Mense vra waarom gebruik ek die heilige name en nie die name waarmee ek grootgeword het in die Afrikaanse Bybel wat ons almal verstaan nie. Ek gebruik dit nie omdat ek daardeur wil belangrik lyk nie, maar omdat hierdie Hebreeuse name soveel meer vir ons sê. Eerstens is dit n Eienaam, maar dit het ook n besliste betekenis. Dit is hierdie eerste* element ( eienaam )wat verlore gaan in die gewone vertalings, want dit gee net die betekenis as naam.
Die mees belangrikste is sekerlik die Eienaam, wat God, van Homself,* aan Moses by die brandende bos gee. Hierdie naam is EHAYAH en kom net twee keer in die Bybel voor, naamlik in Exodus en Johannes. Terwyl die ander Naam vir die Vader, nl. Yahuah, meer as 7000 keer voorkom en met allerhande name vertaal word.
In die ou testament, gee God sy EIE NAAM, naamlik EHAYA. Die betekenis word dan vertaal en Sy Naam word gegee as I Am of EK IS in Afrikaans. Die eienaam waarde gaan dus verlore. Wanneer Jesus aan die Fariseërs in Johannes se hy was voor Abraham was, EK IS, is dit nie so treffend soos die NAAM wat net twee keer in die Bybel genoem word nie en gaan dit maklik by die leser verby. Die gebruik van die regte naam, ruk jou egter tot stilstand met die vraag, Wat het Jesus nou net gesê? Sy Hy, Hy is God die Vader wat met Moses gespreek het?
Ja, broer en suster, dit is presies wat Hy sê!
Hierdie Naam, EHAYAH, word net twee keer in die Bybel gebruik. Eenkeer wanneer God sê dit is Sy naam en die tweede keer waar Jesus, die Naam opeis!
Hieronder wys ek dit in drie vertalings. Eers die eth Zepher, dan die KJV en dan ons eie 1933 vertaling. Kan u sien hoe die waarheid verlore gaan?
And ELOHIYM said unto El-Mosheh, EHAYAH ASHER EHAYAH: and he said, Thus shall you say unto the children of Yashar’el, EHAYAH has sent me unto you. EXODUS 3:14
Then said the Yahudiym unto him, You are not yet fifty years old, and have you seen את eth-Avraham? YAHUSHA said unto them, Amein, Amein, I say unto you, Before Avraham was, EHAYAH.* JOHN 8:57-58And God said unto Moses, I AM THAT I AM: and he said, Thus shalt thou say unto the children of Israel, I AM hath sent me unto you*(Ex 3:14).
Then said the Jews unto him, Thou art not yet fifty years old, and hast thou seen Abraham? Jesus said unto them, Verily, verily, I say unto you, Before Abraham was, I am.(Jn 8:57–58)Ek het ongelukkig die titel se hoofletters verkeerd. Ek kan egter nie die titel 'edit' nie. Jammer daaroor. EHAYAH ASHER EHAYAHEn God sê vir Moses: EK IS WAT EK IS. Ook sê Hy: So moet jy die kinders van Israel antwoord: EK IS het my na julle gestuur.(Ex 3:14).
Toe sê die Jode vir Hom: U is nog nie vyftig jaar oud nie, en het U Abraham gesien? Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, voordat Abraham was, is Ek. (*Jn 8:57–58)
I-AM.jpg