Goeie dag,

Hierdie tekens is voor ons plaas net verby die ingang op die N4, asook voor ons buurman se plaas met wit spuitverf aangebring. Buurman sin n week gelede en ons sin vandag. Ons het almal wat moontlik in die area op of langs die N4 werk, gebel om te hoor of hulle hierdie tipe merke aanbring en niemand weet van dit nie. Wat kan dit beteken. Kan iemand dalk help asb.Click image for larger version. 

Name:	IMG-20171110-WA0001.jpg 
Views:	10 
Size:	231.2 KB 
ID:	3601