+ Reply to Thread
Results 1 to 4 of 4

Thread: Malema!!!!!!!!!!!

  1. #1
    Unregistered
    Guest

    Malema!!!!!!!!!!!

    Hier kan ons sien wie sit agter malema se uitsprake. Hy kan dit nie alles self uit dink nie. NWO

    https://www.youtubevideo.com/?v=dqnZ0Io9Z7M

  2. #2
    Ons het twee jaar gelede gesien dat die politieke proses so bietjie aangepas was. Ramaphosa was veronderstel om die vredemaker te wees. Twee jaar gelede was besluit om ín tweede vredemaker ook te gebruik.

    Met die beplanning om die politiek te bestuur het daar ín paar probleme opgeduik en Ramaphosa die vredemaker, wat die massas moes gelukkig maak, het te vroeg in die rol ingeskuif. Dit is nie ín uitgemaakte saak dat hy na die volgende verkiesing die President gaan bly nie en dit alleen, versnel die hele politieke proses, waar die Xenofobia beplan was en waarvoor Ramaphosa eintlik veronderstel was om die vredemaker te word.

    Twee jaar gelede was besluit om Malema die tweede vredemaker te maak en Malema was deels uit die radikale politiek uitgehaal om as politikus gepoets te word.

    Wat jy nou in die beeld sien is presies dit. Xenofobie is nou die volgende fase wat moet gebeur en Malema is die een wat die res van Afrika na die insident moet kalm kry, sodat ons nie deur die res van Afrika aangeval word nie.

    Met die vorige Xenofobie het NigeriŽ aangedui dat die Suid-Afrikaanse swart nasies barbare is, en dat hulle nie verdien om in Afrika te woon nie. Daardie dreigement is realisties genoeg vir ons politici om bekommerd te wees en dit is waarom Malema so kwaai daarop hamer, dat hulle NigeriŽ is en NigeriŽ hulle is.

    Die idiote is so bang dat hulle selfs dit oorweeg om hulle moedertale na Swahili te verander. Verder lyk dit of hulle nou nie weet hoe om die Xenofobiese saadjie wat hulle geplant het, dood te kry nie. Daar word beplan om nog ín groter toevloei van die res van Afrika in Suid-Afrika toe te laat, sodat ons bevolking teen 2025, ín volle 130 miljoen mense in die land sal wees. Amper drie keer so veel as wat ons veronderstel is om te wees.

    Malema begin nou ook openlik oor die afskaffing van grense praat, soos wat ons dit vir julle in 2005 verduidelik het. Die eerste plan was dat Suider-Afrika een land moes word en nou praat Malema van die hele Afrika en hy praat nie meer van SADC nie.

    Luister maar mooi wat Malema vir die mense vertel want hy is eintlik besig om vir ons die toekomsplanne te verduidelik.

    Die Skim en Algoritmes

    As ek van die Skim praat, praat ek van die politieke mag wat agter die skerms die hele wÍreld beheer, regeer en manipuleer. Putin noem hulle die groot argitekte van die heelal.

    Die Skim glo dat hy die algoritme van rewolusie en oorlog verstaan. Hy beÔnvloed nie die wÍreld deur aan politici voor te skryf om die wette op ín onwettige manier in sy guns te verander nie. Nee hy speel met algoritmes en deur sekere politieke skuiwe te beÔnvloed, manipuleer hy die wÍreld se algoritme en tree die wÍreld volgens 'n bepaalde manier op, sonder dat hulle ín vinger na die skim kan wys.

    En dit is wat ons tans met Malema se nuwe openbaring sien gebeur. Hy het sy soldate gebruik om die totale pensioenfonds te beroof. Die politieke uitsprake verswak die Rand. Die ekonomie verswak en met ín pensioenfonds wat weg is, vergroot dit die druk op die mense om te oorleef.

    Wanneer die mens nie meer ín finansiŽle hoop op verbetering het nie en dit gaan alles oor oorlewing, het daardie mens nie meer tyd om aan politiek te dink nie. Politiek is dan nie meer belangrik nie. Al wat dan belangrik is, is om kos te kry om te eet, en om die dak oor jou kop te hou. Politiek is dan irrelevant.

    Wanneer politiek vir die bevolking irrelevant word, gee dit aan die regering die reg om te doen wat hy wil doen. Die hele besigheid is nie vir ons vreemd nie. Gedurende die 1080s het hulle presies dieselfde met ons gedoen. In ín stadium was ons rentekoers amper 29% en dit was die tyd toe die regering die hele verskuiwing binne ons politieke sfeer kon maak.

    Die gevaar gaan wees wanneer die bevolking gaan besef dat dit Malema was wat eintlik hulle geld gesteel het, en veroorsaak het dat hulle alles waarvoor hulle gewerk het, gaan verloor, terwyl Malema en die Venda bank, in weelde leef.

    Hierdie regering wat die ANC, SAKP, PAC, EFF en BLF insluit, se grootste bedreiging is ín spontane rewolusie. ín Spontane rewolusie is nie iets waarvoor voorsiening gemaak word nie en die uitslag is gewoonlik vir die regerende party, katastrofies.

    Die Skim se instroming beleid in Europa en in Suider-Afrika, is moontlik sy teenvoeter teen ín spontane rewolusie, maar ons sal ook maar moet kyk wat gebeur. My persoonlike gevoel is dat hulle panne een of ander tyd, ernstig gaan skeefloop.

  3. #3
    Unregistered
    Guest
    Lukas,

    Jy se die volgende ding:
    "As ek van die Skim praat, praat ek van die politieke mag wat agter die skerms die hele wÍreld beheer, regeer en manipuleer. Putin noem hulle die groot argitekte van die heelal. "

    Vrymesselaars glo die "god" wat hul aanbid is die "groot argitek van die heelal". Soos ek verstaan aanbid vrymesselaars satan.

  4. #4
    Vrymesselaars is maar n baie klein speek in 'n baie groot wiel. Alle Vrymesselaars kan glo wat hulle wil maar dit is n proses oor baie grade wat hulle oriŽntasie verander. Nie Jode kan glo net tot by die 33ste graad vorder, maar dan aanbid hulle al iets anders as wat hulle aanbid het toe hulle begin het.

    Van 33 ste af en op, raak dit glo n heel ander besigheid en dan aanbid hulle glo direk die een wat hulle die groot argitek van die heelal noem, en dit is skynbaar nie die God wat ek aanbid nie.

    Hoe weet ek dit?

    Ek weet dit omdat mense wat daar was, en tot bekering gekom het, dit hoor vertel het. Ek het nie ander bewyse op wit en swart nie. Volgens die navorsing van Walter Veith is die pous glo die hoŽ priester van al die gelowe in die wÍreld en volgens een boek is die JesuÔete wat onder die swart Pous val en wat die kerk beskerm, ook Vrymesselaars.

    Volgens daardie boek is die pous dan ook die groot argitek van die heelal se hoofseun.

    Maar wat maak dit regtig saak?
    Last edited by Lukas; 10-15-2018 at 10:42 AM.

+ Reply to Thread

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •