+ Reply to Thread
Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 10 of 12

Thread: Gaan ons n Chinese regering he?

Hybrid View

  1. #1

    Gaan ons n Chinese regering he?

    In Nelson Mandela baai, het ek fotos gesien van hoe die Chinese ons polisie begin infiltreer, hul begin ook die polisie te leer om Mandarin te praat. Hul noem die beweging, CCPCC, of Chinese Community and Police Co operation Centre, waar SAPS, CPF Metro en die Traffic police betrokke is. Ek hoor by die werk en op sosiale media hoe ongelukkig die swartes gaan wees as die Chinese gaan begin oorneem.

    My vraag, as die Chinese oorneem, hoe gaan dit Dan in ons land gaan, ekonomies, die verdrukking teenoor ons blanke bevolking, gaan die swartes Wil xenofobiese aanvalle rig teenoor die Chinese? Het Siener v Rensburg enige iets te se gehad oor die Chinese?

    Ek is bewus vd finansiele situasie en Dat Ramaphosa n lening aangegaan met die Chinese, en ek is bewus van ander arm lande wat dieselfde gedoen het en hoe die Chinese Dan n gedeelte v hul land of groot inkomste gedeelte vd land Dan vir hul self gevat het vir hul eie finansiele 'gain'. Is hul die dier uit die Ooste? Of is die moslems die dier uit die Ooste soos Openbaringe van praat?

    Dis nou so moeilik om kop te hou van wie gaan regtig in beheer geplaas word oor die land, wat is die toekoms vir die ANC met die Chinese?

  2. #2
    Sjina is nie net by ons betrokke nie. Afrika is deur Brittanje aan Sjina gegee en wat ons nou sien gebeur is deel van die BRICS ooreenkomste.

    Sjina beplan om die ouboet in Afrika en suid Amerika te word en is besig om ín stabiliseringsmag ook in Suid-Afrika te vestig.

    Sommige skole in Natal leer glo reeds om Mandarin te praat en Mandarin gaan ook op universiteite aangebied word en sommige vakke sal ook in Mandarin aangebied word.

    WAT IS AFRIKA SE GEVOEL OOR DIE BESIGHEID?

    Dit lyk nie of hulle baie daarvan hou nie. Die swart mense besef dat ons weer gekolonialiseer word en dit is nie vir hulle ín lekker gedagte nie. Maar of hulle iets daaraan sal kan doen dit weet ek nie. Die intelligensie vermoŽ is so geweldig groot in hierdie land dat dit baie maklik sal wees om enige opstand teen die Sjinese gou en vinnig plat te druk.

    Die plan om Afrika aan Sjina te gee is al meer as ín 100 jaar oud en ek weet nie hoe ons die ding gaan hanteer nie. Nog nie.

    Die probleem is dat die regering te korrup en te ongeletterd is om logies te dink en ín mens weet ook nie wat die voorwaardes was indien hulle nie tot die besluit sou instem nie.

    Op hierdie stadium is ons, en nou ook die swart mense van hulle eie land vervreem. Daar is nog ín regering maar hulle word net die handperde van die Sjinese en die gepeupel moet toekyk sonder dat ons ooit seggenskap in die saak sal hÍ nie.

    ONS KORTERMYN PLAN

    Ek dink nie dat ons Sjina ons vyande moet maak nie. Nie op die oog af nie. Hulle gaan van die swart bevolking teenstand kry en ons moet nie betrokke raak nie. Iewers in die nabye toekoms kan die hele wÍreld se dinge ernstig deurmekaarraak en dan kan ons dalk ín uitkoms kry.

    Maar as ons vyandig teenoor die Sjinese gaan optree, glo ek dat hulle die lewe vir ons baie warm sal kan maak. Hulle het nou die mag en die internasionale toestemming om dit te doen. En as hulle hulle gesag hier by ons gaan afdwing soos wat hulle dit in Sjina doen, sien ek groot hartseer vir die wat met hulle wil swaarde kruis.

  3. #3
    Unregistered
    Guest
    China kry sy voet orals in Afrika in die deur. Met Mosambiek en Angola se gas en olie reserves, sal hul baie "TRANSAKSIES" daar doen.

    China is ook besig om sy weermag op te ramp, hy maak gereed vir oorlog. So ook Rusland en Amerika.

    China het nou 750 Miljoen soldate wat hy kan ontplooi...

    Ek glo dat as enige land behalwe Amerika en Rusland, vir China wil teestaan, sal daar glad nie weerstand gebied kan word nie,
    Kyk link hieronder van hul wermag:
    https://www.globalfirepower.com/coun...untry_id=china

  4. #4
    Okay so as almal regmaak vir oorlog, Dan beteken dit seker die 3e wereld oorlog, maar gaan SA dan neutraal wees of gaan ons mooi in die middel vd ding wees?

  5. #5
    Elke volk word maar deur ontberinge gevorm en ons is nog ín jong volkie. Miskien is dit reg dat die dinge maar hulle gang gaan sodat die koring van die kaf geskei kan word.

    Dit is wanneer ín geslag nie ín oorlog het nie wat die nasie agteruitgaan. En dit geld nie net vir ons nie. Wanneer daar voorspoed en materiŽle welvaart is, isoleer mense hulle op hulle eie eilande. Die mans word vet en uitgevreet en die vroue begin die broek in die huis dra.

    Terwille van ons eie oorlewing moet ons maar van tyd tot tyd deur die smeltkroes gaan. Dit is maar net my persoonlike opinie

  6. #6
    Ons is te ver uit die pad. Die regering sal nie neutraal wees nie, maar hulle sal ook nie veel kan doen nie.

    3# Die olie wat in Mosambiek ontdek sal word sal nie deur Sjinese ontgin word nie. Hou die nuus maar dop.
    Last edited by Lukas; 11-13-2018 at 01:56 PM.

  7. #7
    Dit lyk vir my of ek toe verkeerd was. Die Sjinese gaan die geld vir die ontginning van die olie voorsien.

  8. #8

    Gaan ons 'n Chinese regering hÍ

    Dept Justisie & Polisie sukkel baie met Chinese, Pakistanie, Nigeriese klaers.
    Die ouens maak sake by die polisie van roof / aanranding en as die saak in die hof kom is daar nie 'n tolk nie.
    Polisie lede word opgelei as tolke en Mandarin is 'n algemene Chinese dialek.
    In die Kaap is daar ook baie meer toeriste en die olie projek dus het die staat daar met die projek begin.

  9. #9
    Wanneer ek so na mense luister wat die Geo politiek beter verstaan kry ek die volgende antwoorde.

    Teen 2045 sal daar soveel Sjinese in Afrika wees wat burgerskap het, dat dit teen daardie tyd glad nie snaaks sal wees om dan wettige Sjinese ministers of selfs ín president te kry nie.

    Die Sjinese het vandag omtrent regte op die hele Afrika se skaars metale, maar die Russe en die Amerikaners word nou ook in Afrika betrokke omdat hulle nie die Sjinese, die totale beheer oor Afrika se skaars metale kan gee nie.

    Met die olie wat nou in Mosambiek en ook in Zimbabwe ontdek is, gaan die Amerikaners en die Russe net so hard baklei vir ín aandeel in die olie, dat die begeertes om beheer oor die olie te kry, die wrywing tussen die drie groot moondhede gaan vergroot.

    Iets om oor te dink.

    Die Sjinese geo politieke beplannings word op 150 jaar skale gebou.
    Die Amerikaners werk op 100 jaar beplannings en die ANC-regering werk op 50 jaar beplannings.
    Die ANC beplannings is nie om Suid-Afrika te bevoordeel nie, maar eerder om Suid-Afrika se posisie binne die internasionale gemeenskap te definieer.

    Ons wit Suid-Afrikaners dink nie drie jaar vooruit nie en organisasies soos die Boere legioen, Suidlanders, Dexter en ander, dink nie vÍrder as vyf jaar vooruit nie, en probeer ín stukkie land vir ons iewers in die Noord of Suid-Kaap beding.

    OPMERKING

    Wanneer ín mens die groot moondhede se geo beplannings vir die volgende 150 jaar lees, is dit wat Dexter en die ander organisasies, van ons verlang, is die logiese gevolgtrekking vir dit wat in die toekoms op ons wag, vir ons baie duister.

    Ek het twee lede met wie ek oor die geopolitieke omgewing gesels. Ek weet nie of die twee mekaar ken nie, maar ek gaan dit ook nie probeer uitvind nie.

    Wat ek weet is dat hulle nie huisvriende is nie. Hulle werk ook nie saam nie en woon in verskillende provinsies en tog is hulle waardering van die geo politieke beplanning teenoor ons eie voortbestaan en waar ons in die volgende 50 jaar sal staan, presies dieselfde.

    Volgens hulle sal ons wit bevolking oor 50 jaar, 0.02% van die bevolking wees. Hierdie syfer word bereken teenoor ons bevolkingsgroei en ook teen die tempo wat ons met die res van Afrika verbaster.

    Vyftig jaar van nou af, sal die blankes binne Suid-Afrika soos Egipte lyk. Daar sal ín baie klein elite groep wees, en die res sal soos Kaapse kleurlinge of donkerder wees.

    HIER IS MY VRAAG

    Ons mense wil nou ín volksraad hÍ wat oor ons toekoms wil besluit.
    1. Hoe vÍr dink daardie volksraad vooruit?
    2. Hoe vÍr beplan daardie volksraad vooruit?
    3. Wat sal ons Afrikaners of wit Suid-Afrikaners se invloed in Suider-Afrika oor 50, 100 en 150 jaar wees?
    4. Wat sal die wÍreld siening oor 50, 100 en 150 jaar ten opsigte van nasies, stamme en etniese groeperings wees?
    5. Hoe kan ons as ín Nasie onsself laat oorleef?

    OPMERKING

    Ons Afrikaners is sekerlik van die swakste nasies in die hele wÍreld wanneer dit by nasieskap en voortbestaan kom.
    150 jaar gelede het die Duitsers hier opgedaag en daardie Duitsers is vandag nog Duitsers.
    Die Engelse het 1795, die eerste keer hulle voete aan wal gesit en na 220 jaar is hulle nog altyd Engelse met Engelse gewoontes en maniere.
    1902 het ín klomp Boere ArgentiniŽ toe getrek. Na drie geslagte is hulle weg. Vandag is hulle Argentyne.
    Maar dit word nie beter nie. Na 1994 het daar weer ín klomp na AustraliŽ, Amerika, Swede, Rusland, Duitsland, die Nederlande en Brittanje verhuis om daar te woon. Die gevolge van die nuwe trekkers is dat hulle eerste geslag al hulle herkoms verloor het en nou volwaardige burgers of nasie lede van hulle nuwe bestemming is.

    Kyk nou na die prentjie en vergelyk dit met die Jode? Die Jode was vir meer as ín 1000 jaar in ballingskap, regoor die hele wÍreld, en hulle het Jode gebly!?

    Hoe sal ons oor 50 jaar lyk en wat gaan van ons word? Hoe gaan ons lyk en watter invloed sal ons in Afrika hÍ?

    My Opinie.

    Die hele Kaukasiese ras is besig om uit te sterf. Die bevolkingsgroei in Europa en Suid van Europa is besig om tot stilstand te kom en ons eie ligte vel Suid-Afrikaanse bevolking, is as gevolg van vrese en wanpersepsies, self op ín punt van geen omkeer bereik. Ons is besig om uit te sterf en nie een van die sogenaamde leiers sien dit as ín faktor raak nie.

    Ons onvermoŽ om vÍrder as drie jaar vooruit te dink, veroorsaak dat ons ín wanpersepsie oor die toekoms ontwikkel, waar ons kinders glo dat hulle in AustraliŽ ín beter toekoms het.

    Is dit ons gebrek aan nasietrots wat veroorsaak dat die wat na ander lande trek, geen vermoŽ het om weer as Suid-Afrikaners terug te keer nie. Of is dit ons gebrek aan visie wat veroorsaak dat ons kinders eerder na nasies opsien wat wel ín visie het?

    WAT MIS ONS?

    Ons mis die feit dat daar vir ons ín geweldige toekoms in Afrika is
    Ons mis die feit dat ons die juweel van Afrika is en dat ons vermoŽ om welvaart te skep, ons in Afrika uiters gesog maak
    Ons mis die feit dat ons gebrek aan toekoms visie in Afrika veroorsaak dat ons as ín nasie of ín groep totaal sal uitsterf.
    So lank as wat ons teen die huidige politiek gaan vaskyk, sal ons nie kan groei nie en sal ons van die aardkors verdwyn.

    Die Realiteit is dat Afrika baie ryk aan skaars metale is. Sjina het geen minerale van sy eie nie en om die balans onder die moondhede te bewerkstellig was Afrika baie jare gelede deur die Britte vir Sjina gegee om te ontgin.
    Vandag het Sjina die alleenreg op alle skaars minerale in Afrika en omdat dit die balans versteur begin die Amerikaners en die Russe ook nou wakker skrik en wil hulle ook ín deel van Afrika se rykdomme geniet.

    Dit veroorsaak dat daar ín wrywing tussen hierdie moondhede gaan ontwikkel en die Sjinese se plan, om hulle regte te verseker, is om Afrika met mense te vul wat oor 20 jaar genoeg sal wees met Afrika burgerskap, om die regerings in Afrika oor te neem.

    Ons kan so vroeg as 2045 verwag dat die Sjinese reeds in die regerings ingestem sal word.

    Ons uitkoms wat aan ons die deurslag kan gee is juis plaasaanvalle en huisrowe. Die feit dat ons as ín wit groep so verdruk word, is eerder iets wat ons oorlewing sal verseker as wat dit ons sal vernietig.

    ín Volk groei en ontwikkel wanneer hy gelouter en gesuiwer word en daar is die Grieke vir ons ín voorbeeld. Die Grieke was vir 600 jaar deur die Turke onderdruk voor hulle die juk van hulle kon afgooi en as ín nasie op hulle eie voete kon staan.

    Materialistiese groei is vir ons nie so goed nie en dit kan ons doodmaak, omdat dit mense op eilande laat leef. ín Land wat nie ín oorlog het nie, se mans gaan tot niet. Hierdie lae vlak oorlog waarin ons is, veroorsaak dat mense in buurtwagte en plaaswagte verenig en dit gaan vandag nog met ons te goed.

    Ons moet net besef dat wanneer ons kan aanhou om te groei, ons groep metodes sal ontwikkel om te oorleef en dit sal ons sterk maak. Ons moet ons kinders aanmoedig om nie minder as drie kinders in die lewe te bring nie.

    Ons dogters moet grootgemaak word om die mans te ondersteun en om dit wat hulle aanpak sterk te maak.

    Ons seuns moet geleer word om entrepreneurs te word en wanneer sy vrou die sterker een is, moet hy haar kan ondersteun sodat hulle as ín eenheid kan ontwikkel.

    Die tyd het aangebreek dat ons ín toekoms visie vir 300 jaar van nou af ontwikkel, wat ons vir onsself as doelwit stel. En daardie doelwit moet wees om Suider-Afrika tot by Kenia te domineer. Niks minder nie.

    Afrika se onvermoŽ om op die wÍreld paviljoen te oorleef, is ons geleentheid om ín verskil te maak. Maar ons vermoŽ om ín verskil te maak kan net verbeter wanneer ons eie getalle verbeter. Ons eie getalle kan net verbeter wanneer ons kinders hoop het en ons kinders kan net hoop kry wanneer ons ín toekoms visie het.

    Vergeet van ín stukkie soewereine grond, want dit gaan nie gebeur nie.

    Die groot moondhede sal een of ander tyd mekaar gryp. Amerika, Rusland en Sjina saam het genoeg ammunisie om vir drie dae te veg. Maar na daardie drie dae sal groot gebiede en baie mense moer toe wees.

    Ons is te vÍr uit die pad uit om te seer te kry en Sjina wat nou al begin om swart mense op te eet, sal nie verewig in Afrika kan bly nie. Iewers in die toekoms sal hulle getalle en die getalle van Afrika verander en ons getalle sal dan so moet wees dat ons ín verskil kan maak.

    Ons moet vÍrder as ín 100 jaar dink en ons kinders moet geloof hÍ dat ons ín toekoms het. ín Volk moet onderdruk word om te groei en daar is die IndiŽr riet kappers vir ons ín voorbeeld. Hulle was gedoem. In hulle eie land was hulle niks. As riet kappers het hulle geen toekoms gehad om bo hulle omstandighede uit te styg nie. Maar hulle het saamgestaan. Hulle het in die vreemde as ín eenheid begin saamwerk en vandag sien ons hulle reg deur Afrika en daar is nie een land in Afrika wie se regerings nie deur hulle beÔnvloed word nie.

    Die mense wat hulleself so graag as die Afrikaner se leier wil bekendstel en hulleself so graag ín rang wil gee waarmee hulle aangespreek kan word, moet begin wakker word. Julle kortsigtige ideale en julle gebrek aan wÍreld politieke kennis, trek julle volgelinge in tronke in waaruit hulle nooit weer sal kom nie.

    Begin dink en begin beplan. Skep hoop en visualiseer die visie.

    Lukas Swart.

  10. #10
    Ons sit nie met n swart probleem nie ons sit met n WIT probleem
    Blankes se koppe is so opgefoeter dat net die liewe Vader ons kan en gaan red

+ Reply to Thread
Page 1 of 2 12 LastLast

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •