+ Reply to Thread
Results 1 to 6 of 6

Thread: Hoe steek die politieke strategieŽ inmekaar en waarheen is hulle met ons op pad.

  1. #1

    Hoe steek die politieke strategieŽ inmekaar en waarheen is hulle met ons op pad.

    As jy een van die mense is wat nie die pilletjie om dommer te word, gedrink het nie en jy kan bietjie lees en aantekeninge doen, is hier vir jou dalk interessante huiswerk om ons mense beter te verstaan. Het jy al gewonder waarom regerings en organisasies en vriende op maniere redeneer wat jy glad nie kan begryp nie.

    Ek praat van ons politieke omstandighede en die verskillende antwoorde wat elkeen glo dat hy reg is. Ons land is binne ’n rewolusie en die doel van die rewolusie is om alles waaraan jy gewoond is, na iets anders te verander, wat jy glad nie ken nie.

    Omdat ons uit verskillende verwysingsraamwerke kom, wil ek informele opleidings video plaas en ek wil julle vra om die video en dokumente af te laai en te bestudeer. Want dit gaan julle help om ’n hele paar andere goed wat ek wil skryf, beter te verstaan.

    Die video verduidelik ook die dryfveer of motivering agter feminisme en waarom feminisme die doodsteek van die Europese bevolkingsgroei is. Dit sal verduidelik waarom akademici en hoe akademici die koers van die wÍreld beÔnvloed. Jy sal verstaan waarom dit vir ’n liberalis onmoontlik is om die waarheid te verstaan en jy sal ons eie land se morele waarde aan die hand van hierdie video kan evalueer. En heel moontlik sal jy verstaan waarom afstigting met die beste wette vandag onmoontlik sal wees.

    Wanneer ons die kennis wat hier gedeel word verstaan, kan ons weer ’n waardering maak. Die volgende video is bale lank en vol inligting wat jou lewe kan verander.





    Die volgende boek moet jy aflaai en elke hoofstuk met konsentrasie bestudeer.

    http://www.jewwatch.com/jew-referenc...xt-folder.html

    Our international rights will then wipe out national rights, in the proper sense of right, and will rule the nations precisely as the civil law of States rules the relations of their subjects among themselves.

    Julle is n klomp sterk navorsers en hier is nog ter agtergrond om dit wat ek later wil verduidelik, naastenby vanuit dieselfde verwysingsraamwerk te sien. http://www.jewwatch.com/jew-referenc...xt-folder.html
    Wanneer julle hierdie ding deurgewerk het, is daar nog n ding wat julle moet navors en dit is die FIAT geld stelsel.

    https://www.google.co.za/search?rlz=...74.qjpM2QWDWv8

    En wanneer ons al hierdie kennis onder die knie het, kan ons dalk lees wat ek geskryf het, sonder om te dink dat ek van my sinne beroof is.

    ------------------------------------------------------------------------------------------------------

    ( Moenie hierdie lees voor jy eers die ander dokumente bestudeer het nie. )

    Die mense wat die VN beheer is ons Afrikaner se grootste vyande. Hulle is besig om ’n een wÍreld sisteem te skep waar etnisiteit verdwyn en waar die enigste ras op aarde, die menseras moet wees. Hulle her vestig Babilon waar hulle een geld stelsel en uiteindelik een taal wil hÍ en wanneer jy die protokolle van Zion gaan bestudeer wat in die 1870s deur Generaal Albert Pike en Guiseppe Garibaldi opgestel is, sal jy dit sien.

    En dit is ook waarom Vladimir Putin na die groot argitekte van die heelal verwys wanneer hy van die duistere organisasies praat wat hulle vir hierdie doel voorberei. Hulle planne strek nie oor jare nie, maar oor geslagte en demokrasie is die karretjie wat hulle gebruik.

    Demokrasie is ook demos kratos wat die reg van die demone verduidelik en daardie reg is amper soos UBUNTU waar elkeen reg is (power to the people), of ten minste geregtig is om in sy eie oŽ reg te wees. Binne die demos kratos weerspreek elke wet homself en dit is die interpretering van die woorde wat uiteindelik die pendulum in die rigting van die beste debatteerder vir die spesifieke debat beÔnvloed.

    Neem die VN wet of resolusie op selfverdediging wat gedurende 2002 deur die Suid-Afrikaanse regering aanvaar is en waarom daar soveel druk is om die publiek te ontwapen.

    Die wet vertel dat die reg op selfverdediging aan die staat behoort en geen individu het die reg op selfverdediging nie. Terselfdertyd word die GPF’s gestig wat ’n verlengde arm van die staat word en wanneer jy binne die GPF sisteem is, is jy staat en het jy dus die reg op selfverdediging.

    Kyk na die resolusie oor volkere. Jy vertel self dat die wette op internasionale reg vloeibaar is, maar is dit? Die een weerspreek die ander een en ou wette word nie noodwendig vervang nie. Dit is die nuwe wette wat binne die konteks van een ras weersprekend is, maar wat buite die konteks van ras en eerder gemik op minderheidsregte, afgedwing kan word.

    Hulle meng nie in in huishoudelike moles nie? Maar dan weerspreek die internasionale jagtog op die Liberiese leier homself wat homself aan oorlogsmisdade skuldig gemaak het, die interpretasie van die huishoudelike moles.

    Mugabe het dit mooi reggekry deur nie een wit boer tydens sy grond hervorming te vermoor nie. Hy het hulle wel kaalgat in tronke toegesluit, maar niemand is vermoor nie.

    Nou verstaan ons waarom ons nie ’n saak by die VN aanhangig kan maak nie. Dit moet deur ’n politieke party gedoen word en die enigste party wat veronderstel is om te onderskei tussen reg en verkeerd en wat ons internasionale regte as mens is, is die Vryheidsfront. Nie die DA nie. Die DA is Suid-Afrika se verteenwoordiger op Socialist International en die ANC is Suid-Afrika se verteenwoordiger op Communist International.

    Al ons groot Afrikaner organisasies is onder vertakkings van organisasies wat hom vir die nuwe Babiloniese bestel beywer en tog is hulle op die oomblik vir meer as een rede ons enigste hulpmiddel om die kraan so bietjie toe te draai. Nie omdat hulle dit wil doen nie, maar omdat ons hulle kan forseer om terwille van hulle eie oorlewing, sekere stappe te neem wat die proses vir ons kan uitstel.

    Die vraag is. Wil ons die hele proses van onteiening uitstel of kan ons die uitdaging aanvaar en kyk hoe ons na die vervreemding van eiendom nog kan oorleef?

    Die wÍreld bank is dit eens dat die staat die grond moet kry en die wÍreldbank het dit verlede jaar gepubliseer dat hulle die stryd van die EFF as ’n geregverdigde stryd erken. Maar dit is weer die reg van die demone en binne die wette wat beskikbaar is, is daar vir ons geleenthede.

    Ons grootste probleem is nie die onteiening van die grond nie, maar die banke se besluit om ons ten spyte van die onteiening vir ons skulde verantwoordelik te hou. Met ander woorde, jy moet miljoene aan die bank terugbetaal sonder dat jy ’n manier het om die geld te genereer.

    Daar is ’n oplossing. Jy kan versekering uitneem teen die besigheid of jy kan die Sakeliga se regspan gebruik wat reeds so ’n saak teen die BLF in die guns van die Ruperts beklink het. Jy praat van ’n eerste span? Daardie regsgeleerdes het die saak so sterk gewen dat die BLF aan al hulle lede opdrag gegee het om die Ruperts se gronde uit te los omdat dit die BLF aan regskoste meer sal kos, as wat hulle begroting vir die rewolusie sal wees.

    My opinie is dit en ek is met geen mens in ’n debat nie. Waar ’n rokie is, is ’n vuurtjie en as daar ’n sweempie van hoop is dat ons een of ander internasionale wet tot ons voordeel kan gebruik, moet ons dit soek en die geleentheid uitbuit.

    Om lid van een van die voorste organisasies te word wat die vermoŽ het om hierdie wette tot ons voordeel te gebruik, is belangrik, maar ook voorwaardelik.

    1. Ons sal daardie organisasies op ’n manier aan die kort hare moet beet kry. En die enigste wat ons dit kan regkry is met geld. Geld is ’n bliksem. Wanneer jy dit het, is dit lekker en binne drie maande van baie geld, vergeet jy dat jy dit kan verloor.

    2. Wanneer ons met groot getalle aansluit en versoek dat ons eise tot op die hoogste vlak gedryf word, kan ons verwag dat die eise op ’n ad hoc basis hanteer sal word en dat ons nie noodwendig vinnig ’n uitkoms gaan kry nie.

    3. Maar wanneer ons dan ons ondersteuning op ’n groot skaal onttrek soos wat ons dit gebring het, kan ons hierdie organisasies oortuig om terwille van hulle eie oorlewing tog hulle hande uit hulle sakke te trek.

    As ons hierdie fight op ’n manier kan wen of selfs vir te lank kan vertraag, kan ons die SADC lande oortuig om ons met ons grondwet te aanvaar. Volgende maand, Oktober 2018, begin NamibiŽ met hulle grondgryp gesprekke want uiteindelik moet al die grond aan die staat behoort. Dit is waarheen dit gaan en dit is wat die WÍreldbank verlang. Al die grond moet aan die staat behoort. Dit is waarom swart boere nie titel aktes vir die grond kry wat deur die staat vir hulle gekoop is nie.

    Waarom moet al die grond aan die staat behoort?

    Omdat die staat uiteindelik verantwoordelik gehou gaan word vir al die geld wat hy in die verlede van die wÍreldbank instansies geleen het. Volgens een van die minsters leen hierdie regering weekliks 14 Biljoen Dollar om sake te dryf. Daardie geld moet een of ander tyd terugbetaal word.

    Dan vermoed ek julle verstaan ook hoe geld werk?

    Vandat goud as die geld standaard met die Dollar se Amerikaanse produksie gebaseerde standaard vervang is, halveer die dollar se koopwaarde elke vyf jaar. Die sisteem word die FIAT sisteem genoem en koopwaarde halveer omdat hulle massas geld druk wat nie bestaan nie. Hier is ’n voorbeeld.

    Jy gaan na die bank en wil R12 miljoen leen om ’n huis te koop. Die bank toets kastig jou vermoŽ om die geld terug te betaal en wanneer hulle tevrede is, bel hulle die Reserwebank en vra R 12 miljoen om vir jou te leen.

    Die Reserwebank keur die lening goed en haal ’n pak papier uit en druk die R 12 miljoen. Daar is geen skaal nie. Die waarde van die geld word nie teen goud of enige ander metaal gemeet nie. Dit word net gedruk.

    Die waarde word vandag kastig teen die Petro Dollar gemeet en dit is waarom Amerika nie skroom om oorlog te maak wanneer die Arabiere die Petro Dollar wil vervang nie. Op ’n stadium moet die wÍreld weer terug na die goudstandaard om ’n konstante waarde van geld te herstel. Daardie terugkeer was beplan om voor 2024 te gebeur en dan moet al die grond wat aan individue behoort het en wat met nuttelose waardelose papier gekoop was, aan die staat behoort.

    Die wÍreld bank is onder groot druk want die proses om weer na die goudstandaard om te swaai, word so vertraag, dat die internasionale monetÍre fonds voorverlede maand die Sjinese Juan as ’n geldeenheid aanvaar het. Lesotho, NamibiŽ en Botswana het onmiddellik die Yuan as ’n ondersteunings geldeenheid aanvaar omdat die Dollar op die rant van ineenstorting is.

    Voor die Dollar val moet die eiendom in die naam van die staat wees en die staat moet in besit van al die titel aktes wees en dit moet op ’n wettige manier geskied. Wanneer die eiendom aan die staat behoort, het die WÍreldbank ’n manier om nog geld te maak. Die staat se skuld van Miljarde moet terugbetaal word. En die staat sal nooit meer as net die rente kan delg nie.

    Die internasionale monetÍre fonds en die Reserwebank sal bepaal wanneer ons in ’n resessie is wat die inflasie koers sal wees. Soos in Zimbabwe sal ons vir enige iets belas word want dit is die staat se inkomste, waarmee hy sy skuld moet terugbetaal. Jy sal later selfs vir die grootte van jou longe belas word. Die staat sal na 2028 onder administrasie wees om te sorg dat die skulde betaal word. Die Internasionale monetÍre fonds sal beheer van SARS oorneem en hulle sal besluit hoeveel geld die regering per maand mag kry om te oorleef. EN hulle sal besluit waarop jy vir die volgende jaar belasting moet betaal.

    Alles, alles gaan oor geld. Ons het ons land terwille van gierigheid en vooruitgang, vir papier verkoop en vir die wÍreldbank om die transaksie (Diefstal) suksesvol deur te voer, moet hierdie grondgrype baie vinnig gebeur. Slaag die regering nie daarin om hierdie wette deur te voer en te verander nie, is die WÍreldbank in die sop en verloor hulle hul houvas op die regering wanneer die Dollar val.

    Maar omdat die internasionale VN wette wat nou in die vorm van resolusies is, so weersprekend is en die illusie voortdurend geskep moet word dat elke stap van die staat, en van die publiek, binne die regverdige riglyne van die internasionale “wet” op ’n ordelike manier geskiet, bied dit vir ons die kleinste skuiwergat ooit, wat ons nie nou mag ontken of misken nie.

    Slaag ons daarin om die skuiwergat te vind en suksesvol te gebruik, sal dit die wÍreldbank dwing om sonder ons verder te gaan. Ons gaan nie meer geld geleen kry nie. Ons sal nie maklik enige van ons produkte na die weste kan uitvoer nie. ( En hier woord my eie waardering baie vaag)

    Wanneer ons nie nou kan behou wat ons het nie, kan ons skole se tweede taal moontlik na Mandrin verander en die Yuan kan waarskynlik ons geld standaard word.

    Ongeag wat ons doen, die rimpel effek van ons besluite wat ons nou gaan regkry, sal vir honderde jare hierna, nog gevoel word.

    Die keuse lÍ by ons. Wil ons, ons land aan die internasionale bank oorgee en vir die res van ons lewens soos slawe geen reg op eienaarskap hÍ en ons volkskap verloor sodat ons nageslag se identiteit ’n versekerde ondergang te gemoed gaan, waar ons nageslag uiteindelik nie eers meer Afrikaans sal kan praat nie?

    Of wil ons ’n kans waag om te behou wat eintlik net met papier van ons vervreem is?

    Wat sal ons keuse wees? Gaan ons probeer of gaan ons net terugsit en kyk hoe alles wat ons ken, voor ons oŽ vreemd word?

    Kies ons die passiewe opsie, sal ons nie ophou lewe nie. Ons nageslag sal aanhou lewe. Hulle sal later nie meer as ons nageslag herken word nie en hulle sal dom gemaak en dom gehou word sodat hulle nie halsstarrige slawe sal word nie.

    Hierdie waardering is nie n sameswering teologie nie. Woorde soos wereld oorheersing en nuwe wereld orde wat n paar jaar gelede as sameswerings teorie gebrandmerk word, word vandag as termenologie deur regerings gebruik. Wees wakker en waaksaam en bemagtig jou met kennis om om sonder geweld te oorleef en jou eie te behou.
    Last edited by Lukas; 09-09-2018 at 05:43 PM.

  2. #2
    Unregistered
    Guest

    Lightbulb

    ... but God...

  3. #3
    Ek soek op hierdie draad geen kommentaar vir die volgende twee weke nie. Dit gaan n rukkie neem om die boek te bestudeer en ek gaan niks voor tenminste 24 September hier toelaat nie.

    As jy nie die goed verstaan nie sal jy ook nie weet waarvoor jy moet bid nie. Kry eers die kennis voor jy wil saampraat.

  4. #4

    Wat het jy geleer en wat gaan ons plan wees?

    Daar is glo vandag meer mense op hierdie aarde as wat daar ooit in die geskiedenis doodgegaan het. En net hierdie feit, is ’n groot probleem. Die haas effek sal veroorsaak dat ons mensdom homself sal vernietig.

    Die hele wÍreld se getalle moet minder. Die natuur het ’n manier om dit self te doen, en aardbewings en vulkane en groot rampe kan dit wel doen, maar die mens se opdrag is om oor die aarde heers.

    Omdat die mens oor die aarde heers, moet die mens ook self verantwoordelikheid aanvaar en ook oor homself heers. Om die wÍreld so te oor volk, dat die aardkors onder ons voete kraak, is nie heers nie.

    Ons kan sÍ wat ons wil, maar die hele proses om oor die aarde te heers is binne die riglyne van God wat aan die mens gegee is.

    Wat kan ons omtrent die hele besigheid doen?

    In die eerste plek is jy in die minderheid. Jy wat hierdie goed gelees het en dit verstaan het, is deel van ongeveer 1.6 tot 2% % van die bevolking. En dan praat ek van die hele bevolking, wit, swart, bruin en geel.

    Sommige van ons het al beleef hoe dit vir die liberale persoon onmoontlik is om die waarheid te begryp en te verstaan, en nou verstaan ons ook dat hulle die hout is wat uitgekap word om die vuur aan die gang te kry, en die vuur aan die brand te hou.

    HOE DOEN ONS DIT?


    Ons gaan aan hierdie proses niks verander nie. Ons hoef nie hieroor kwaad te word nie, want dit gaan ons niks baat nie. Die politieke omstandighede gaan nie beter word nie en wanneer dit verswak, wil ons tog oorleef sodat daar vir ons nageslag ’n toekoms kan wees.

    Ons moet self betrokke raak om mense slimmer te maak. Slimmer om in die toekoms beter te oorleef. 1% sal vir jou luister en die res sal verkies om deel van die verlore, afskryfbare geslag te bly. Dit is baie hartseer, maar ons kan dit nie stop nie.

    Ons kan aan die proses wat aan die gang is, niks verander nie. Ons kan nie mense bangmaak, of tot opstand oortuig nie. Nie een van hierdie opsies hou vir ons voordele in nie, maar ons kan onsself beter posisioneer deur ons hande uit die sakke te haal en by projekte betrokke te raak waar ons binne die proses, wat ons nie kan verander nie, waarde kan toevoeg.

    Die enigste manier wat ons waarde kan toevoeg, is om deel van die statutÍre magte word. Dan praat ek van die GPF, Nood en Ramp organisasies en opheffings organisasies.

    Vredes komitees / Peace committees

    Ons het jare gelde met die konsep van ”peace committees” begin, waar ons vir mense wat swaarkry, hoop en kundigheid wil gee. Met hoop en kundigheid om te oorleef, kan ons ’n ekonomie van die grond af kry, en ’n ekonomie genereer.

    Om te oorleef, het ons ’n ekonomie nodig en deur mense te leer om self die vis te vang, skei ons die wat moet oorleef, van die wat nie gaan oorleef nie.
    Hierdie vredes projekte het twee doele in die oog. In die eerste plek om ten midde van die politieke winde, konstant brŻe tussen rasse te bou en vriendskappe te versterk. Terselfdertyd gee dit aan ons ’n geleentheid om ook aan ons eie agtergeblewenes kennis te gee.

    Die plakkerskampe is en begraafplase het almal een ding in gemeen. Die plekke is vol doodgebore drome. Die nadeel is dat kinders met potensiaal, ook verlore gaan en wie weet. Miskien is daar iewers in een van daardie wit of swart plakkerskampe tog ’n kind wat gebore is om iewers in die toekoms ’n positiewe verskil te maak.

    Ons moet aanhou om te bou. Ons moet aanhou om positief oor die toekoms te wees en aanhou om vir mense hoop vir die toekoms te gee, deur hulle te bemagtig om ten alle tye ook menswaardig te bly.

    ALTERNATIEF

    Daar is nie vir ons ’n ander alternatief nie. Ons weet nou waarom die mensdom en die nasies deur die propaganda prosesse verwoes word. En ons verstaan waarom daar vir die liberales uiteindelik geen hoop is nie.

    Hulle is die beÔnvloedbare grootbekke wat die vuur aansteek. Hulle is ook die hout wat die vuur aan die gang gaan hou en hulle is uiteindelik die vrot hout, wat saam met die verlore geslag uitgekap gaan word.
    En tog moet ons die weg vind waar ons binne die wet, sonder om in die proses, onder die wiele van die stoomroller te beland.

    Ons het geen ander keuse as om aan te hou om positiewe opbouende planne te maak waardeur ons vir mense hoop kan gee nie.

    Die ideaal sal uiteindelik wees dat die verlore geslag wat vandag die oortollige hout is, homself uitbrand terwyl ons nog in ’n mate van vrede sal kan oorleef.

    Die kerke sal my weer vir hierdie woorde veroordeel, maar dan moet die kerke leer dat God die help wat hulleself help. As jy nie oor jou omstandighede begin heers nie, gaan niks gebeur nie.


    DIE PLAN


    Hier kom ’n ding wat jy nie gaan, of kan keer nie. Om daaroor te praat gaan jou nie baat. Bemagtig jou self met kennis en begin by projekte betrokke raak waar jy kan help om brŻe te bou.

    Die van julle wat ’n opstand teen die heersers se plan op die been wil bring, sal self onder gaan. Wees slim en werk slim.

    Ns.

    Alle wysheid en insig kom van God en die wat op God bly vertrou, sal behoue anderkant uitkom.
    Last edited by Lukas; 09-12-2018 at 08:04 AM.

  5. #5
    Hallo Lukas, het jy die boek klaar gelees.

    Al wat ek sien is dat satan SOOS 'n brullende leeu rondloop, en SOEK wie hy kan verslind.(devour). Hoe doen satan dit? Hy kan dit slegs regkry as jy dit glo... as jy glo dat dit wat hy heeldag brul, met jou sal gebeur. Wie brul tans? Die EFF, die ANC en die BLF...

    Let weer op, hy kan slegs brul.., dis al. Kinders van God hoef nie bang te wees nie, want ons ken die ware Leeu van Juda, Jesus Christus, die Here van here, en die Koning van konings.

  6. #6
    Hein. Die ooreenkoms is dat jy al die studie stukke deurwerk voor ons by die oplossings kom.

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •