Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
Results 1 to 1 of 1

Thread: Drank, Dronk en Djy

  1. #1

    Drank, Dronk en Djy

    Dagsę,

    Vandag word daar gepraat oor ‘n baie sensitiewe onderwerp, wat sommer baie mense gaan ontstel, seer-sekerlik my familie en my vriende ook, en sommer baie ander ook.
    Ek het baie moeite gedoen om die Woord van God te gaan ondersoek, om 100% seker te wees van my feite, en of ek raak gaan slaan met hierdie stelling wat ek gaan maak...

    Wees nugter....

    Die vraag wat beantwoord moet word is die volgende:
    1. Is dit reg van my as kind van God, om drank te gebruik?
    2. Is dit reg van my om net so ‘n klein bietjie dronk te word, al is dit net effens?
    3. Wat sę God se Woord van wyn, drank, dronkenskap en oor jou?
    4. Is daar enige vers in die Bybel wat aantoon dat drank God se goedkeuring wegdra?
    Attached Files Attached Files

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •