+ Reply to Thread
Results 1 to 9 of 9

Thread: Hegel se thesis, antithesis en synthesis.

  1. #1

    Hegel se thesis, antithesis en synthesis.

    Lukas verduidelik altyd so mooi hoe dit makliker is om 'n twee rand stuk met twee magnete te skuif as met een. Hy se as jy twee sterk magnete weerskante en naby genoeg aan 'n twee rand bring spring die twee rand regop en kan jy hom skuif net waar jy hom wil he.

    Ek het nog altyd gewonder of dit 'n naam het. Die filosofie agter die tegniek word aan Georg Wilhelm Friedrich Hegel 'n Duitse filosoof wat van August 27, 1770 tot November 14, 1831 geleef het toegeskryf. Dis eintlik net 'n natuurlike proses wat hy aangeteken het en 'n naam gegee het.

    Hoe dit werk, daar is 'n thesis in ons geval die huidige status quo in terme van grondbesit is. Die thesis word kunsmatig gekonfronteer met 'n antithesis die EFF en BLF en die pers. Die probleem wat dan tussen die thesis en antithesis ontstaan noodsaak 'n oplossing. Die oplossing word die synthesis genoem. In ons geval sal die synthesis 'n nuwe grond besit model moet wees.

    Wat belangrik is om te verstaan is dat die antithesis in die politieke scenario kunsmatig geskep word elke keer wat die "powers be" dinge wil verander wat dan 'n oplossing noodsaak. Die oplossing is dan presies wat hulle wou bereik van die begin af.

    In ons geval wil die ANC van die land 'n sosialistiese land maak en die eienaar van alle eiendom wees. Hulle gebruik die EFF, BLF en die pers om 'n antithesis te skep wat 'n nuwe grond besit model maw 'n synthesis onafwendbaar maak.

  2. #2
    Die probleem is dat die meesters van chaous wat artikel 25 van die grondwet wil verander alle eiendom insluit nie net plaasgrond nie dit beteken dat die eiendomsreg nie deur n persoon besit word nie maar die staat
    Die politiek klink egter leker op die oor omdat daar emosioneel daarmee gehandel word wat die mense nie besef nie is dat dit klink asof die grond van wit mense wat grond wettig besit gevat gaan word en vir nuwe eienaars gegee gaan word die probleem is die nuwe eienaars gaan dit ook nie besit nie want die wet op onteienig is dan klaar deurgevoer so hulle dink hul gaan iets terugkry maar gaan dit nie besit nie.
    Die wat in die tuislande onder die indruk is dat hul die grond besit wag daar ook n groot ontnugterig hulle grond behoort ook aan die staat en indien die staat n sekere grondgebied wil he vat hy dit net eenvoudig weg
    Die krediet stelsel van enige land se lenings word in sekuriteit vasgele as aseransie vir die lening soo sonder
    titel akte of bewys van n besitting kan daar nie n krediet stelsel wees nie
    Die vraag is eerder waarom word die tuislande nie opgedeel in titel aktes sodat hulle krediet kan kry om hul eie welvaart te bewerkstellig nie.
    waarom word die rdp huise nie deur titel aktes gedryf en verhandel nie
    waarom kry swart eienaars van grond nie hul titel aktes nie

  3. #3
    Unregistered
    Guest
    Die antwoord op al die vrae wat jy vra is omdat die staat die enigste grondeienaar in die land wil wees van alle kategoriee grond nie net landbou grond nie. Die antithesis in die geval die EFF en BLF se drome gaan ook nie waar word nie. Die staat wil nie die titelaktes vat by blankes en vir swartes gee nie. Nee die staat betwis die thesis (die bestaande grond besit model) deur n anithesis (EFF en BLF en publieke opinie deur die pers gedryf) om by n nuwe oplossing (sinthesis)uit te kom waar die staat die enigste grond eienaar is. Die bestaande grond eienaars en die swartes wat dit dryf gaan almal verloor want die staat gaan met die grond wegstap. Alle grond.

  4. #4
    Unregistered
    Guest

    Lightbulb

    EK WIL NET GRAAG WEET. Hoeveel belasting gaan die staat verloor as al die grond in besit is van die staat, of as die grond aan ander weggegee word wat nie belasting kan, wil en sal betaal nie?

    U weet mos dat meeste swartes reeds glad nie belasting betaal op "hul eiendom" nie, en hul kry reeds al die dienste verniet in townships. So hoekom sal hul in toekoms enige iets betaal?

    Wat gaan dan die uiteinde daarvan wees? Verdere verarming, geen verdere dienste, en die totale agteruitgang van alles in Suid Afrika. DIT KLINK MOS SOOS 'N DONKER, SATANIESE PLAN, om te steel, te slag en te verwoes...., direk van satan af.

    2Co 2:11 want ons is met sy(satan) planne nie onbekend nie.

  5. #5
    Unregistered
    Guest
    As alle grond in die land op n huurpag basis deur die staat aan die publiek verhuur word skep dit n geweldige inkomste potensiaal vir die staat. Die verbeteringe op die grond kan dan steeds gekoop en verkoop word wat beteken die banke gaan geen skade lei nie.

  6. #6
    Hoe maak jy as jy wil skuld he om vir groot kapitale uitbreiding te betaal want as jy nie kan betaal nie het die bank jou grond onder jou agterwereld verkoop as jou plan nie werk nie die risiko vir die besluit is 100 percent joune maar as die verander gaan die bank die risiko loop as die plan nie werk nie wat het jy om te verloor dit kan mos nie so werk nie
    sonder eienaarskap is daar geen verantwoordelike persoon

  7. #7
    Unregistered
    Guest
    Of ons saamstem met die ANC en of ons dink dit gaan werk maak nie saak nie dis wat hulle wil doen.

  8. #8
    Quote Originally Posted by Unregistered View Post
    As alle grond in die land op ‘n huurpag basis deur die staat aan die publiek verhuur word skep dit ‘n geweldige inkomste potensiaal vir die staat. Die verbeteringe op die grond kan dan steeds gekoop en verkoop word wat beteken die banke gaan geen skade lei nie.
    Stem saam met plasing 4. Ek dink nie jy verstaan mooi nie. Die volkie wat alles wil he, sonder om 'n sent uit te haal, sal geen sent huur betaal nie. Hul sal dit wil he soos in die dae toe hier geen beskwaing was nie. Hul sal niks wil betaal nie.
    So ek dink nie jou redenasie maak sin nie.

  9. #9
    Unregistered
    Guest
    Min dinge wat die ANC doen maak sin vir ons. Sosialisme is rondom die wereld n mislukking tog wil hulle dit hier probeer. Almal weet anargisme is nie produktief nie tog is daar n sterk skool onder die ANC wat anargisme aanhang. Net omdat ons weet iets kan nie werk nie keer dit nie die ANC om dit wel te doen nie. So min as wat die grond storie vir ons sin maak net so veel maak dit sin vir hulle of ons daarmee saamstem of nie.

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •