Dink bietjie hieroor...
Ek sien dat daar ‘n totale aanslag op Donald Trump is, en veral nou weer met die verkiesings tyd.
Ek sien dat dit ‘n totale aanslag van die liberaliste en humaniste en linksgesindes is, asook van die LGBTQi vrot gemors ook, wat hul gruwelike gay agendas wil dryf. Asook die hele NWO en UN, en EU...

Maar ons weet dat dit ‘n aanslag van satan is. Hoekom?

Donald Trump het die volgende gedoem toe hy aan bewind gekom het:

1. Dadelik aksies teen aborsies geneem, finansiële steun weggevat
2. Dadelik uitgespreek teen gays en die ander gemors
3. Dadelik begin om Amerika se grense teen onwettige immigrasie en dwelmsmokkelary tee te staan, en bou nou ‘n heining tussen Amerika en Mexiko.
4. Hom dadelik uitgespreek teen Moslem probleem, reg oor die węreld.
5. Opgetree toe Sirië gas aanvalle loods op siviele mense, en ‘n aantal Russiese vliegtuie uitgeskiet,
6. Dadelik sy volle beskerming aan Israel gegee.
7. Alle ooreenkomste met Iran (wat Israel wil verwoes) gekanselleer, en dadelik sanksies tee hul ingebring. Asook enige land wat Iran ondersteun, ook met sanksies getref.
8. Alle Amerikaanse hulp aan Palestina gekanselleer,
9. Die Amerikaanse ambassade verskuif na Jerusalem, en Jerusalem erken as hoofstad van Israel
10. Enige handelsooreenkoms wat nie goedgesind teen Amerika was nie, betwis en laat omkeer in ‘n ander ooreenkoms.
11. Die ekonomie totaal en al omgedraai, en werkskepping bevorder (Amerika eerste), werkloosheid die is vandag die laagste in dekades.
12. Verskeie sanksies teen lande uitgebring wat Amerika wou boor met handelstransaksies
13. Donald Trump het Amerika het die onttrekking van Globalisering (NWO) begin, en die EU lande is boos vir hom
14. Donald Trump se Republikeine bid nou saam, en hou selfs Bybelstudie wanneer hul saamkom. Hul het gereeld saamtrekke met geestelike leiers.

Dis alles wat hy doen, en nog meer, om vir sy volk die beste te gee. Meeste teen die NWO. Maar ook om Christenskap te bevorder

Wat was die uitvloeisel hiervan?
1. LGBTQi opstande, in hul derduisende.
2. Ek mag verkeerd wees, maar ek herken baie valse vlag operasies, soos die “bomme” wat nou in koeverte geplaas is, by mense wat teen Trump is, soos George Soros. Baie komieklik, dat niemand van hul dood is nie.....
3. Palestyne kom tot hernude opstande in die Gaza strook
4. Die hele NWO beplan aksies teen hom , om hom so ongewild as moontlik te maak, deur media kanale soos CNN.
5. Ek sien, nou net voor verkiesing, stap derduisende na die grens van Amerika, om hom uit te daag, en hom uit te lok om hard op te tree.
6. Die hele NWO węreldleier draai teen hom. China en Rusland maak gereed vir oorlog (omdat hy ‘n handelsoorlog teen hul begin het, wat regverdig was)

Daar is nog soveel meer, maar dit is vir eers genoeg.

Wat jy sal sien, is daar hewige aanslae van orals oor is, om Trump te diskrediteer. Maar kyk na sy aksies volgens Bybelse beginsels, en jy sal sien dat hy op die regte pad is. En satan haat dit!

So as jy in jou gebedslys vir iemand wil bid, kan jy gerus vir Donald Trump bid.

Groetnis, Hein