Dagse, Wil jy graag meer weet wat in Openbaring eindtye gaan gebeur, netjies uiteengesit in Powerpoint Presentation, met alle Skrifgefundeerde bewyse, prente en animasies is bygesit om dit baie makliker te kan verstaan as voorheen.
Jare en jare se navorsing en baie ure se werk, aan Heilige Gees al die eer!

Dit kan slegs op 'n rekenaar werk, en nie op selfoon nie, omrede dit op Windows platform op jou rekenaar afgelaai moet word.

High impact presentation

Laai af by:
http://battleready.co.za/site/revela...s-and-rapture/

groetnis, Hein