+ Reply to Thread
Results 1 to 3 of 3

Thread: Riebeeck Kasteel Brand

  1. #1

    Riebeeck Kasteel Brand

    2018/06/11
    Riebeeck Kasteel - Wes Kaap
    Hier is asb n gebedsvesoek vir Riebeevk kasteel en Riebeeck wes in ons pragtige Boland.

    Busse vol swartmense het op ons kleine Riebeek Kasteel toegesak. Hulle breek en brand alles. Die Riebeek Kasteel se wynkelders brand. Hulle is nou in d hoofstr.wat maar 1 en n kwart km.lank is. Dis n kunsdorpie...

    Die kleurlinge is beveel om in hul huise te bly. Kloovenburg, waar Maja werk, het swaar gewapende wagte.Dis Pieter-Stef die Springbok se ouers se wynplaas. Polisie skiet nou met rubber koeŽls maar daar is klaar afgebreek en word gebrand in hoofstr. Die dorpie is SO klein.Die lot is nou uit d dorp uitgejaag maar waar staan hul busse? Hulle gaan d plase tackle en die boorde is met nette toegemaak!!! Google dit.

    vanoggend half 7 . Polisie het laat weet hulle is nou te veel. Moet in huise wegkruip. Ons Remax ontvangsdame stuur nou foto. Swartes maak vuur in hul tuin SOOS IN NOU! en gil hul moet uitkom uit f huis uit. Sy is so jonk en bly by haar ouma!

  2. #2
    EK sien hierdie boodskappe maar kan nog nie bevestig dat dit wel so is nie.

  3. #3
    Dit lyk of daar tog onluste aan die gang is. Die rede is glo oor dienslewering maar waarom die besighede geteiken word, moet ek nog verstaan?

    https://maroelamedia.co.za/nuus/sa-n...ebeek-kasteel/
    Last edited by Lukas; 06-11-2018 at 07:32 PM.

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •