Waarom moet julle die kursusse doen?

1. Elke mens wat die kursus doen, doen dit om sy eie huis en mense te beveilig
2. Elke AKSKA bestuurder wat 地 kursus aanbied, is 地 mens wat sy eie werk het, en wat selfs sy tyd en eie verlof prysgee om vir jou 地 kursus aan te bied. Maak gebruik van die geleentheid wanneer daar naby jou so 'n kursus is.
3. Die kennis is baie goedkoop. Dit is nie maklik nie, maar dit is goedkoop. Die kursus prys wat jy vir DEEL 1, 2 en 3 betaal is min. (Die kursus koste is minder as een persoonlike ondersoek)
4. Na DEEL 3 kry jy geleentheid om by AKSKA aan te sluit en dan kan jy verdere kursusse doen, sonder om vir die kursusse te betaal.
5. DEEL 4 en DEEL 5 is dan vir die wat aangesluit het gratis en duur vier maande. ( Dit is WhatsApp kursusse )
6. DEEL 6 Aan die einde van DEEL 6 is daar 地 paar dae se prakties saam met die ou hande en bestuurders en die slaap, kos en opleiding saam, kos julle dan R2000 per persoon vir die Vier dae wat julle effektief elke dag praktiese ondervinding kry.

Die tydperk om die eerste drie dele van die kursus te voltooi, hang van jou af. Die volgende dele tot by DEEL 6, neem ongeveer 6 maande.

Na DEEL 6, is die opleiding baie meer informeel en glad nie druk nie. Dit is wanneer jy tot by DEEL 7 gevorder het. By DEEL 7 kry jy gereelde opdaterings wanneer daar veranderings in die kriptografie aangebring word. Jy leer oor 地 tydperk wat verskillende goggas, plante en diere op 地 reeks beteken en die idee is om jou op die ou end so op hoogte te h, dat geen krimineel jou ooit sal kan uitoorl nie.

ONDERSOEKE.

Ondersoeke is 地 baie duur besigheid en jy kan vir 地 ondersoek waar ons die bedreigings by jou identifiseer, vir enige iets tussen R6500 en R10 000 begroot.

Wanneer jy die kursusse gedoen het, doen jy self jou eie ondersoeke en kan jy die bedreigings by jou identifiseer en afweer.

Die ander deel van ons ondersoeke is waar ons misdaad kartering doen en dit is nog duurder. Dit is nog meer tydsaam. Dit betrek meer mense op die ondersoek, en tydens daardie ondersoek, wys ons vir jou die kriminele onder jou werkers, vir jou uit. Ons identifiseer die bendes waaraan hulle behoort.

In die meeste gevalle is ons ook suksesvol om vir jou uit te wys wie van jou werkers aan terroriste organisasies behoort.

Dit is goed om te weet wie terroriste is, want dit is die mense wat jou eendag, wanneer jy dit die minste gaan verwag, sal doodskiet, voor hulle by die res van die rebelle gaan inval.

Wanneer ons oortuig is dat jy verstaan waarom ons kennis beskerm moet bly, sal jy tydens deel 7, ook begin leer om self, die kriminele onder jou werkers te identifiseer. Op hierdie stadium sal jy ook die terroriste effektief kan identifiseer.

Maar wanneer jy nie die kursusse wil doen nie en jy vind jouself in 地 posisie waar jy besef dat jy so 地 ondersoek sal moet laat doen, kan so 地 ondersoek, (afhangend van hoeveel werkers jy het en hoe v靡 jy bly) jou enige iets tussen R12 000 en R23 000 kos.

En dit is alles kostes wat jou gespaar sal wees wanneer jy verantwoordelikheid aanvaar, om met die AKSKA kursusse te begin.

Daar is eenvoudig nie 地 soortgelyke kennis wat jy iewers anders kan opdoen nie. Jou enigste hoop is AKSKA, en ons doen dit so goedkoop as wat ons kan. Selfs ons ondersoek koste is tot op die been gesny.

WAAROM MOET JY NIE UITSTEL NIE?

Ek is vrek besig en so is die bestuurders. Daar sal binne die volgende jaar of twee soveel ander uitdagings wees, dat ons eenvoudig nie meer die tyd sal kry om 地 ondersoek vir jou te gaan doen nie.

Ons sal net die mense kan help wat dan reeds deel van ons sisteem is.

Onthou. AKSKA kan nie jou gemeenskap beveilig nie. Ons leer jou om jou eie huis veilig te hou en wanneer jou gemeenskap dieselfde kennis as jy het, het geen terroris of krimineel meer enige seggenskap in jou gemeenskap nie.

Die radikale elemente wil ons wit mense met 地 miljoen verminder. So s hulle. Maar dit bly jou keuse of jy en jou kinders, deel van daardie miljoen gaan wees, of nie. Ons het die antwoord en ons mag windgat daaroor wees, want ons het die bewyse.