Copy hierdie skakel. Skep n nuwe tab of bladsy en plaas dit in die internet adres area om die advertensie te sien. http://www.youtube.com/watch?v=bO-gBzTzha0
+ Reply to Thread
Results 1 to 6 of 6

Thread: Hoera!!!! Amerika gaan ons kom help!!!!!

  1. #1

    Hoera!!!! Amerika gaan ons kom help!!!!!

    As julle die goeie nuus wil lees, sal julle die PDF dokument moet oopmaak.

    AMERIKA KOM ONS HELP !!!..pdf

  2. #2
    Unregistered
    Guest
    Quote Originally Posted by Lukas View Post
    As julle die goeie nuus wil lees, sal julle die PDF dokument moet oopmaak.

    AMERIKA KOM ONS HELP !!!..pdf
    Dit sal seker help met bewusmaking, wil ek redeneer.
    Andersins weet ek ook Amerika het al voorheen in Soewereine lande ingegryp as hul moes. Die VN ook.

  3. #3
    Ja, maar kyk hoe het al daardie lande opgeeindig. Hoeveel dekades later sit hul steeds met hulle gemors.

  4. #4
    Ons kan dalk Amerika oortuig om te kom kuier as iemand olie kan raak boor.

  5. #5
    Amerika het reeds aandele in SASOL en SASOL skuif nou ook na Amerika toe.

    Anoniem kan dalk vir my vertel by watter soewereine lande Amerika ingegryp het. Ek hoop nie jy noem lande soos Irak en Afganistan, of selfs Angola nie. En Hotel Rwanda sal jou mooi wys hoe die VVO se ingrype is.

  6. #6
    Kom ons sŤ Trump het wel die boodskap gekry, wat kan hy regtig doen as hy wou?

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •