp, en bid vir die kinders van God se beskerming. Dis al

  9. #19
    Unregistered
    Guest
    Dankie, Lukas

    Dankie vir die goeie Youtube video hierbo. Dit is soos jy sê.

    Nota: Aan die einde van jou YouTube video (so vanaf 9:41) staan daar:

    “TENS OF MILLIONS OF EUROPEANS FLEE FROM WEST TO EASTERN EUROPE TO COUNTRIES THAT REFUSED IMMIGRATION - RUSSIA, POLAND, UKRAINE, HUNGARY, BELARUS...”

    Neem kennis van wat hierbo staan.

    Jy is skerp, Lukas. Ek en my kollega woon beide (ons is landsburgers) in die gebied vanwaar ek nou skryf, maar ons werk ook tydelik op ‘n groot kontrak in die gebied wat jy genoem het. Ons doen ons deel om die witmense in Europa wakker te maak deur hulle met kennis te bemagtig, maar ek moet erken dat baie van hulle vrek liberaal en goddeloos is, en dat daar maar relatief min konserwatiewe & behoudendes in Europa oor is.

    Te veel Duitsers is verrot-liberaal en boonop ‘n klomp veragtelike en walglike ousie-springers - verál die Duitsers in Suid-Afrika, waarvan meer as die helfte informante van die BND is. Ek is bevrees (nes in SA) die meerderheid wittes in Europa lelik gaan tweede kom - dit is die loon van links-liberalisme. Liberalisme is satanisme, en die einde daarvan is die ewige dood. Hierdie linkse Babiloniese stelsel is die voete van yster&klei (beeld van Daniël), en sy ondergang sal onverwags en eweskielik kom wanneer ons Messiah Jeshua (die Verlosser van Israel) terugkeer en dan die bok-nasies in die ewige vuur gooi. Nie meer te lank nie.

    Matt. 25:32,33,41. “…en voor Hom (Jesus) sal al die NASIES versamel word, en Hy sal hulle van mekaar AFSKEI soos die herder die SKAPE van die BOKKE afskei; en Hy sal die SKAPE (Israel) aan sy regterhand en die BOKKE (nie-Israel) aan sy linkerhand sit. Dan sal Hy ook vir dié (bokke) aan sy linkerhand sê: Gaan WEG van My, julle VERVLOEKTES, in die ewige VUUR wat berei is vir die duiwel en sy engele.”

    Onhou jy nog hierdie video wat lank terug hier geplaas is?...

    https://www.youtube.com/watch?v=ZY2LRWREqNM

    Lukas, dit lyk as of jy uiteindelik besef het dat dit spesifiek die wittes is wat in die wêreld (dmv die ander rasse) verdruk, ondermyn en agtervolg word, korrek? Stem jy nou uiteindelik saam dat dit spesifiek die wit ras is wat deur die satan en sy Babiloniese sisteem vervolg, verdruk en stelselmatig uitgeroei word? Stem jy nou saam dat dit blankes is (en dit gaan net ‘n klein oorblyfsel van hulle wees) wat die nakomelinge van die verlore 12 stamme van Israel is?

    Openb. 12:17. “En die draak (satan) was vertoornd op die vrou (Israel), en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis van Jesus Christus hou.”

    Dan. 11:32. “... maar DIE VOLK (Israel) WAT HULLE GOD (JHWH) KEN, sal vashou en OPTREE.”

    Dan. 12:1. “En in dié tyd sal Mígael, die groot vors wat oor die kinders van JOU VOLK staan, optree; en dit sal ‘n tyd van benoudheid wees soos daar nie gewees het vandat ‘n volk bestaan het tot op dié tyd nie; maar in dié tyd sal JOU VOLK gered word, elkeen wat in die BOEK opgeskrywe staan.”

    Hand. 15:17. “...sodat die OORBLYFSEL van die mense die Here kan soek, en al DIE NASIES OOR WIE MY NAAM UITGEROEP IS, spreek die Here wat al hierdie dinge doen.”

    Rom. 9:27-28. “En Jesaja roep oor Israel uit: Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see, NET DIE OORBLYFSEL sal gered word; want Hy volbring ‘n saak en verkort dit in geregtigheid, omdat die Here ‘n saak wat verkort is, op die aarde sal doen.”

    En ook t.o.v. Suid-Afrika:

    Sef. 3:10-13. “Oorkant die riviere van Kus vandaan sal my aanbidders, my VERSTROOIDE gemeente, my offerande bring. Op dié dag hoef jy jou nie te skaam weens al jou dade waarmee jy teen My oortree het nie; want dan sal Ek uit jou midde wegruim die wat in jou oormoedig jubel, en jy sal jou nooit hoogmoedig gedra op my heilige berg nie. En Ek sal TUSSEN JOU IN laat oorbly ‘n ellendige en GERINGE VOLK wat by die NAAM van die HERE (JHWH) skuiling soek. Die OORBLYFSEL VAN ISRAEL sal geen onreg doen en geen leuentaal spreek nie, en in hulle mond sal geen bedrieglike tong gevind word nie; maar hulle sal wei en neerlê, en niemand sal hulle verskrik nie.”

    Die heidene en die nasies in die Nuwe Testament is die verstrooide Israel (die vervalle hut van Dawid):

    Hand. 15:14-17. "Símeon het vertel hoe God in die begin uitgesien het om ‘n VOLK uit die heidene vir sy Naam aan te neem. En hiermee stem die woorde van die PROFETE ooreen, soos geskrywe is: Daarna sal Ek terugkom en die vervalle HUT VAN DAWID (vervalle Israel) weer oprig, en wat daarvan verwoes is, sal Ek weer oprig en dit herstel, sodat die OORBLYFSEL van die mense (Adam se geslag/ras) die Here kan soek, en al DIE NASIES OOR WIE MY NAAM UITGEROEP IS, spreek die Here wat al hierdie dinge doen."

    Let Wel: Hierbo word verwys na die Profetiese Woord uit Amos 9:8-11 en ook OOR WIE God se Naam uitgeroep is...

    2Kron. 7:14. “...en my volk (Israel), OOR WIE MY NAAM UITGEROEP IS, hulle verootmoedig en bid en my aangesig soek en hulle bekeer van hul verkeerde weë, dan sal Ék uit die hemel hoor en hulle sonde vergewe en hulle land genees.”

    ONS HET GEEN ANDER HOOP OF VERLOSSING NIE! NET DIE GOD VAN ISRAEL KAN ONS RED!

    Vir die wittes in SA sê ek dit: Kom uit Babilon uit! Kom UIT die (“nie-rassige”, rasgemengde, multi-kulturele, gelykheid-prekende, inter-ras verbroederde, ens.) kerke UIT! Kom UIT die geheime organisasies (Vrymesselary, Afrikanerbond, Vryburgers, ens...) en hulle filiale (Solidariteit, Afriforum, ATKV, FAK, Afrikaanse Sake Kamer, Rapportryers, Round Table, ens...) UIT! Jy kan NIE aan die satan se organisasies behoort en gered word nie!

    As jy steeds nie saam stem nie, Lukas.... vee dan maar weer uit. Die God van Israel sal jou dan leer op SY manier.

    D

  10. #20
    D Niks is vir my nuut nie maar omdat ek op die plek bly waarvan Sef. 3:10-13. praat en ek kan dit bewys, probeer ek om die mense nie hier weg te laat gaan nie. Maar jy het n taak en jy moet doen wat jy moet doen.

Closed Thread
Page 2 of 3 FirstFirst 123 LastLast

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •