Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 13 of 13

Thread: UN die "Franchisor"

  1. #11
    Unregistered
    Guest
    #8 & 10

    Die bybelse profete was en is die enigste standvastige en waaragtige persone wat deur God aangestel was en wat gekwalifiseer het om visioene van God te kon sien en interpreteer/verklaar.

    Hedendaagse of onlangse sogenaamde “sieners” kwalifiseer GEENSINS as profete of persone wat deur God aangestel is nie - behalwe natuurlik in die skewe koppe van agente wat valse-vlag (“israel”) groepies bedryf, bogstories (soos bv die “man in die bruin/grys pak”) versprei en niks-vermoedende en naďewe witmense daarmee verlei en VALSE HOOP gee.

    So, jou “definisie” is geensins bewysbaar of van toepassing as dit byvoorbeeld by Nostradamus, Siener van Rensburg, Johanna Brandt, Jacob Lorber, Judith de Beer, Nancy Lieder, ensovoorts, kom nie; en derhalwe kan sulke tipe “sieners” of “profete” nie erken word of ernstig opgeneem word nie - behalwe natuurlik deur ‘n spul morone en idiote wat klaarblyklik nie tevrede is of vergenoegd is met die bybelse profesieë nie.

  2. #12
    Die laaste deel van die gesprek hoort by die geestelike deel van die forum.

    Ongeag of dit iemand se opvatting is dat die gawe van profesie soos vervat in 1 Korintiers 12 in die Nuwe Testament slegs in die Ou Testament gemanifesteer het of nie is die feit dat dit misbruik word deur baie!
    Last edited by OVS; 10-27-2018 at 06:29 PM.

  3. #13
    OVS. Ek stem met jou saam. Die onderwerp kan op die geestelke forum verder bespreek word.

Page 2 of 2 FirstFirst 12

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •