+ Reply to Thread
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 11 to 12 of 12

Thread: Gaan ons n Chinese regering he?

  1. #11
    Ek tel deesdae verskriklike haat en verwyte op onder ons eie nasie. Dis niemand ANDERS wat ons gaan opeet nie, Maar ons eie. Kyk bietjie na die hanskakies in die Anglo boere oorlog. Rugstekers. En ons is nie ver van hulle af nie.

  2. #12
    Elke volk word maar deur ontberinge gevorm en ons is nog ín jong volkie. Miskien is dit reg dat die dinge maar hulle gang gaan sodat die koring van die kaf geskei kan word.

    Dit is wanneer ín geslag nie ín oorlog het nie wat die nasie agteruitgaan. En dit geld nie net vir ons nie. Wanneer daar voorspoed en materiŽle welvaart is, isoleer mense hulle op hulle eie eilande. Die mans word vet en uitgevreet en die vroue begin die broek in die huis dra.

    Terwille van ons eie oorlewing moet ons maar van tyd tot tyd deur die smeltkroes gaan. Dit is maar net my persoonlike opinie

+ Reply to Thread
Page 2 of 2 FirstFirst 12

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may not edit your posts
  •