Poll: jz9Wm

+ Reply to Thread
Results 1 to 3 of 3

Thread: Wat moet in Sirie gebeur

  1. #1
    Unregistered
    Guest

    Wat moet in Sirie gebeur

    Daar word gedreig om aksie te neem teenoor Sirie veral vanuit weste met sy bondgenote, maar Rusland en ander oosblok lande oponeer so n besluit. Sirie ontken dat hulle verantwoordelik is en soek die bewyse. n Aanval hier vanaf weste en bondgenote kan dalk die res van oponerende bondgenote die mag gee om beter en meer georganiseerd te raak. Die wereld se ekonomie is in vlarde en n paar oorloe sal mos nou weer geld maak en werk verskaf.

  2. #2
    Unregistered
    Guest
    Die reuse VSA is en ander reus. Hy hou nie daarvan om honger te word nie en dit lyk vir my dat dit net olie is wat sy honger kan stil. Soos wat dit met Irak was, sal dit seker ook met SiriŽ wees. Maar ons is ook besig om nuwe olie te ontdek en ek dink dat ons liewers daardie gate moet toemaak voor ons ook slae kry. .

  3. #3
    Dit het baie te doen met die petro dollar.VSA moet keer dat die doller nie meer die wereld se geld is nie anders ontplof hulle inflasie as die dollers terug kom huis toe.
    Dieselfde was die rede vir Libie se ondergang en Sirie is ook n sterk bondgenoot van Iran en hulle wil almal saam met Rusland en China nie meer olie met dollars betaal nie. Dit sal VSA se einde bring.

    Marais

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •