+ Reply to Thread
Results 1 to 6 of 6

Thread: Hoe kry ek meer inligting

  1. #1
    Banned
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Diepkloof Plaas Js186
    Posts
    4

    Question Hoe kry ek meer inligting

    Ek het nou aangesluit en geregistreer , ek wil asseblief meer informasie kry van Deel 4 . Is daar n boek of hoe presies werk dit ?
    Groete
    Luchelle
    Last edited by 1807Blok; 09-17-2018 at 02:22 PM.

  2. #2
    Banned
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Diepkloof Plaas Js186
    Posts
    4

    Question Teken

    Ek het die naweek deur die stad naby ons gery en ek het klomp tekens op n paar huisies gesien . Ek wil uitvind of dit dalk soos bende tekens is of dalk ander betekenisse het .
    n Blou x
    Nommers 063,064 .nog nommers soos 170ens ,die nommers is in blou en rooi geskryf en n paar swart .
    Dan is daar n plaas langs ons wat n groneiser sin is , die sleutel van daai hek is by die een huis . Maar die huis het n XMM op . Ook blou .

  3. #3
    Het oom Johann nie vir jou verduidelik nie. Jy is nou met Deel 3 klaar. Nou gaan jy vir ses maande huiswerk op die webblad doen deur in die geskiedenis op te lees. Eers daarna sal jy op Deel 4 gelaai word.

    Die kennis wat jy opdoen is vir jouself en vir jou eie huis. Nie vir die gebied nie. Het jy die geheimhouding ooreenkoms geteken?

  4. #4
    Banned
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Diepkloof Plaas Js186
    Posts
    4

    Teken

    Ja ek het dit deur gestuur .
    Goed dan maak ek so . So as ek enige vrae het bel ek Oom Johan of post ek op die page en webblad ?

  5. #5
    Banned
    Join Date
    Sep 2018
    Location
    Diepkloof Plaas Js186
    Posts
    4

    Post Tekens

    Lukas julle was voorheen by ons met n ondersoek , daar was 3 groepe . Ek probeer uitvind of die groepe dalk van die bendes af kom in die stad naby ons of is dit van die ander kant af . Ek kry nou klomp tekens in die plaas self , langs die heinings . Ek dink dit het iets te doen met hulle wat poach op ons plaas want ons het kort kort honde en strike op die plaas . Die grondeis plaas agter oor die brug is die wat vir ons gewerk het , wat wel deel van die plaasaanval was . Hule is toe af gedank . So dalk is daar n koneksie met die honde en die wat ons hulle laat gaan het . Die plaas aan die ander kant oorkant die stad naby ons is waar hulle al die beeste hou wat gesteel word en dit word van daar af Vervoer met trailors in die aande . Die boere om ons se beeste . Daar is al meer as 50 beeste gesteel . radius van 15 km so plus minus . Moordas ek reg is ?
    Die tekens binne die plaas is ook baie wreed , ek sal weer n paar opsit wat ek vandag gekry het op Facebook Page .

  6. #6
    HOu net by dit wat jy geleer het en oefen dit. Soos wat jy vorder sal jy meer leer, maar om te oorleef, het jy alles wat jy nodig het, en ons bespreek glad nie hierdie goed op die anonieme forum nie.

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •